{"id":4455,"date":"2009-03-18T02:57:18","date_gmt":"2009-03-18T02:57:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4455"},"modified":"2009-03-18T02:57:18","modified_gmt":"2009-03-18T02:57:18","slug":"madagaskar-se-president-bedank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4455","title":{"rendered":"Madagaskar se president bedank"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Madagaskar se president Mark Ravalomanana het Dinsdag bedank, het diplomate ges&ecirc;. Hy het ingegee aan die onvermydelike na die weermag sy pad oopgeskiet het tot by sy kantoor in om die opposisieleier in beheer te plaas.<\/p>\n<p> Diplomate het op voorwaarde van anonimiteit&nbsp; ges&ecirc; dat die 50-jarige Ravalomanana &lsquo;n dokument geteken het&nbsp; wat mag oordra aan ho&euml; weermagoffisiere van die Indiese oseaan eiland.<\/p>\n<p> Die skuif het &lsquo;n dramatiese oorwinning beteken vir Andry Rajoelina, die ontslaande burgemeester van Antanarivo wat &lsquo;n maandelange aksie gelei het om Ravalomanana omver te gooi na 7 jaar as president.<\/p>\n<p> Rajoelina is toegejuig deur duisende ondersteuners en gesalueer deur die weermag terwyl hy die verlate presidensie oorgeneem het, terwyl sy teenstaander van jare lank in die presidensi&euml;le paleis was saam met &lsquo;n handjievol lojale ondersteuners.<\/p>\n<p> &ldquo;Die dokument wat Ravalomanana geteken het dra gesag van die resident en eerste minister oor aan &lsquo;n milit&ecirc;re raad,&rdquo; het een van die diplomate ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &lsquo;n Teksboodskap wat uitgestuur is deur die Franse konsulaat aan lede van die ekspatriate gemeenskap het gelees: &ldquo;President bedank, risiko van demonstrasies. Wees versigtig en moenie na donker bestuur nie.&rdquo;<\/div>\n<p> Die voorgestelde tydsduur van milit&ecirc;re heerskappy op die eiland en ander besonderhede van die ooreenkoms is nie onmiddellik bekend nie.<\/p>\n<p> Rajoelina, &lsquo;n 34-jarige platejoggie wat besigheidsman geword het en die gewilde opposisie van die regering gelei het, het die land se veiligheidmagte aangemoedig om die president te arresteer vir hoogverraad.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/instawowphoto.net\">instawowphoto.net<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Madagaskar se president Mark Ravalomanana het Dinsdag bedank, het diplomate ges&ecirc;. Hy het ingegee aan die onvermydelike na die weermag sy pad oopgeskiet het tot by sy kantoor in om die opposisieleier in beheer te plaas. Diplomate het op voorwaarde van anonimiteit&nbsp; ges&ecirc; dat die 50-jarige Ravalomanana &lsquo;n dokument geteken het&nbsp; wat mag oordra aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4455\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Madagaskar se president bedank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-4455","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4455","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4455"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4455\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4455"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4455"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4455"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}