{"id":44307,"date":"2017-07-13T07:50:19","date_gmt":"2017-07-13T05:50:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44307"},"modified":"2017-07-13T07:55:02","modified_gmt":"2017-07-13T05:55:02","slug":"portugal-kla-18-polisielede-aan-oor-rassistiese-marteling-van-swartes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44307","title":{"rendered":"Portugal kla 18 polisielede aan oor &#8216;rassistiese marteling&#8217; van swartes"},"content":{"rendered":"<p>Die 18 beamptes by &#8216;n Portugese polisiekantoor staar aanklagte wat verband hou met die aanhouding van ses swartes in die gesig. Aanklaers voer aan dat die swart slagoffers nie net fisies gely het nie, maar ook aan &#8220;geweldige sielkundige geweld&#8221; blootgestel is.<\/p>\n<p>Hulle is glo ook vir 48 uur aangehou en &#8220;verneder&#8221;, het die koerant <em>Diario de Noticias<\/em> berig nadat hulle teen &#8216;n vriend se arrestasie betoog het. Aanklaers het die beamptes daarvan beskuldig dat hulle gemotiveer word deur gevoelens van xenofobie, haat en rassediskriminasie, het die koerant bygevoeg.<\/p>\n<p>Volgens die polisie het twee van die beamptes reeds interne dissiplin\u00eare verhore gehad. Verslae van rassistiese geweld in Portugal is skaars, maar hierdie geval illustreer hoe sosiale geregtigheidsstryders en hul slagofferkultuur oor die w\u00eareld heen versprei.<\/p>\n<p>Aanklaers het ges\u00ea die beamptes van die dorp noordwes van die Portugese hoofstad, sal teregstaan \u200b\u200bop verhoor oor &#8220;marteling en ander wrede behandeling&#8221; asook ander aanklagte. Die hele mag van die Alfragide-polisiestasie is Dinsdag aangekla met emosiebelaaide histerie.<\/p>\n<p>Vyf van die ses swartes, tussen die ouderdomme van 23 en 25, het beweer die arrestasie was &#8220;arbitr\u00ear en gewelddadig&#8221; n\u00e1 gewelddadige botsings met die polisie in die Cova da Moura-omgewing. Dit is een van die armste buurte in Europa, wat dikwels vergelyk word met die krotbuurte in Brasili\u00eb.<\/p>\n<p>Slegs 15 minute van Lissabon is die distrik bekend vir sy groot bevolking swart immigrante uit Kaap Verde, &#8216;n voormalige Portugese kolonie teen Afrika se noordwes-kus. Portugal het groot swart minderhede uit sy voormalige Afrika-kolonies, sowel as Brasili\u00eb en Indi\u00eb.<\/p>\n<p>Die aanklaer se kantoor het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat die swartes onderworpe was aan &#8220;vernederende en onmenslike behandeling&#8221; asook onwettige gevangenisstraf. Die beamptes het hul magte glo misbruik en hul pligte versuim, het die verklaring bygevoeg.<\/p>\n<p>&#8220;Al 18 polisiebeamptes wat deur die Openbare aanklaer se kantoor aangekla word met misdade van marteling, ontvoering en fisiese oortredings wat gekwalifiseer en vererger word deur motivering vir rassehaat, kan van hul pligte onthef word,&#8221; het die <em>Diario de Noticias<\/em> berig.<\/p>\n<p>&#8220;Die Minister van Binnelandse Sake, Constan\u00e7a Urbano de Sousa, het die nasionale direkteur van die polisie reeds in kennis gestel dat die dissiplin\u00eare regulasie nagekom moet word, wat voorsiening maak vir die voorlopige opskorting van polisiebeamptes wat beskuldig word van misdade met &#8216;n vonnis van meer as drie jaar in gevangenis.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 18 beamptes by &#8216;n Portugese polisiekantoor staar aanklagte wat verband hou met die aanhouding van ses swartes in die gesig. Aanklaers voer aan dat die swart slagoffers nie net fisies gely het nie, maar ook aan &#8220;geweldige sielkundige geweld&#8221; blootgestel is. Hulle is glo ook vir 48 uur aangehou en &#8220;verneder&#8221;, het die koerant &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44307\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Portugal kla 18 polisielede aan oor &#8216;rassistiese marteling&#8217; van swartes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44308,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2851,5102,8496,266],"class_list":["post-44307","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-polisie","tag-portugal","tag-rassehaat","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44307","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44307"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44307\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44308"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44307"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44307"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44307"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}