{"id":44667,"date":"2017-09-13T20:07:11","date_gmt":"2017-09-13T18:07:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44667"},"modified":"2017-09-14T11:42:28","modified_gmt":"2017-09-14T09:42:28","slug":"brief-die-krisisvergadering-by-jacaranda-fm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44667","title":{"rendered":"Brief: Die krisisvergadering by Jacaranda FM"},"content":{"rendered":"<p>Kevin Fine, ruggraatlose stasiebestuurder: \u201cWat gaan ons aan die situasie doen, mense?\u201d<\/p>\n<p>Tumi Morake, \u201ckomediant\u201d, professionele slagoffer en voltydse viswyf: \u201cWatter situasie?\u201d<\/p>\n<p>KF: \u201cUm, jy weet, Tumi, jou, um, uitlatings op die lug gister\u2026..\u201d<\/p>\n<p>TM: \u201cWat bedoel jy, uitlatings? My uitlatings was die reine waarheid! Blankes is diewe wat gestraf moet word!\u201d<\/p>\n<p>KF (op sy knie\u00eb, terwyl hy mik-mik om Morake te aansienlike agterstewe te soen): \u201cEk is s\u00f3 jammer! Ek bedoel jou pogings om die nasie te bou. Ek is jammer dat ek die indruk mag geskep het dat ek jou onfeilbare woorde bevraagteken het.\u201d<\/p>\n<p>TM: \u201cJy beter jammer wees! Jy moet onthou, ek is \u2018n slagoffer van apartheid. Witmense soos jy het my grond by my gesteel!\u201d<\/p>\n<p>Menslike Hulpbronnebestuurder, wat skepties lyk: \u201cJou le\u00ear s\u00ea jy is in 1981 gebore. Jy was slegs nege toe Mandela vrygelaat is. Apartheid is amptelik geskrap toe jy dertien was. Teen die jare tagtig is baie van die apartheidswette reeds nie meer toegepas nie. Waar is die grond of besittings wat witmense van jou gesteel het, en wie presies was daardie witmense? Jy is ook, volgens jou personeelrekords, \u2018n drame-gegradudeerde. Baie witmense het nie die voorreg gehad om universiteit by te woon soos jy nie. Help my gou dus verstaan wat daar presies van jou gesteel is?\u201d<\/p>\n<p><em>(Pandemonium. Madame Morake beleef \u2018n Grace Mugabe-agtige uitbarsting wat oorgaan in geweld. Sy rand die menslike hulpbronnebestuurder met \u2018n stoel aan. Skree dat hy \u2018n rassis is, terwyl sy hom halfdood slaan met die stoel. Die nooddienste word ontbied om die slagoffer na die hospitaal af te voer, Kevin Fine lek die bloed van die vloer af met sy tong, en soen Madame Morake se skoene. Fine belowe ook om onmiddellik, desnieteenstaande sy beserings, die menslike hulpbronbestuurder agv rassisme te ontslaan, want hy is immers wit. \u2018n Hele bottel Johnny Walker Blue Label word bestel om Madame Morake te kalmeer.)<\/em><\/p>\n<p>KF: \u201cEk vra nederig om verskoning, me Morake, dat die menslike hulpbronbestuurder se rassistiese kop in die pad van jou stoel was. Ek hoop darem nie die skade aan jou stoel was te erg nie? Kan ons asb net dink hoe gaan ons die situasie hanteer?\u201d<\/p>\n<p>TM, wat reeds die helfte van die Johnny Walker Blue Label afgesluk het: \u201cDis eenvoudig. Ons maak soos Spur gemaak het. Ons blameer gewoon maar net die wit rassistiese luisteraars wat in KP-gebiede bly, wat na Jacaranda luister.\u201d<\/p>\n<p>KF: \u201cDaar het wel \u2018n boikot van die Spur ontstaan wat tot vandag toe nog aangaan. \u2018n Aantal restourante is toegemaak.\u201d<\/p>\n<p>TM: \u201cDit wys jou net, wit rassisme is vir ewig en ongeneesbaar. En daardie wit varke verdien in elk geval nie om by \u2018n restourant te eet nie. Hulle het die konsep van \u2018n restourant by swartmense gesteel.