{"id":44575,"date":"2017-08-24T08:48:39","date_gmt":"2017-08-24T06:48:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44575"},"modified":"2017-08-24T08:48:39","modified_gmt":"2017-08-24T06:48:39","slug":"waarnemende-hoof-van-misdaadinligting-se-matrieksertifikaat-glo-vals","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44575","title":{"rendered":"Waarnemende hoof van misdaadinligting se matrieksertifikaat glo vals"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe waarnemende streekskommissaris van die afdeling: misdaadinligting is met onmiddellike ingang aangestel, volgens &#8216;n verklaring wat die SA Polisiediens gister uitgereik het. Sy naam is majoor-genaarl King Bhoyi Ngcobo en hy is &#8216;n vorige hoof van president Zuma se lyfwagte, asook hoof van die BBP-beskermingseenheid.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr vanjaar is Ngcobo egter daarvan beskuldig dat hy &#8216;n vervalste matrieksertifikaat aan die SAPD voorgel\u00ea het.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder vir die polisie, brigadier Vishnu Naidoo het egter Ngcobo beskryf as iemand met &#8220;&#8216;n rykdom aan polisie-ervaring&#8221; wat die polisie vir meer as 20 jaar gedien het.<\/p>\n<p>&#8220;Gedurende di\u00e9 twee dekades van getroue diens, het majoor-generaal Ngcobo ook in die misdaadinligtingsomgewing gewerk. Misdaadinligting is &#8216;n uiters belangrike omgewating wat &#8216;n leier nodig het wat hardwerkend, ervare, met goeie leierskapsvaardighede is, asook iemand van goeie inbors. Majoor-generaal Ngcobo pas volmaak by di\u00e9 vereistes,&#8221; het Naidoo ges\u00ea.<\/p>\n<p>In sy gelukwensing aan Ngcobo, het die waarnemende kommissaris luitenant-generaal Mothiba ges\u00ea: &#8220;Namens die SAPD, wens ek majoorgeneraal Ngcobo geluk met sy aanstelling in die waarnemende hoedanigheid en ons het geen twyfel dat hy aan alle verwagtinge sal voldoen nie.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe waarnemende streekskommissaris van die afdeling: misdaadinligting is met onmiddellike ingang aangestel, volgens &#8216;n verklaring wat die SA Polisiediens gister uitgereik het. Sy naam is majoor-genaarl King Bhoyi Ngcobo en hy is &#8216;n vorige hoof van president Zuma se lyfwagte, asook hoof van die BBP-beskermingseenheid. Vroe\u00ebr vanjaar is Ngcobo egter daarvan beskuldig dat hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44576,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[24079,24077,17339,24078,24080],"class_list":["post-44575","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoof","tag-king-bhoyi-ngcobo","tag-matrieksertifikaat","tag-misdaadinligting","tag-waarnemend"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44575","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44575"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44575\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44576"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44575"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44575"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44575"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}