{"id":44344,"date":"2017-07-19T08:48:02","date_gmt":"2017-07-19T06:48:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44344"},"modified":"2017-07-19T08:49:57","modified_gmt":"2017-07-19T06:49:57","slug":"media-spring-op-arktiese-ysberg-om-klimaatontkenners-te-verskree","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44344","title":{"rendered":"Media spring op Arktiese ysberg om &#8216;klimaatontkenners&#8217; te verskree"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Reuse ysberg in die Antarktika, met &#8216;n oppervlakte van 5 800 km2, het op 10-12 Julie 2017 losgeskeur. Omdat die ysberg heeltemal van die Larsen C \u00a0ysbank losgekom het, het sommige Trump-kritici die &#8220;klimaatontkenners&#8221; blameer.<\/p>\n<p>Volgens die New York Times <a href=\"https:\/\/www.nytimes.com\/2017\/07\/12\/opinion\/antarctica-larsen-ice-shelf.html\">bevestig <\/a>hierdie nuus die voorspelling van die Amerikaanse navorser John H. Mercer, wat in 1978 in <em>Nature<\/em> gepubliseer is. Die Noordpool, &#8216;n yslaag, gaan verdwyn omdat die klimaat warmer word. Ysbanke is uitgestrekte stukke ys wat op die see dryf, honderde meter dik, aan die rand van gletsers.<\/p>\n<p>Die New York Times <a href=\"https:\/\/www.livescience.com\/30567-satellite-spots-massive-ice-island-glacier.html\">het vergeet om te noem <\/a>dat hierdie gebeurtenis niks buitengewoon is nie. In 1956 is &#8216;n ysberg ses keer die grootte van die onlangse een waargeneem wat van Antarktika afbreek het en in 1927 het &#8216;n ander ysberg vier keer die volume van die onlangse ysbank gebreek.<\/p>\n<p>Die hoofstroommedia se fopnuus het het aan die skree gegaan oor die &#8220;klimaatontkenners&#8221; nadat president Trump sy land van die Parys-klimaatooreenkoms onttrek het, maar ook in 1995 en 2002 is <a href=\"https:\/\/www.accuweather.com\/en\/weather-news\/climate-change-isnt-the-only-culprit-behind-massive-ice-shelf-crack-in-antarctica\/70000722\">soortgelyke waarnemings<\/a> oor ysbanke gemaak.<\/p>\n<p>Dan McGrath, &#8216;n gletserkenner aan die Colorado State University, het ges\u00ea dit is &#8216;n natuurlike verskynsel. &#8220;Dit is dus &#8216;n baie natuurlike deel van die proses wat ons hier sien.&#8221; McGrath het verskeie seisoene op die Antarktiese Skiereiland, spesifiek op Larsen C, in 2011 deurgebring.<\/p>\n<p>&#8220;Dit op sigself &#8230; hierdie potensi\u00eble uitkalwingsgebeurtenis is nie direk gekoppel aan klimaatsverandering nie,&#8221; het McGrath ges\u00ea. &#8220;Dit is nie direk gekoppel aan die verwarming van atmosferiese temperature in die atmosfeer van die skiereiland nie.&#8221;<\/p>\n<p>Aangesien daar geen data beskikbaar is vir die vorige eeue nie, is dit maklik om te beweer dat &#8220;mensgemaakte aardverwarming&#8221; te blameer is. Die NYT het die President Trump gekritiseer nadat hy van die Paryse-ooreenkoms onttrek het.<\/p>\n<p>Trump is sterk gekant teen die finansi\u00eble stelsel van &#8216;n steenkoolbeurs. Sy besluit is dus nie gefokus op die omgewing nie, maar op die finansi\u00eble stelsel wat in die naam van &#8220;klimaatsverandering&#8221; opgestel word. David Blood, &#8216;n voormalige direkteur van die beleggingsbank Goldman Sachs, en Al Gore, voormalige Amerikaanse vise-president, het die <em>Carbon Exchange<\/em> opgestel.<\/p>\n<p>Scott Pruitt, EPA-administrateur, het hierdie maand kritici van president Donald Trump se klimaatbeleid as geveinsdes afgemaak. Pruitt het die naam van die Duitse kanselier Angela Merkel spesifiek genoem. As die vermindering van koolstofdioksieduitset &#8220;so belangrik vir jou is, Mev die kanselier, hoekom raak jy ontslae van kernkrag? Toe ek die laaste keer gekontroleer het, is dit redelik skoon op CO2,&#8221; het hy ges\u00ea. Merkel is een van die mees geharde openbare ondersteuners van die Parys-klimaatveranderingsooreenkoms.<\/p>\n<p>Die VSA se onttrekking uit die Parys-klimaatooreenkoms is in werklikheid die Amerikaanse onttrekking uit die Koolstofwisselkredietstelsel wat sy uitvinders as &#8216;n geldmakende foefie ontwerp het om hulself te verryk. Die steenkoolbeurs wat deur Blood en Gore [sic] geskep het, se statute is opgestel deur niemand anders as Barack Obama nie, voordat hy president geword het.<\/p>\n<p>Pruitt meen die EPA moet by sy kernfunksies bly, insluitend die vermindering van lugbesoedeling, die skoonmaak van giftige afvalsterreine, die regulering van chemikalie\u00eb en die verbetering van watergehalte.<\/p>\n<p>Hy het gevra vir &#8216;n openbare televisie-debat oor klimaatswetenskap en bewerings verwerp dat hy &#8216;n &#8220;klimaatontkenner&#8221; is. &#8220;Wat beteken dit selfs? Dit is wat ek daaraan dink. Ek ontken die klimaat? Regtig? Wow, OK. Dit is gek, volgens my,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Reuse ysberg in die Antarktika, met &#8216;n oppervlakte van 5 800 km2, het op 10-12 Julie 2017 losgeskeur. Omdat die ysberg heeltemal van die Larsen C \u00a0ysbank losgekom het, het sommige Trump-kritici die &#8220;klimaatontkenners&#8221; blameer. Volgens die New York Times bevestig hierdie nuus die voorspelling van die Amerikaanse navorser John H. Mercer, wat in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44344\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Media spring op Arktiese ysberg om &#8216;klimaatontkenners&#8217; te verskree&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44345,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12196,5227,10580,7891,24003,19361,24002],"class_list":["post-44344","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-co2","tag-duitsland","tag-kernkrag","tag-klimaatsverandering","tag-koolstofdioksied","tag-merkel","tag-parys-ooreenkoms"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44344\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44345"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}