\u201d<\/p>\n<p>KF: \u201cHoe dan gemaak met die boikot, die luisteraars wat ons gaan verloor, en die lokval-inbellers wat jou gaan aanvat?\u201d<\/p>\n<p>TM: \u201cDis geen probleem nie. Sedert ek my geweldige talente hier kom teentoonstel het, het derduisende van daardie blanke rassiste reeds vertrek en na ander, rassistiese stasies gaan luister. Ons transformeer bloot Jacaranda verder, totdat dit \u2018n 100% swart stasie is, deur elke dag in die nuus denkbeeldige stories oor blanke rassisme uit te saai, Jimmy Manyi die stasiebestuurder te maak, en speel niks behalwe R&amp;B-musiek nie.\u201d<\/p>\n<p>KF: \u201cDit klink na \u2018n uitstekende plan! Welgedaan! Ek kry sommer nou vir iemand soos \u2018n wafferse Bell Pottinger op die lyn, om \u2018n ordentlike haatveldtog teen ons wit luisteraars van stapel te stuur. Ons sal daardie rassiste darem \u2018n ding of twee wys! Martin, as iemand wat jy kan hoor wit is inbel, sny hom af. Rian, maak jy asb \u2018n punt daarvan om blankes op die lug selfs nog meer te verguis!\u201d<\/p>\n<p>Rian van Heerden: \u201cJimmy Manyi as stasiebestuurder? Wat gaan dan van jou word, Kevin?\u201d<\/p>\n<p><em>(Kevin Fine lyk geskok. Hy het nie mooi besef hy is ook nou oppad om getransformeer te word nie.)<\/em><\/p>\n<p>TM: \u201cKevin, Kevin, Kevin. Jy dink sekerlik tog nie jy, as \u2018n wit gronddief, kan jou pos wil behou nie? Wie het in elk geval respek vir jou of \u2018n ruggraatlose jellievis soos van Tonder by Spur; julle wat bereid is om julle eie mense uit te verkoop? Jy sal jouself moet opoffer wanneer die stasie miljoene in advertensie-inkomste verloor. Jy verwag tog nie dat \u2018n swart persoon die sondebok moet wees nie?<\/p>\n<p>&#8216;Take one for the team, Kevin! You&#8217;re not a racist, are you?&#8217;\u201d<\/p>\n<p>\u2014Jared van Niekerk<\/p>\n<p><em>Hier is die klankgreep waarin Tumi Morake blykbaar die gewraakte anti-blanke stellings maak.<\/em><\/p>\n<audio class=\"wp-audio-shortcode\" id=\"audio-44667-1\" preload=\"none\" style=\"width: 100%;\" controls=\"controls\"><source type=\"audio\/mpeg\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/breakfast_with_martin_bester_tumi_morake_12_sep_tumi_morake_do_not_bring_my_people_into_it_medium.m4a?_=1\" \/><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/breakfast_with_martin_bester_tumi_morake_12_sep_tumi_morake_do_not_bring_my_people_into_it_medium.m4a\">http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/breakfast_with_martin_bester_tumi_morake_12_sep_tumi_morake_do_not_bring_my_people_into_it_medium.m4a<\/a><\/audio>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kevin Fine, ruggraatlose stasiebestuurder: \u201cWat gaan ons aan die situasie doen, mense?\u201d Tumi Morake, \u201ckomediant\u201d, professionele slagoffer en voltydse viswyf: \u201cWatter situasie?\u201d KF: \u201cUm, jy weet, Tumi, jou, um, uitlatings op die lug gister\u2026..\u201d TM: \u201cWat bedoel jy, uitlatings? My uitlatings was die reine waarheid! Blankes is diewe wat gestraf moet word!\u201d KF (op sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44668,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[4938,24107,2149,266,24108],"class_list":["post-44667","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-apartheid","tag-kevin-fine","tag-mandela","tag-rassisme","tag-tumi-morake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44667\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44668"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}