{"id":4461,"date":"2009-03-19T00:56:09","date_gmt":"2009-03-19T00:56:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4461"},"modified":"2009-03-19T00:56:09","modified_gmt":"2009-03-19T00:56:09","slug":"rusland-gaan-herbewapen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4461","title":{"rendered":"Rusland gaan herbewapen"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">President Dmitri A. Medvedev het Dinsdag ges&ecirc; dat Rusland met &lsquo;n &ldquo;grootskaalse herbewapening&rdquo; gaan begin in 2011 in reaksie op wat hy beskryf as bedreigings vir die land se sekuriteit.<\/p>\n<p> In &rsquo;n toespraak voor generaals in Moskou, het mnr. Medvedev NAVO se houding as die prim&ecirc;re rede gegee vir die versterking van die weermag, insluitend kernwapens.<\/p>\n<p> Mnr. Medvedev het nie spesifieke besonderhede gegee oor hoe die begroting sal toeneem vir die weermag nie, laasgenoemde se vermo&euml; het heelwat afgeneem na die val van die Sowjet-Unie.<\/p>\n<p> Rusland het milit&ecirc;re uitgawes heelwat toegeneem in die onlangse jare, maar met die finansi&euml;le krisis en die daling in die olieprys is die land se finansies onder druk, wat voorspel dat dit moeilik gaan wees om uitgawes vir die weermag sondermeer&nbsp; te vergroot.<\/p>\n<p> Mnr. Medvedev se tydsberekening is egter goed. Daar word verwag dat hy sy eerste vergadering sal hou met president Barack Obama vroeg in April, in dieselfde tyd as die vergaderings van die G20, &lsquo;n groep industri&euml;le en ontwikkelende lande.<\/p>\n<p> &ldquo; &lsquo;n Analise van die milit&ecirc;r-politiese situasie in die w&ecirc;reld toon dat daar &lsquo;n klomp streke is waar ernstige potensiaal vir konflik steeds bestaan,&rdquo; het mnr. Medvedev ges&ecirc;. &ldquo;Bedreigings wat plaaslike krisisse asook internasionale terrorisme kan laat ontstaan. NAVO laat vaar nie sy pogings om sy milit&ecirc;re infrastruktuur uit te brei naby die grense van ons land nie. Dit alles vereis &lsquo;n kwaliteitsmodernisering van ons gewapende magte.&rdquo;<\/p>\n<p> Mnr. Medvedev het beklemtoon dat Rusland nie deur die finansi&euml;le krisis van die planne afgesit gaan word nie.<\/p>\n<p> Sy aankondiging het gekom na die Kremlin reeds begin het met pogings om die gewapende magte op te gradeer, wat nog grootliks bestuur word volgens die Sowjet-styl.<\/p>\n<p> Terwyl Rusland se veel groter weermag maklik gewen het teen Georgie in Augustus verlede jaar, het die gevegte volgens kenners foute uitgewys in opleiding, wapens en toerusting.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-85\/bel-e\/pizhamy-halaty\">\u0445\u0430\u043b\u0430\u0442\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Dmitri A. Medvedev het Dinsdag ges&ecirc; dat Rusland met &lsquo;n &ldquo;grootskaalse herbewapening&rdquo; gaan begin in 2011 in reaksie op wat hy beskryf as bedreigings vir die land se sekuriteit. In &rsquo;n toespraak voor generaals in Moskou, het mnr. Medvedev NAVO se houding as die prim&ecirc;re rede gegee vir die versterking van die weermag, insluitend &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4461\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland gaan herbewapen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4371],"class_list":["post-4461","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-rusland-gaan-herbewapen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4461","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4461"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4461\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4461"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4461"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4461"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}