{"id":4454,"date":"2009-03-18T02:55:34","date_gmt":"2009-03-18T02:55:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4454"},"modified":"2009-03-18T02:55:34","modified_gmt":"2009-03-18T02:55:34","slug":"foord-saak-doodsdreigemente-by-die-hof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4454","title":{"rendered":"Foord saak: doodsdreigemente by die hof"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div align=\"justify\">&ldquo;Al wat ek wou h&ecirc; na die saak was vrede tussen myself en die Foords, maar die doodstekens wat ek vandag van sommige mense gekry het maak my bang om selfs naby die familie te gaan.&rdquo;<\/p>\n<p> Dis was die woorde van Nomusa Chili, ma van die 19-jarige Ntuthuko Chile, wat Mandag by die Durbanse ho&euml;rhof tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van Jessica Foord.<\/p>\n<p> Nomusa, wat aan die familie wou verskoning vra vir die sade van haar seun het ges&ecirc; dat sy bang geword het nadat sommige van Jessica se ondersteuners Maandag gedemonstreer het &ndash; met &lsquo;n sny beweging oor die keel &ndash; dat hulle haar sou dood maak.<\/p>\n<p> &lsquo;n Baie jammer Nomusa het ges&ecirc; dat sy sedert haar seun se arrestasie al wou om verskoning vra, maar dat sy bang geword het om dit te doen na sy bedreig voel deur sommige Foord ondersteuners.<\/p>\n<p> Ntithuko, Mbotho Msomi, 26, en Lindani Maphumelo, 19, is Maandag lewenslank tronk toe gestuur na regter Vivienne Niles-Duner hulle skuldig gevind het aan die verkragting en roof op Jessica in Maart 2008.<\/p>\n<p> Jessica se pa, Timothy is aan &lsquo;n boom vasgemaak gedurende die aanval wat plaasgevind het toe die twee met hulle honde geloop het by die dam naby Hillcrest.<\/p>\n<p> Siyabonga Ntinga, 18, is skuldig bevind aan roof op die Foords en is &lsquo;n 15 jaar vonnis gegee.<\/div>\n<p> &lsquo;n 5de Verdagte, &lsquo;n 17 jarige het skuldig gepleit aan roof en verkragting in 2008 en dien &lsquo;n 17 jaar vonnis uit.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino apps free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeUMJCt1uVo\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&ldquo;Al wat ek wou h&ecirc; na die saak was vrede tussen myself en die Foords, maar die doodstekens wat ek vandag van sommige mense gekry het maak my bang om selfs naby die familie te gaan.&rdquo; Dis was die woorde van Nomusa Chili, ma van die 19-jarige Ntuthuko Chile, wat Mandag by die Durbanse ho&euml;rhof &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4454\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Foord saak: doodsdreigemente by die hof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4365,21089,21108],"class_list":["post-4454","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-foord-saak-doodsdreigemente-by-die-hof","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4454","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4454"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4454\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4454"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4454"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4454"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}