{"id":44418,"date":"2017-07-28T17:20:04","date_gmt":"2017-07-28T15:20:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44418"},"modified":"2017-07-28T17:23:28","modified_gmt":"2017-07-28T15:23:28","slug":"dom-boek-probeer-feministe-kry-om-trump-te-vermoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44418","title":{"rendered":"Dom boek probeer feministe kry om Trump te vermoor"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse Guardian-koerant het &#8216;n vrot boek deur een van sy joernaliste ten hemele geprys. Die riller handel oor &#8216;n &#8220;sosiopaat&#8221; president in die Withuis, wat niks aan die verbeelding oorlaat nie: Om die president te vermoor, oftewel\u00a0<em>To Kill the President<\/em> deur &#8220;Sam Bourne&#8221;, wat deur HarperCollins gepubliseer is, het die boekwinkels hierdie maand getref.<\/p>\n<p>&#8220;Sam Bourne&#8221; is die skuilnaam van Jonathan Freedland, &#8216;n senior redakteur by die Guardian, soos Nic Cohen, &#8216;n ander Guardian-werknemer, onthul het. Die pleidooi om Donald Trump se lewe te be\u00ebindig met &#8216;n sluipmoord, word aangebied as &#8216;n &#8220;fiksie-riller&#8221;, maar nie baie oortuigend nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_44419\" aria-describedby=\"caption-attachment-44419\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-44419 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland-300x256.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"256\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland-300x256.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland-148x126.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland-31x26.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland-38x32.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland-252x215.jpg 252w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/freedland.jpg 315w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-44419\" class=\"wp-caption-text\">Freedland, moreel bankrot<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die weeklikse Guardian-rubriekskrywer en BBC Radio 4 se kontempor\u00eare geskiedenisaanbieder, het in 2014 die Orwell-spesiale prys vir joernalistiek ontvang, en word deur &#8220;progressiewes&#8221; beskou as &#8216;n skerp propagandis. Maar Freedland se jongste poging lyk eerder na pure wanhoop.<\/p>\n<p>Sy verhaal wat soos die histeries linkse Guardian-hoofopskrifte oor Trump lees, kom tot die gevolgtrekking dat verteenwoordigers van die Washington se <em>Deep State<\/em> of skaduregering, besluit het dat die enigste &#8220;veilige opsie&#8221; sal wees om hul opperbevelhebber te vermoor.<\/p>\n<p>In Freedland se boek, probeer Amerikaanse amptenare om hul president te keer om &#8216;n kernaanval te loods teen Noord-Korea omdat die land grappe gemaak het oor sy manlikheid. Volgens Cohen is dit &#8216;n baie &#8220;realistiese&#8221; beskrywing van die Trump-administrasie aangesien &#8220;almal weet dat die Noord-Koreane Seoul in &#8216;n puinhoop sal verander,&#8221; behalwe natuurlik Trump self.<\/p>\n<p>Hy stel voor dat Trump aan &#8220;langtermyn geestesongesteldheid ly wat in &#8216;n donker waansin verander&#8221;, volgens Cohen. En omdat &#8220;die w\u00eareld se mees magtige man in die grys area tussen die sosiopatiese en die psigopatiese leef&#8221;, kan geen gewelddadige linkse fantasie wat Freedland optower, te vergesog wees nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Vroulike Withuisassistent ontdek &#8216;n komplot om die onlangs verkose president te vermoor want, en hoewel Trump se naam nooit genoem word nie, hy het &#8216;n verkiesing gewen teen &#8216;n agterbakse vroulike Demokraat. In die eksplisiete feministiese riller, twyfel die feminis Maggie Costello of sy haar anti-feministiese baas, die president, moet red.<\/p>\n<p>Freedland fokus ook op Steve Bannon, wat hy as die groter anti-feministiese &#8220;antisemiet&#8221; uitbeeld. Bannon is iemand wat &#8220;lekker in kwade wil optree&#8221; om Jode te &#8220;intimideer en te ontstel&#8221;.<\/p>\n<p>Freedland se patetiese boek maak dit duidelik om te sien hoekom die genre uitgeput is. Terwyl intelligensie-agentskappe Islamitiese ekstremisme moet baasraak, glo die meerderheid van Hollywood-skrywers dat die enigste aanvaarbare skurk &#8216;n Russiese een is.<\/p>\n<p>Ook, om kommersi\u00eble redes word belaglike storielyne versin. &#8216;n Arabiese monargie of die Chinese staat sal nooit as die vyand deug vir die buitelandse mark nie. Linkses wil dus eerder fokus op &#8220;rassisme&#8221; en &#8220;anti-Moslem-haatspraak&#8221; en nou ook op hul nuwe gunsteling fantasie oor hoe om Trump dood te maak.<\/p>\n<p>Paranoia word aangebied as &#8220;realisme&#8221; en aangesien Freedland se storie op geweld en moord berus, word Trump en Bannon se ambisies as &#8220;diktatoriaal&#8221; aangebied. Terwyl die feministiese leser aangemoedig word om te moor, het die skrywer sy morele armoede bankrot verklaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse Guardian-koerant het &#8216;n vrot boek deur een van sy joernaliste ten hemele geprys. Die riller handel oor &#8216;n &#8220;sosiopaat&#8221; president in die Withuis, wat niks aan die verbeelding oorlaat nie: Om die president te vermoor, oftewel\u00a0To Kill the President deur &#8220;Sam Bourne&#8221;, wat deur HarperCollins gepubliseer is, het die boekwinkels hierdie maand getref. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44420,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11515,4954,20899],"class_list":["post-44418","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-komplot","tag-sluipmoord","tag-trump"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44418","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44418"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44418\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44420"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44418"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44418"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44418"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}