{"id":44556,"date":"2017-08-22T09:05:00","date_gmt":"2017-08-22T07:05:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44556"},"modified":"2017-08-22T09:05:00","modified_gmt":"2017-08-22T07:05:00","slug":"europol-300-jihadistiese-slagoffers-en-geen-einde-in-sig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44556","title":{"rendered":"Europol: 300 jihadistiese slagoffers en geen einde in sig"},"content":{"rendered":"<p>Robert Wainwright, hoof van Europol, het op Twitter gewaarsku dat terrorisme tans die &#8220;grootste bedreiging in Europa binne &#8216;n generasie is&#8221;.<\/p>\n<p>En die jongste terreuraanvalle in Barcelona, \u200b\u200bFinland en Rusland was nie dade van sogenaamde &#8220;regse&#8221; terrorisme nie. <\/p>\n<p>Die kanse dat Charlottesville se &#8220;moorddadige&#8221; bestuurder, James Alex Fields, in die VSA aangekla sal word van terrorisme, is in elk geval feitlik nul, aangesien die Amerikaanse federale wet nie eksplisiet &#8216;n binnelandse terrorisme aanklag toelaat vir dade wat nie met Islam verband hou nie.<\/p>\n<p>Dit blyk dat sy motor reeds beskadig was deur Antifa-aanvallers en hy waarskynlik vir sy lewe moes vlug. Bronne binne die Amerikaanse polisie s\u00ea Fields was beangs en het nie met voorbedagte rade opgetree nie. Tensy die linkse politici met die saak inmeng, is dit waarskynlik dat Fields sal loskom, s\u00ea hulle.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"en\">Terrorism at its most simple and brutal. And highly challenging for police to stop. Highest threat in Europe for a generation <a href=\"https:\/\/twitter.com\/Europol\">@Europol<\/a> <a href=\"https:\/\/t.co\/1uLuh6gwG5\">https:\/\/t.co\/1uLuh6gwG5<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Rob Wainwright (@rwainwright67) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/rwainwright67\/status\/898422058035564545\">August 18, 2017<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"en\">Map shows how more than 300 innocents have lost their lives in 16 separate jihadist atrocities <a href=\"https:\/\/t.co\/sfbFtTy5GL\">https:\/\/t.co\/sfbFtTy5GL<\/a> <a href=\"https:\/\/t.co\/9bhmjc15ab\">pic.twitter.com\/9bhmjc15ab<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Daily Mail Online (@MailOnline) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MailOnline\/status\/898549321355808773\">August 18, 2017<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Die Barcelona-terreursel het beplan om &#8216;n dodelike dubbele voertuig-aanval te pleeg deur die voertuie met springstof te laai, maar &#8216;n ontploffing Woensdag by die huis waar hulle die bomme gebou het, het hulle gedwing om hul aanvanklike planne te laat vaar.<\/p>\n<p>Volgens die Spaanse ministerie van binnelandse sake is meer as 180 &#8220;jihadistiese terroriste&#8221; sedert Junie 2015 gearresteer toe Spanje die terreurwaarskuwingsvlak tot vier van &#8216;n maksimum van vyf verhoog het, het Yahoo News berig.<\/p>\n<p>Londen-aanvaller Khuram Butt is voorheen verfilm vir &#8216;n TV-dokument\u00ear waar hy &#8216;n Islamitiese vlag in &#8216;n park vertoon, maar Max Hill, die Onafhanklike Beoordelaar van Terrorisme Wetgewing in Brittanje, het aan die Independent ges\u00ea dat potensi\u00eble terroriste met bestaande &#8220;algemene&#8221; wette gestop kan word. <\/p>\n<p>Brittanje moet oorweeg om alle anti-terreur wette af te skaf omdat hulle &#8220;onnodig&#8221; is in die stryd teen ekstremiste, het Hill ges\u00ea. Hy is getaak om Brittanje se terrorisme wetgewing te hersien.<\/p>\n<p>Die afleweringswa wat in die Londen-aanvalle in Junie gebruik is, was kleiner, omdat die jihadiste onsuksesvol probeer het om &#8216;n 7,5-ton voertuig te huur. Die <em>British Vehicle Rental and Leasing Association<\/em> (BVRLA), wat sowat 75 persent van die voertuighuur in die Verenigde Koninkryk hanteer, is baie bewus van die risiko&#8217;s, s\u00ea hulle, maar wetlike pligte en privaatheidskwessies belemmer beter toesig.<\/p>\n<p>Nadat verskeie terroriste aanvalle in die Verenigde Koninkryk en Europa geloods het, het dit aan die lig gekom dat die jihadiste in die Barcelona en Cambrils-aanvalle, weereens immigrante was wat skakels met kriminele bendes gehad het voordat hulle geradikaliseer is.<\/p>\n<p>Net n\u00e1 die waarskuwing van die Europol-hoof, het &#8216;n jihadis in Turku, Finland, twee mense vermoor.<\/p>\n<p>&#8220;Die mees kommerwekkende ding is die radikale Islamitiese netwerke wat in onlangse jare in Finland gebore is en hulle word voortdurend versterk. Mens kan selfs praat oor die &#8216;jihadistiese onderw\u00eareld&#8217; wat in Finland gebore is. Hierdie netwerke het skakels na alle groot terroriste-organisasies,&#8221; s\u00ea Jyri Rantala, kommunikasiebestuurder by SUPO se risikobepaling.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n amptelike risikobepaling deur SUPO, die sekuriteitsagentskap van Finland, het die bedreiging van individuele terroriste ook in Finland toegeneem. Dit kan enkelpersone of klein groepe insluit. Finland is nie meer veilig nie, s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Geen terroristiese organisasie het Finland as &#8216;n strategiese teiken ge\u00efdentifiseer nie, maar Finland se reputasie in die radikale Islamitiese kringe het toegeneem en daar is baie verwysings na Finland, byvoorbeeld, in die propaganda van ISIS. Dit is ook onlangs in Fins gepubliseer.<\/p>\n<p>&#8220;Alles in ag genome, het die faktore wat Finland voorheen beskerm het, ineengeplof of is besig om ineen te plof,&#8221; s\u00ea Rantala, verwysende na etniese Finse gemeenskappe.<\/p>\n<p>&#8216;n Petisie aan die Withuis om Antifa as &#8216;n terreurorganisasie formeel te klassifiseer, het die vereiste 100 000 handtekeninge gehaal en die Amerikaanse regering word tans versoek om die linker-ekstremistiese beweging, Antifa, formeel as terroriste-organisasie te lys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Robert Wainwright, hoof van Europol, het op Twitter gewaarsku dat terrorisme tans die &#8220;grootste bedreiging in Europa binne &#8216;n generasie is&#8221;. En die jongste terreuraanvalle in Barcelona, \u200b\u200bFinland en Rusland was nie dade van sogenaamde &#8220;regse&#8221; terrorisme nie. Die kanse dat Charlottesville se &#8220;moorddadige&#8221; bestuurder, James Alex Fields, in die VSA aangekla sal word van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44556\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Europol: 300 jihadistiese slagoffers en geen einde in sig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44557,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-44556","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44556"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44556\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}