{"id":4440,"date":"2009-03-17T01:37:18","date_gmt":"2009-03-17T01:37:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4440"},"modified":"2009-03-17T01:37:18","modified_gmt":"2009-03-17T01:37:18","slug":"winnie-vryheidsfront-plus-teken-beswaar-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4440","title":{"rendered":"Winnie: Vryheidsfront Plus teken beswaar aan"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/winnie.jpg\" width=\"240\" height=\"240\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Die Vryheidsfront Plus gaan beswaar aanteken by die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) teen die insluiting van Winnie Madikizela-Mandela op die ANk se nasionale verkiesingslys.<\/p>\n<p> &ldquo;Die VF+ is van mening dat Madikizela-Mandela nie kwalifiseer in terme van seksie 47(1)(e) van die konstitusie (108 van 1996) nie,&rdquo; het VF+ woordvoeder Pieter Groenewald Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die seksie stel dit duidelik dat indien iemand skuldig bevind is aan misdaad en meer as 12 maande tronkstraf uitgedien het sonder die opsie van &lsquo;n boete, hy nie kwalifiseer om &lsquo;n lid van die Nasionale vergadering te word nie.<\/p>\n<p> &ldquo;Die relevante seksie stel dit ook dat die diskwalifikasie slegs eindig 5 jaar nadat die vonnis uitgedien is.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Die klagte sal, soos dit vereis word deur die kieswet voorgel&ecirc; word aan die ANK en die Onafhanklike Verkiesingskommissie,&rdquo; het Groenewald ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Vroe&euml;r Maandag, is Madikizela-Mandela se nominasie deur die ANK op die kieserslys vir die Nasionale vergadering voorgekom asof dit reeds goedgekeur is deur die OVK, ten spyte van haar kriminele rekord.<\/p>\n<p> Op die amptelike tydelike lys van kandidate wat Maandag gepubliseer is, is die eks-vrou van voormalige president Nelson Mandela in die 5de plek vir die ANK, net na minister van finansies Trevor Manuel en voor minister van buitelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma.<\/p>\n<p> Regskenner het gewaarsku dat haar vonnis vir bedrog haar onaanvaarbaar maak vir &lsquo;n pos in die wetgewer.<\/p>\n<p> Die gewilde ANK veteraan het &lsquo;n 5 jaar vonnis gehad vir bedrog en diefstal wat na app&egrave;l verminder is tot 3 en &lsquo;n half jaar vir 43 skuldigbevinding aan bedrog in Julie 2004.<\/p>\n<p> Die vonnis is opgeskort vir 5 jaar.<\/p>\n<p> Die ANK het geargumenteer dat omdat Madikizela-Mandela nooit werklik tronk toe is nie, die konstitusie haar nie diskwalifiseer om terug te keer na die parlement na die verkiesing van 22 April nie.<\/p>\n<p> Die voorlopige lys van kandidate word bekend gemaak om aan die publiek &lsquo;n geleentheid te gee om besware aan te teken in verband met kandidate se nominasie by die OVK.<\/p>\n<p> Besware moet die OVK bereik per faks of e-pos teen Woensdag. <\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus gaan beswaar aanteken by die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) teen die insluiting van Winnie Madikizela-Mandela op die ANk se nasionale verkiesingslys. &ldquo;Die VF+ is van mening dat Madikizela-Mandela nie kwalifiseer in terme van seksie 47(1)(e) van die konstitusie (108 van 1996) nie,&rdquo; het VF+ woordvoeder Pieter Groenewald Maandag ges&ecirc;. Die seksie stel dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4440\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Winnie: Vryheidsfront Plus teken beswaar aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,4352],"class_list":["post-4440","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-winnie-vryheidsfront-plus-teken-beswaar-aan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4440","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4440"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4440\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4440"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4440"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4440"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}