{"id":44811,"date":"2017-10-12T11:31:40","date_gmt":"2017-10-12T09:31:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44811"},"modified":"2017-10-12T11:31:40","modified_gmt":"2017-10-12T09:31:40","slug":"plaasaanval-op-ceres-boer-ontlok-geen-reaksie-van-owerheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44811","title":{"rendered":"Plaasaanval op Ceres-boer ontlok geen reaksie van owerheid"},"content":{"rendered":"<p>Die voorval Maandagaand toe &#8216;n boer in die Koue Bokkeveld, Wilhelm van der Merwe, 52, wreedaardig met &#8216;n mes aangeval is, het tot dusver geen reaksie van die owerheid ontlok nie. Landbou-organisasies, asook die VF Plus, het egter die aanval veroordeel en soos soveel maal tevore &#8216;n beroep op beter polisi\u00ebring gedoen.<\/p>\n<p>Van der Merwe van die Welbedag-boerdery ongeveer 40 km buite Ceres is na bewering deur deur drie van sy seisoenwerkers vanaf Lesotho oorval en twintig keer met &#8216;n mes gesteek. Volgens sy seun, Pierre van der Merwe, het die voorval rondom 7-uur Maandagaand 9 Oktober plaasgevind. Waardevolle items wat geroof is, sluit in kontant, kruideniersware, flitse en &#8216;n verkyker.<\/p>\n<p>Dr. Corn\u00e9 van die VF Plus het \u0149 beroep op boere gedoen om weens veiligheidsredes waar moontlik eerder van plaaslike arbeid gebruik te maak aangesien di\u00e9 mense bekend is in die omgewing en nie maklik na ander landsdele of self oor die landsgrens kan vlug nadat hulle \u0149 misdaad gepleeg het nie.<\/p>\n<p>\u201cDie VF Plus wil boere in di\u00e9 provinsie ook maan om gedurig waaksaam te wees aangesien plaasaanvalle op enige plek in die land kan voorkom. Alhoewel dit in die Wes-Kaap veel minder as in ander dele van die land voorkom, beteken dit nie dit kan nie hier gebeur nie,&#8221; het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Blykbaar het die aanvallers hul paspoorte wat deur mnr. Van der Merwe in &#8216;n kluis vir veilige bewaring gehou is, tesame met kontant gevat en agterna oor die grens Lesotho toe gevlug.<\/p>\n<p>Die slagoffer is in die Panorama-hospitaal in Kaapstad opgeneem waar hy blykbaar in &#8216;n bevredigende toestand verkeer. Omdat van die messteke sy longe binnegedring het, het hulle pas na die aanval platgeval. Hy is in &#8216;n bebloede toestand gevind en kon hom maklik doodgebloei het. &#8216;n Sak is ook oor sy kop geplaas in &#8216;n poging om hom te versmoor.<\/p>\n<figure id=\"attachment_44813\" aria-describedby=\"caption-attachment-44813\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-44813\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-300x300.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-100x100.jpg 100w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-768x768.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-148x148.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-31x31.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-38x38.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart-215x215.jpg 215w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/marthie_swart.jpg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-44813\" class=\"wp-caption-text\">Marthie Swart Foto: Facebook<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die aanval op mnr. Van der Merwe het wye reaksie van Afrikaners op sosiale media ontlok. Marthie Swart van Durban het op Facebook ges\u00ea: &#8220;<span class=\" UFICommentActorAndBody\"><span data-ft=\"{&quot;tn&quot;:&quot;K&quot;}\"><span class=\"UFICommentBody\">Ek kan nie meer besluit watter emosie in my die sterkste is nie-hartseer of woede!? Wat die hel doen &#8216;n mens? Ons mense word teen &#8216;n helse pas uitgeroei&#8230; S\u00f3 bly die man het oorleef want so vreeslik baie het nie. Die wreedste dood.&#8221;<\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p>Marina Botha van Lydenburg het, ook op Facebook, het gemeen: &#8220;<span class=\" UFICommentActorAndBody\"><span data-ft=\"{&quot;tn&quot;:&quot;K&quot;}\"><span class=\"UFICommentBody\">Presies wat in Zimbabwe met die boere gedoen is! Dit is so beplan. Die ander lande staan saam. Hulle soek die grond!&#8221;<\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorval Maandagaand toe &#8216;n boer in die Koue Bokkeveld, Wilhelm van der Merwe, 52, wreedaardig met &#8216;n mes aangeval is, het tot dusver geen reaksie van die owerheid ontlok nie. Landbou-organisasies, asook die VF Plus, het egter die aanval veroordeel en soos soveel maal tevore &#8216;n beroep op beter polisi\u00ebring gedoen. Van der Merwe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44811\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasaanval op Ceres-boer ontlok geen reaksie van owerheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44814,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-44811","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44811","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44811"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44811\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44814"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44811"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44811"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44811"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}