{"id":4462,"date":"2009-03-19T01:03:13","date_gmt":"2009-03-19T01:03:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4462"},"modified":"2009-03-19T01:03:13","modified_gmt":"2009-03-19T01:03:13","slug":"doen-weg-met-die-woord-kleurling-s-khoisan-groep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4462","title":{"rendered":"Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&lsquo;n Khoisan menseregteaktiviste-organisasie het &lsquo;n beroep gedoen op die menseregtekommissie en die gelykheidshof om die woord &ldquo;kleurling&rdquo; in die openbaar te verdoem en dit van die wetboeke te skrap.<\/p>\n<p> Die Inisiatief vir die Herstel van Eerste Inheemse Mense van Suid-Afrika (IRFIPSA)&nbsp; het in &lsquo;n memorandum wat aan die hof en die kommissie oorhandig is, ges&ecirc; hulle wil die woord &ldquo;kleurling&rdquo;, &ldquo;wat steeds gebruik word deur die regering in &lsquo;n demokratiese dispensasie&rdquo; van statut&ecirc;re dokumente herroep h&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Ons eis die onmiddellike ratifikasie van ons identiteit as Khoisan as die afstammelinge van die Aborigenes van Suid-Afrika,&rdquo; het die memorandum ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Bahia Sterris, &lsquo;n regsadviseur vir die menseregtekommissie het bevestig dat hulle die memorandum ontvang het.<\/p>\n<p> Die gelykheidshof kon nie bereik word vir kommentaar nie.<\/p>\n<p> Die Khoisanleiers het ges&ecirc; hulle argument is gebaseer op die Rubicontoespraak van erkenning wat gelewer is deur president Kgalema Motlanthe in Februarie by die stigting van die nasionale huis van tradisionele leiers.<\/p>\n<p> Hulle verwys na Motlanthe wat ges&ecirc; het dat beleidsontwikkeling oor die Koisan gemeenskappe deur die kabinet sisteem in die proses was, en dat dit gefinaliseer sal word na openbare konsultasie.<\/p>\n<p> Die memorandum het die president verder aangehaal: &ldquo;Ons is vol vertroue dat die kritieke inisiatief die proses sal korrigeer om die massiewe historiese ongeregtighede wat die land gelei het onder kolonialisme , insluitend geweld met afmetings van volksmoord en onderdrukking van hulle kultuur, land en taal.&rdquo;<\/p>\n<p> Die memorandum s&ecirc; voorts: &ldquo; Die &ldquo;kleurling&rdquo; as &lsquo;n burgerlike kategorie is van die wetboeke verwyder en vervang met die woord &ldquo;swart&rdquo; op die wetboeke na 1994.&rdquo;<\/p>\n<p> Khoi Frederick Konstable het ges&ecirc; die organisasie staan vir die regte van die wat swaargekry het onder &ldquo;massiewe diskriminasie en historiese ongeregtighede.&rdquo;<\/p>\n<p> Hy het ges&ecirc; na 15 jaar se demokrasie, is die beleid steeds nie geformuleer nie.<\/p>\n<p> Daar word geglo dat slegs 16 van die 35 oorspronklike Khoi-stamme nog bestaan.<\/p>\n<p> Konstable het ges&ecirc; dat &ldquo;onder die dispensasie van die nuwe demokrasie, maak die klasifikasie as &ldquo;kleurling&rdquo; dit moeiliker om &lsquo;n behoorlike werk te kry.&rdquo;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">sites uk<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n Khoisan menseregteaktiviste-organisasie het &lsquo;n beroep gedoen op die menseregtekommissie en die gelykheidshof om die woord &ldquo;kleurling&rdquo; in die openbaar te verdoem en dit van die wetboeke te skrap. Die Inisiatief vir die Herstel van Eerste Inheemse Mense van Suid-Afrika (IRFIPSA)&nbsp; het in &lsquo;n memorandum wat aan die hof en die kommissie oorhandig is, ges&ecirc; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4462\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4372,21089,21108],"class_list":["post-4462","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-doen-weg-met-die-woord-kleurling-s-khoisan-groep","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4462","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4462"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4462\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4462"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4462"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4462"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}