{"id":44762,"date":"2017-09-29T09:57:42","date_gmt":"2017-09-29T07:57:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44762"},"modified":"2017-09-29T12:03:21","modified_gmt":"2017-09-29T10:03:21","slug":"franse-studente-help-afrika-migrante-om-in-staatsgebou-te-plak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44762","title":{"rendered":"Franse studente help Afrika-migrante om in staatsgebou te plak"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Gebou in die middestad van Bordeaux, Frankryk, is deur onwettige Afrika-immigrante met die hulp van blanke Franse studente beset.<\/p>\n<p>Dit verteenwoordig amper iets uit die distopiese roman deur Jean Raspail, <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?wpsc-product=omsingel-die-laer-van-die-heiliges-deur-jean-raspail\">Omsingel die laer van die heiliges<\/a> waarin sekere Franse immigrante uit die derde w\u00eareld verwelkom om hul land te kom oorneem.<\/p>\n<p>Die studente hoop dat hulle &#8220;model&#8221; van georganiseerde plakkery in amptelike geboue as &#8220;voorbeeld vir Frankryk&#8221; kan dien, om sodoende onwettige immigrante uit Afrika te herberg wat tans op straat slaap.<\/p>\n<p>&#8216;n Le\u00eb gebou van 240 vierkante meter in die middestad van Bordeaux wat aan die streeksraad (conseil r\u00e9gional) behoort, is deur nege Afrika-migrante beset. Eiendomspryse is, soos elders in die groot Franse stede, hemelhoog in Bordeaux met woonstelle wat teen \u20ac3000 (ongeveer R48000) per vierkante meter verhandel, wat beteken dat die kleinerige gebou ongeveer \u20ac720 000 (of R11,5 miljoen) werd moet wees. Onwettige water- en elektrisiteitsaansluitings is Soweto-styl in die gebou uitgevoer, waarskynlik vanaf naburige geboue.<\/p>\n<p>Die vyf blanke Franse studente wil die gebou in &#8216;n &#8220;ontvangsentrum vir migrante&#8221; omskep.<\/p>\n<p>&#8220;&#8216;n Plakkersgebou is &#8216;n plek waar &#8216;n mens nie huur betaal nie, dis al. Dis die enigste verskil. Ons het die gebou taamlik opgeknap,&#8221; het een van die studentes aan die kanaal C-news ges\u00ea, &#8216;n Franse digitale nuuskanaal wat voorheen as iT\u00e9l\u00e9 bekendgestaan het.<\/p>\n<p>Volgens die twee joernaliste van C-news, Antoine Est\u00e8ve en J\u00e9r\u00f4me Rampnoux, wil die studente &#8220;hoop gee aan die Afrika-migrante, en bowenal ander jongmense oorreed om hulle na te boots&#8221;.<\/p>\n<p>Die migrante is blykbaar minderjarig, en wil &#8220;skool toe gaan&#8221;. Volgens liefdadigheidsorganisasies in die stad, &#8220;kom daar een duisend minderjarige migrante jaarliks in Bordeaux aan, met plakkersgeboue wat vermenigvuldig&#8221;.<\/p>\n<p>Een van die Franse studente het ges\u00ea: &#8220;Die minderjariges wat hier geherberg word, wil Franse identiteitskaarte bekom, maar ook binne die samelewing integreer.&#8221;<\/p>\n<p>Die streeksraad, die staatsinstelling wat die gebou besit, is in kennis gestel maar het besluit om nie &#8216;n uitsettingsbevel teen die migrante te bekom nie. &#8220;Uitsetting is geen oplossing nie. Elke geval sal bestudeer word, tesame met openbare instellings wat noodakkommodasie verskaf,&#8221; het &#8216;n woordvoerder aan C-news ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Gebou in die middestad van Bordeaux, Frankryk, is deur onwettige Afrika-immigrante met die hulp van blanke Franse studente beset. Dit verteenwoordig amper iets uit die distopiese roman deur Jean Raspail, Omsingel die laer van die heiliges waarin sekere Franse immigrante uit die derde w\u00eareld verwelkom om hul land te kom oorneem. Die studente hoop [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44764,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[24140,1093,16687,9916,8661],"class_list":["post-44762","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bordeaux","tag-frankryk","tag-migrante","tag-plakkery","tag-studente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44762"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44762\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44764"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44762"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44762"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}