{"id":4483,"date":"2009-03-20T04:12:04","date_gmt":"2009-03-20T04:12:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4483"},"modified":"2009-03-20T04:12:04","modified_gmt":"2009-03-20T04:12:04","slug":"kinderhekse-se-wrede-lot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4483","title":{"rendered":"Kinderhekse se wrede lot"},"content":{"rendered":"<p><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:WordDocument>   <w:View>Normal<\/w:View>   <w:Zoom>0<\/w:Zoom>   <w:PunctuationKerning\/>   <w:ValidateAgainstSchemas\/>   <w:SaveIfXMLInvalid>false<\/w:SaveIfXMLInvalid>   <w:IgnoreMixedContent>false<\/w:IgnoreMixedContent>   <w:AlwaysShowPlaceholderText>false<\/w:AlwaysShowPlaceholderText>   <w:Compatibility>    <w:BreakWrappedTables\/>    <w:SnapToGridInCell\/>    <w:WrapTextWithPunct\/>    <w:UseAsianBreakRules\/>    <w:DontGrowAutofit\/>   <\/w:Compatibility>   <w:BrowserLevel>MicrosoftInternetExplorer4<\/w:BrowserLevel>  <\/w:WordDocument> <\/xml><![endif]--><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:LatentStyles DefLockedState=\"false\" LatentStyleCount=\"156\">  <\/w:LatentStyles> <\/xml><![endif]--> <!--  \/* Style Definitions *\/  p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal \t{mso-style-parent:\"\"; \tmargin:0cm; \tmargin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:12.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-fareast-font-family:\"Times New Roman\";} @page Section1 \t{size:612.0pt 792.0pt; \tmargin:72.0pt 90.0pt 72.0pt 90.0pt; \tmso-header-margin:36.0pt; \tmso-footer-margin:36.0pt; \tmso-paper-source:0;} div.Section1 \t{page:Section1;} --> <!--[if gte mso 10]> \n\n<style>  \/* Style Definitions *\/  table.MsoNormalTable \t{mso-style-name:\"Table Normal\"; \tmso-tstyle-rowband-size:0; \tmso-tstyle-colband-size:0; \tmso-style-noshow:yes; \tmso-style-parent:\"\"; \tmso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; \tmso-para-margin:0cm; \tmso-para-margin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:10.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-ansi-language:#0400; \tmso-fareast-language:#0400; \tmso-bidi-language:#0400;} <\/style>\n\n <![endif]-->    <\/p>\n<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/kinderhekse.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>In die klein delta-staat Akwa Ibom, het die spanning en armoede &lsquo;n geleentheid geskep vir &lsquo;n nuwe verskriklike verskynsel wat lei tot die mishandeling en moord op honderde, selfs duisende kinders. Dit alles geskied in die naam van Christendom.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Amper almal daar gaan kerk toe. En met so baie kerke is dit &lsquo;n mededingende mark, maar ook &lsquo;n winsgewende een, volgens plaaslike standaarde.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Maar &lsquo;n situasie wat uitgebuit kan word het nou toegeneem tot iets baie meer onheilspellends met predikers wat hulle aandag op kinders vestig &ndash; en hulle as hekse uitwys. In &lsquo;n toestand van verlammende vrees draai ouers en hele dorpies teen die kinders. Hulle word verbrand, vergiftig, gesny, aan bome vasgeketting, lewendig begrawe, geslaan en in die bosse ingejaag. &nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Sommige ouers skraap egter die groot bedrae geld bymekaar vir bevryding &ndash; soms soveel as drie of vier maande se salaris vir die gemiddelde werkende persoon &ndash; alhoewel die pastoor sal verduidelik dat die heks mag terugkeer en &lsquo;n 2de bevryding dalk nodig mag wees. Selfs indien die ouers die kind wil hou, kan die bure die kind in die straat aanval. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit is nie net in &lsquo;n paar gevalle nie. Dit word baie algemeen. In Esit Eket, aan die punt van &lsquo;n naamlose sementpaadjie met slaggate en poele water is &lsquo;n sementhut, wat tot teen die balke toe vol is met rowwe stapelbeddens. