{"id":44796,"date":"2017-10-05T12:24:13","date_gmt":"2017-10-05T10:24:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44796"},"modified":"2017-10-05T18:38:06","modified_gmt":"2017-10-05T16:38:06","slug":"katalonie-wil-onafhanklikheid-van-spanje-verklaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44796","title":{"rendered":"Kataloni\u00eb wil onafhanklikheid van Spanje verklaar"},"content":{"rendered":"<p>Kataloni\u00eb gaan &#8220;binne dae onafhanklikheid van Spanje veklaar&#8221;, het die leier van die outonome gebied aan die BBC ges\u00ea.<\/p>\n<p>Tydens sy eerste onderhoud sedert Sondag se referendum, het Carles Puigdemont verklaar dat sy regering &#8220;aan die einde van di\u00e9 week of die begin van aanstaande week gaan optree&#8221;.<\/p>\n<p>Die streek het tot stilstand gekom nadat duisende betogers die strate in gevaar het tydens &#8216;n massastaking om beswaar te maak teen die Spaanse regering se gewelddadige onderdrukking van kiesers tydens die onafhanklikheidsreferendum, wat deur Madrid as onwettig beskou is.<\/p>\n<p>Honderde duisende mense het in Barcelona op straat gegaan om te betoog teen die Spaanse regering se besluit om die uitslag van die referendum te ignoreer terwyl die meeste Katalane &#8216;n dag van massastakings in die hele streek eerbiedig het. In Barcelone het 700 000 aan &#8216;n optog deelgeneem, volgens die stadspolisie wat deur die AFP-nuusagentskap aangehaal is.<\/p>\n<p>In die laatmiddag het betogers by die stad se Plaza de la Universidad bymekaar gekom (sien foto hier bo).<\/p>\n<p>Koning Felipe van Spanje het die Katalaanse owerheid daarvan beskuldig dat hulle die &#8220;eenheid van Spanje&#8221; wil verbreek en gewaarsku dat die onafhanklikheidsbeweging die land se maatskaplike en ekonomiese stabiliteit kon bedreig.<\/p>\n<p>In &#8216;n rare en &#8216;n sterk bewoorde televisietoespraak Dinsdagaand, het hy die Katalaanse regering daarvan beskuldig dat hulle &#8220;die harmonie en naasbestaan binne die Katalaanse maatskappy as sodanig wegkalwe en besig is om dit te verdeel&#8221;.<\/p>\n<p>Die koning se toespraak het gevolg op &#8216;n BBC-onderhoud met Puigdemont waarin hy hom daartoe verbind het om met pogings te volhard om van Spanje af weg te breek.<\/p>\n<p>Die Europese Kommissie het intussen ges\u00ea dat die gevalle van Spanje se provinsie Kataloni\u00eb en Serwi\u00eb se provinsie van Kosowo en Metohija &#8220;nie vergelykbaar is nie&#8221;.<\/p>\n<p>Op dieselfde dag het die EU &#8220;verklaar&#8221; dat die Katalaanse onafhanklikheidsreferendum wat die vorige dag gehou is, ongrondwetlik volgens die Spaanse reg sou wees.<\/p>\n<p>&#8220;As dit kom by die erkenning vir Kosowo, was daar &#8216;n baie spesifieke konteks. Die standpunt is deur verskeie VN-deklarasies en verskeie VN-resolusies, asook die internasionale gemeenskap, ingeneem. &#8216;n Baie spesifieke konteks, met spesifieke redes,&#8221; het die EU-woordvoerder Margaritis Schinas ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maar hy kon geen rede of verklaring verskaf aangaande die VN-deklarasies en resolusies waarna hy verwys het nie \u2014 of wat die &#8220;spesifieke kwessies&#8221; was nie. Schinas is die huidige hoofwoordvoerder van die Europese\u00a0 Kommissie, asook &#8216;n adjunkdirekteurgeneraal by die Kommissie se kommunikasiedepartement.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kataloni\u00eb gaan &#8220;binne dae onafhanklikheid van Spanje veklaar&#8221;, het die leier van die outonome gebied aan die BBC ges\u00ea. Tydens sy eerste onderhoud sedert Sondag se referendum, het Carles Puigdemont verklaar dat sy regering &#8220;aan die einde van di\u00e9 week of die begin van aanstaande week gaan optree&#8221;. Die streek het tot stilstand gekom nadat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44799,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[24159,8538,18042,7082,24158,10632,8716],"class_list":["post-44796","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-carles-puigdemont","tag-europa","tag-katalonie","tag-kosowo","tag-margaritis-schinas","tag-onafhanklikheid","tag-spanje"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44796","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44796"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44796\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44799"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44796"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44796"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44796"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}