{"id":4446,"date":"2009-03-17T02:16:05","date_gmt":"2009-03-17T02:16:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4446"},"modified":"2009-03-17T02:16:05","modified_gmt":"2009-03-17T02:16:05","slug":"vuurwapenregister-in-chaos-afsnydatum-onrealisties","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4446","title":{"rendered":"Vuurwapenregister in chaos &#8211; afsnydatum onrealisties"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&ldquo;Dit is duidelik dat, volgens die syfers wat die minister verskaf het, die vuurwapenregistrasieproses ernstige probleme ondervind en in totale choas is. Hiervolgens is slegs 38,8 % van aansoeke om herlisensi&euml;ring volledig geprosesseer en slegs 55,9% van aansoeke om bevoegdheidsertifikate. As verder in ag geneem word dat slegs 22% van die 4 miljoen vuurwapenlisensies in omloop en 30,3 % van die eienaars se aansoeke ingedien is, is dit onmoontlik om voor die einde van die maand (31 Maart), al die aansoeke te ontvang en te verwerk. Die VF Plus het herhaaldelik gewaarsku dat die tydperk vir die proses van hernuwing van lisensies en bevoegdheidsertifikate onrealisties is en dat die minister se departement nie oor die administratiewe vermo&euml; beskik om dit betyds af te handel nie. Die syfers bewys dit nou&rdquo;, s&ecirc; mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Veiligheid en Sekuriteit vir die Vryheidsfront Plus. <\/p>\n<p>&ldquo;Ek word oorval met klagtes van vuurwapeneienaars wat al meer as twee jaar wag vir kluisinspeksies en hulle lisensies. Die minister erken ook dat vingerafdruk-klassifikasie, onderhoude met kennisse en kluisinspeksies ernstige probleme veroorsaak. Dit is juis hierdie administrasie waarteen die VF Plus gewaarsku het. Die Vryheidsfront Plus gaan voorstelle aan die minister doen hoe om die wet te wysig sodat die administrasie verlig en bespoedig kan word. Die bestaande situasie gaan die minister dwing om wysigings aan die Vuurwapenwet aan te bring en om die proses verder uit te stel&rdquo;, het Groenewald ges&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free online casino no deposit bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/nahnews.org\/160337-kto-pomogaet-xarkovchanam-skryvatsya-ot-mobilizacii\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Nathi Mthethwa, het die nuutste syfers vir aansoeke om die herlisensi&euml;ring van vuurwapens ingevolge die nuwe Wet op die Beheer van Vuurwapens (Vuurwapenwet), bekend gestel. Hy het geantwoord op &lsquo;n skriftelike vraag van mnr. Pieter Groenewald (LP) van die Vryheidsfront Plus in die parlement. Volgens die antwoord van die minister is daar vanaf 2004 tot einde Januarie 2009 slegs 604 928 aansoeke vir bevoegdheidsertifikate en 881 136 hernuwingsaansoeke vir&nbsp; vuurwapenlisensies, ontvang. Die tydperk vir aansoeke verstryk op 31 Maart 2009. In Suid-Afrika is daar ongeveer 2 miljoen vuurwapeneienaars wat elk &lsquo;n bevoegdheidsertifikaat moet kry en ongeveer 4 miljoen vuurwapens wat geherlisensieer moet word voor 30 Junie 2009.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,4358],"class_list":["post-4446","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-vuurwapenregister-in-chaos-afsnydatum-onrealisties"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4446"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4446\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}