{"id":4451,"date":"2009-03-18T02:44:34","date_gmt":"2009-03-18T02:44:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4451"},"modified":"2009-03-18T02:44:34","modified_gmt":"2009-03-18T02:44:34","slug":"vigs-maai-onder-afrikapolitici","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4451","title":{"rendered":"Vigs maai onder Afrikapolitici"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Vigs laat so baie politici in Afrika sterf dat hulle dood die vermo&euml; van regerings om behoorlik te kan werk bedreig, het &lsquo;n navorser Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Kondwani Chirambo, die hoofskrywer van &lsquo;n nuwe studie oor sterftes onder plaaslike raadslede in Suid-Afrika, het aan AFP ges&ecirc; dat hy 6 ander lande bestudeer het waar die onnatuurlike hoeveelheid sterftes van politici toegeskryf kan word aan Vigs.<\/p>\n<p> &ldquo;Indien mens kyk na die statistieke, het LP&rsquo;s redelik jonk gesterf en ook in groot getalle. Hierdie neigings is nie baie verskillend van die algemene bevolking nie,&rdquo; het Chirambo, van die instituut vir demokrasie in Suid-Afrika ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Oor die laaste 8 jaar het byna die helfte van Suid-Afrika se verkose plaaslike raadslede gesterf voor die ouderdom van 50.<\/p>\n<p> Chirambo het ges&ecirc; &rdquo;dit voorspel niks goeds&rdquo; vir Suid-Afrika nie, waar die swak regeringsdienste &lsquo;n baie algemene klagte is.<\/p>\n<p> In die hele suidelike Afrika het die studie net een verkose beampte gevind wat haar MIV status openlik bekend gemaak het, en Chirambo skryf die nalating van die beamptes toe aan &lsquo;n vrees dat hulle gestigmatiseer gaan word.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit is nie &lsquo;n gesonde profiel nie, raadslede is nie die armste mense in die w&ecirc;reld nie,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit is duidelik dat baie van hulle voel om jou status enigsins bekend te maak is &lsquo;n vorm van politieke selfmoord.&rdquo;<\/p>\n<p> Suid-Afrika het een van die w&ecirc;reld se hoogste Vigskoerse, met 5,4 miljoen mense wat geaffekteer is. 18% van hulle is in die werksmag.<\/div>\n<p> Volgens Chirambo het 2,6 miljoen geregistreerde kiesers gesterf sedert 1999, met die meeste van hulle wat nog jonk was.<\/p>\n<p> In Senegal, met &lsquo;n nasionale Vigs voorkoms van net 1%, was daar net drie vakante poste geskep in die regering weens die sterfte van politici.<\/p>\n<p> In vergelyking in Zambi&euml;, waar die eerste Vigs geval aangemeld is in 1995, is dood die mees algemene oorsaak vir parlement&ecirc;re poste wat vakant raak.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">mobile casino free cash no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vigs laat so baie politici in Afrika sterf dat hulle dood die vermo&euml; van regerings om behoorlik te kan werk bedreig, het &lsquo;n navorser Dinsdag ges&ecirc;. Kondwani Chirambo, die hoofskrywer van &lsquo;n nuwe studie oor sterftes onder plaaslike raadslede in Suid-Afrika, het aan AFP ges&ecirc; dat hy 6 ander lande bestudeer het waar die onnatuurlike &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4451\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vigs maai onder Afrikapolitici&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,4362],"class_list":["post-4451","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-vigs-maai-onder-afrikapolitici"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4451","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4451"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4451\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4451"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4451"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4451"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}