{"id":44600,"date":"2017-08-29T11:44:32","date_gmt":"2017-08-29T09:44:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44600"},"modified":"2017-08-29T11:44:32","modified_gmt":"2017-08-29T09:44:32","slug":"munisipaliteite-verloor-oor-ou-skuld-in-grondwethof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44600","title":{"rendered":"Munisipaliteite verloor oor ou skuld in Grondwethof"},"content":{"rendered":"<p>Die Grondwethof van Suid-Afrika het vanoggend beslis dat nuwe huiseienaars nie verantwoordelik is vir die historiese skuld van vorige eienaars teenoor munisipaliteite nie. Van die laer howe het voorheen uitsprake gelewer dat munisipaliteite hul uitstaande erfbelastings en ander skuld van die huidige eienaar mag invorder, selfs jare nadat vorige eienaars sulke skuld laat ophoop het.<\/p>\n<p>Verskeie munisipaliteite, waaronder di\u00e9 van Pretoria, Durban en die Oos-Rand (Ekurhuleni) het aangevoer dat dit wettig is om op &#8216;n onlangs verkrygde eiendom beslag te l\u00ea en dit op te veil om skuld wat hulle toekom, te delg.<\/p>\n<p>Die saak in die Grondwethof is aanhangig gemaak deur verskeie huiseienaars wat di\u00e9 praktyk wou betwis.<\/p>\n<p>In die verlede kon &#8216;n eiendom nie na &#8216;n nuwe koper oorgedra word alvorens &#8216;n munisipale sertifikaat uitgereik is nie, wat alle skuld oor &#8216;n tydperk van twee jaar uitwis.<\/p>\n<p>Die nuwe eienaar is egter belas met alle skuld wat jonger as twee jaar was.<\/p>\n<p>Die kruks van die huidige app\u00e8l was die interpretasie van die munisipale stelselswet wat deur munisipaliteite gebruik is om te weier om sulke klaringsertifikate uit te reik totdat alle skuld betaal was.<\/p>\n<p>Regter Edwin Cameron het vandag se uitspraak, waaroor die regters eenstemmig was, gelewer. Volgens hom kan dit gelees word as sou munisipale skuld nie die oordrag van eiendom oorleef nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Grondwethof van Suid-Afrika het vanoggend beslis dat nuwe huiseienaars nie verantwoordelik is vir die historiese skuld van vorige eienaars teenoor munisipaliteite nie. Van die laer howe het voorheen uitsprake gelewer dat munisipaliteite hul uitstaande erfbelastings en ander skuld van die huidige eienaar mag invorder, selfs jare nadat vorige eienaars sulke skuld laat ophoop het. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44600\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Munisipaliteite verloor oor ou skuld in Grondwethof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44601,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[24093,6153,24091,24092],"class_list":["post-44600","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-edwin-cameron","tag-grondwethof","tag-munisipale-skuld","tag-nuwe-eienaar"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44600","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44600"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44600\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44601"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44600"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44600"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44600"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}