{"id":44448,"date":"2017-08-03T11:17:12","date_gmt":"2017-08-03T09:17:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44448"},"modified":"2017-08-03T11:21:13","modified_gmt":"2017-08-03T09:21:13","slug":"nasionale-gesondheidslaboratoriumdienste-stort-in-duie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44448","title":{"rendered":"Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste &#8216;stort in duie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Gesondheidsdienslaboratoriumdienste het nie meer geld nie weens wanbetaling deur provinsies en &#8220;is besig om in duie te stort&#8221;. S\u00f3 het die waarnemende hoof van die NGLD, Shabir Madhi, gister aan die media ges\u00ea. Volgens hom is die NGLD, wat al die staatshospitale en -klinieke in Suid-Afrika bedien, die grootste laboratoriumdiens in Afrika en een van die grootstes ter w\u00eareld.<\/p>\n<p>Wanbetaling deur provinsies, veral di\u00e9 van Gauteng en Kwazulu-Natal, versoorsaak dat die laboratoriumdiens nie meer toerusting kan aankoop nie, asook sy gekwalifiseerde personeel soos patolo\u00eb verloor. Personeel van die NGLD het oor die afgelope vyf dae gestaak, maar sal vanoggend terugkeer werk toe waar &#8216;n opgehoopte werklading hulle in die gesig staar.<\/p>\n<p>Na bewering skuld Gauteng en Kwazulu-Natal die laboratoriumdiens nagenoeg R4 miljard wat weens &#8220;wanbestuur&#8221; nie aan hulle betaal word nie. Net Gauteng skuld die diens R2,5 miljard. Volgens Shabir Madhi sal dit moeilik wees om die provinsies te dagvaar aangesien beide die NGLD en die provinsies staatsinstellings is. Gauteng betaal tans ongeveer R100 miljoen per maand terwyl hul maandelikse rekening R153 miljoen beloop, iets wat veroorsaak dat die skuld met vyftig miljoen rand per maand ophoop.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die reuse-Baragwanath-hospitaal in Soweto, wat deur die vorige blanke regering gebou is, het ges\u00ea dat dit tydens die staking opgehou het om monsters vanaf die 53 klinieke in te neem wat dit veronderstel is om te bedien.<\/p>\n<p>Die sakebestuurder van die NGLD by die hospitaal, Bongiwe Xhakaza, meen dat pasi\u00ebnte tans onder die staking ly.<\/p>\n<p>&#8220;Al die pasi\u00ebnte wat nie opgedaag het weens die staking nie, gaan waarskynlik nou terugkeer om in te haal met hul behandelings,&#8221; s\u00ea sy.<\/p>\n<p>&#8216;n Enkele werknemer van die hospitaal het besluit om nie die staking deur die Nehawu-vakbond te steun nie omdat sy nie wou h\u00ea dat pasi\u00ebnte daaronder moet ly nie.<\/p>\n<p>&#8220;Stel jou voor dat jou familielid nie oor &#8216;n privaat mediese fonds beskik nie en hulle l\u00ea sterwend in die hospitaal,&#8221; s\u00ea sy.<\/p>\n<p>Met al die nuwe toetse wat nou gaan instroom, gaan die laboratoriumdiens moeilik die agterstand uit die weg kan ruim.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Gesondheidsdienslaboratoriumdienste het nie meer geld nie weens wanbetaling deur provinsies en &#8220;is besig om in duie te stort&#8221;. S\u00f3 het die waarnemende hoof van die NGLD, Shabir Madhi, gister aan die media ges\u00ea. Volgens hom is die NGLD, wat al die staatshospitale en -klinieke in Suid-Afrika bedien, die grootste laboratoriumdiens in Afrika en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44449,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16612,5337,6899,24035,7734,5703,5250],"class_list":["post-44448","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-baragwanath","tag-gauteng","tag-kwazulu-natal","tag-nasionale-gesondheidsdienslaboratoriumdienste","tag-skuld","tag-staking","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44448"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44448\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44449"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44448"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44448"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}