{"id":44717,"date":"2017-09-21T14:50:38","date_gmt":"2017-09-21T12:50:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44717"},"modified":"2017-09-21T14:51:01","modified_gmt":"2017-09-21T12:51:01","slug":"plaasaanval-op-emslie-gesin-dood-vader-beseer-moeder-en-dogter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44717","title":{"rendered":"Plaasaanval op Emslie-gesin dood vader, beseer moeder en dogter"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Werner Emslie (55) van Ellisras is deur vier swart plaasaanvallers doodgeskiet, terwyl sy vrou Mari\u00ebtte in &#8216;n ernstige toestand verkeer met &#8216;n koe\u00ebl wat haar lewer beskadig het. Die dokterspaar se dogter, Barbara wat insgelyks medies aan die Universiteit van Pretoria studeer, is aangerand maar nie geskiet nie.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n polisiewoordvoerder, kolonel Moatshe Ngoepe, is &#8216;n intensiewe soektog na die gewapende verdagtes geloods.<\/p>\n<p>&#8220;Daar word beweer dat op 20 September 2017 omstreeks 20:00 het dr. Werner Emslie, 55 jaar oud, buite sy huis op die plaas by Afguns gesit toe vier onbekende mans, waarvan twee met handwapens gewapen was, hom aangeval en doodgeskiet het, asook sy 55-jarige eggenote, Mariette Emslie, insgelyks &#8216;n dokter, geskiet het,&#8221; het Ngoepe ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Sy het die aanval met ernstige beserings oorleef en is onmiddellik vir mediese behandeling hospitaal toe geneem,&#8221; het Ngoepe vervolg. Hy het ook ges\u00ea dat twee handwapens gedurende die voorval gebuit is en dat die aanvallers met dr. Mari\u00ebtte Emslie se nuwe wit Toyota-dubbelkajuitbakkie met registrasienommer DTR 758 L weggery het.<\/p>\n<p>&#8220;Die voertuig is later 2km van die huis af gevind waar dit agtergelaat is,&#8221; het Ngoepe verklaar.<\/p>\n<figure id=\"attachment_44719\" aria-describedby=\"caption-attachment-44719\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-44719\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-300x169.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"169\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-300x169.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-768x432.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-148x83.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-31x17.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-38x21.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie-382x215.jpg 382w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/mariettebarbara_emslie.jpg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-44719\" class=\"wp-caption-text\">Mari\u00ebtte en Barbara Emslie<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die 18-jarige Barbara Emslie is ook deur die aanvallers beseer, maar nie so ernstig soos haar ma nie. Albei word tans in &#8216;n Pretoriase hospitaal behandel.<\/p>\n<p>Barbara was verlede jaar hoofmeisie van die Ho\u00ebrskool Ellisras en het agt onderskeidings in matriek behaal. Die skool het die volgende boodskap op sy Facebook-blad geplaas:<\/p>\n<blockquote><p>Ho\u00ebrskool Ellisras en die Ellisrasgemeenskap is in rou gedompel.<\/p>\n<p>Woorde is min.<\/p>\n<p>Ons groet dr. Werner Emslie en ons salueer &#8216;n person wat op baie gebiede soveel mense se lewens aangegryp het.<\/p>\n<p>Dr. Emslie, jy laat &#8216;n groot leemte, jy sal as vriend en voormalige voorsitter van Ho\u00ebrskool Ellisras se beheerliggaam, gemis word.<\/p>\n<p>Mag die Here Sy hand oor dr. Mariette Emslie, Grant en Barbara, hou.<\/p>\n<p>Ons bid dat Mariette gou sal herstel.<\/p>\n<p>Aan die Emslie-gesin en familie, mag God julle styf vashou en troos in hierdie hartseer tyd.<\/p><\/blockquote>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Werner Emslie (55) van Ellisras is deur vier swart plaasaanvallers doodgeskiet, terwyl sy vrou Mari\u00ebtte in &#8216;n ernstige toestand verkeer met &#8216;n koe\u00ebl wat haar lewer beskadig het. Die dokterspaar se dogter, Barbara wat insgelyks medies aan die Universiteit van Pretoria studeer, is aangerand maar nie geskiet nie. Volgens &#8216;n polisiewoordvoerder, kolonel Moatshe Ngoepe, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44717\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasaanval op Emslie-gesin dood vader, beseer moeder en dogter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44718,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[24129,16150,24130,24128,7298,24127],"class_list":["post-44717","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-barbara-emslie","tag-ellisras","tag-hoerskool-ellisras","tag-mariette-emslie","tag-plaasaanval","tag-werner-emslie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44717","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44717"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44717\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44718"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44717"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44717"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44717"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}