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Hierso slaap drie kinders op een bed soos batteryhoenders, die kinderslagoffers van die pastore in hulle pakke, en hul ure lange laatnagdienste. Verban en verlate; hierdie is die kinders wat deur die hele gemeenskap as hekse beskou word. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Mary Sudnad, 10, trek &lsquo;n gesig terwyl haar hare in mieliepitlyne gevleg word deur Agnes, 11, maar die kopvel net bo haar voorkop is kaal en vol blase. Mary vertel haar storie vinnig, staccato, terwyl sy na die grond staar. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&ldquo;My jongste broer is dood. Die pastoor het vir my ma vertel dit is omdat ek &lsquo;n heks was. Drie mans het na die huis toe gekom. My ma het die huis verlaat. Sy het die mans daar gelos. Hulle het my geslaan.&rdquo; Sy druk haar vuisies onder haar ken om te wys hoe haar pa gel&ecirc; het, uitgestrek op sy maag op die vloer van hulle hut, om te kyk. N&aacute; die pak slae was daar &lsquo;n tog na die kerk toe vir die &ldquo;bevryding&rdquo;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&lsquo;n Dag later moes sy saam met haar ma gaan loop in die bos. Hulle het giftige &ldquo;asiri-bessies&rdquo; gepluk wat haar ma in &lsquo;n brousel gemaak het en in Mary se keel af geforseer het. As dit haar nie sou doodmaak nie, het haar ma gewaarsku, sou sy gehang word met doringdraad. Uiteindelik het haar ma kookwater en wassoda oor haar kop en liggaam gegooi en haar pa het sy gillende dogter in &lsquo;n veld gaan gooi. Wisselend tussen bewusteloos en wakker het sy vir &lsquo;n lang tyd naby die huis gewag voordat sy uiteindelik die bosse in verdwyn het. Mary was maar 7 jaar oud. Sy s&ecirc; dat sy steeds nie veilig voel nie. Sy s&ecirc;: &ldquo;My ma is nie lief vir my nie.&rdquo; N&aacute; die gesprek rol &lsquo;n traan van haar mooi gesig af. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Alhoewel die ou stamgeloof in toordokters nie so sterk gewortel is in die mense se geheue nie, en hoewel daar inheemse Christene was in Nigeri&euml; sedert die 19de eeu, is dit Amerikaanse en Skotse Pinkster- en Evangeliese-sendelinge van die afgelope 50 jaar wat die fanatiese geloof laat posvat het. <\/p>\n<div align=\"justify\">  Bose geeste, duiwelsbesetenheid en wonderwerke kan oral in die Bybel gevind word. Verwysings na die doodmaak van hekse kan gesien word in Eksodus, Deuteronomium en Galasi&euml;rs, en die letterlike interpretasie van die Bybel het sulke episodes groot gunstelinge gemaak onder die skares wat die kerke besoek.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/russian-pair\/\">\u0431\u0430\u043d\u044f \u0438\u0437 \u0441\u0440\u0443\u0431\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otzovikoff.ru\/object\/kompaniya-topcargo\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die klein delta-staat Akwa Ibom, het die spanning en armoede &lsquo;n geleentheid geskep vir &lsquo;n nuwe verskriklike verskynsel wat lei tot die mishandeling en moord op honderde, selfs duisende kinders. Dit alles geskied in die naam van Christendom. Amper almal daar gaan kerk toe. En met so baie kerke is dit &lsquo;n mededingende mark, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4483\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kinderhekse se wrede lot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,4391,21089],"class_list":["post-4483","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-kinderhekse-se-wrede-lot","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4483","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4483"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4483\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4483"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4483"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4483"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}