{"id":443,"date":"2007-05-16T16:15:00","date_gmt":"2007-05-16T16:15:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=443"},"modified":"2007-05-16T16:15:00","modified_gmt":"2007-05-16T16:15:00","slug":"oliemaatskappy-kan-dalk-irak-skeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=443","title":{"rendered":"Oliemaatskappy kan dalk Irak skeur"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die streek wat omtrent so groot soos Denemarke is, het &lsquo;n reserwepotensiaal van tussen 12 en 45 miljoen vate, het die Koerdiese olieministerie ges&ecirc;. Dit is gelykstaande aan &lsquo;n derde van Irak se erkende reserwes en die w&ecirc;reld se vierde grootste bron, volgens die IEA (Internasionale Energie Agentskap).<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Koerde wat gedurende die laaste paar jaar van Saddam Hoessein se bewind onder beskerming van Amerikaanse vegvliegtuie nie hul soewereiniteit prysgegee het nie, het miljoene uit Saddam gemaak deur olie aan Turkye te smokkel in weerwil van internasionale sankies wat die VN teen Irak afgeroep het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe sanksies opgehef is, moes hulle inderhaas &lsquo;n nuwe manier vind om op te maak vir die verlore inkomste. Een so &lsquo;n manier is om kontrakte te sluit met onafhanklike oliemaatskappye sonder die goedkeuring van <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Bagdad<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">. Turkye het reeds so &lsquo;n elektrisiteitsooreenkoms met Koerde aangegaan in &lsquo;n ander olieryke gebied.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">DNO se vordering word met belangstelling deur groter maatskappye dopgehou wat tot dusver nie <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">kans<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> gesien het vir die afwesigheid van enige juridiese raamwerk in Irak nie. Na wat verwag word sal DNO se deelname spanning skep tussen Koerdiese plaaslike owerhede en die sentrale regering in <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Bagdad<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die noorde van Irak is taamlik rustig en vreedsaam in vergelyking met die res van die land en die toekenning van oliekontrakte aan buitelandse maatskappye kan veroorsaak dat die geweld wat reeds elders woed, uitgebrei kan word na die noorde. Indien die Koerdiese owerhede &lsquo;n onafhanklike bron van inkomste&nbsp; gebruik om hul mag te konsolideer <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">kan<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> dit verder beteken dat die eenheid van die Irakkese staat in gedrang <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">kan<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> kom.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">DNO sal aangewese wees op padvervoer om die olie te verskeep aangesien <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Bagdad<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> nog nie toestemming verleen het om die uitvoerpyplyn te gebruik nie. Die uitvoerende beampte, Helge Eide, is nietemin optimisties oor die vooruitsigte omdat sy maatskappy &ldquo;nooit verwag het&rdquo; om binne twee jaar op dreef te wees nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">DNO is of was ook in Mosambiek bedrywig waar hulle in 2004 aangekondig het dat hulle gaseksplorasie in die Sofala-provinsie gaan onderneem. Alhoewel die waarskynlikheid op net 20% geraam is, het woordvoerders aangedui dat hulle hoop om olie ook daar te vind.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&lsquo;n Ander Noorweegse speler, <em>Statoil<\/em>, het &lsquo;n samewerkingsooreenkoms met die Suid-Afrikaanse <em>Sasol<\/em> gesluit om natuurlike gas na brandstof om te skakel mbv die uiters winsgewende Fischer-Tropsch tegnologie. Noorwe&euml; hoop om een van die grootste leweraars van energie aan Europa te word. Tans word Rusland se Gazprom bevoordeel deurdat die oormatige regulering in die EU Noorweegse mededingendheid kortwiek.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-85\/demisezonnaja-odezhda\/zhakety-kardigany\">\u043a\u0430\u0440\u0434\u0438\u0433\u0430\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><em>Det Norske Oljeselskap<\/em>, oftewel DNO, een van Noorwe&euml; se kleiner oliemaatskappye, sal een van die eerste buitelandse spelers wees om Irakkese olie te begin ontgin. Hulle het vandag afgeskop met &lsquo;n klein hoeveelheid olie vanuit Koerdistan se Tawke-olieveld in die noorde van Irak aan die w&ecirc;reldmark, 35 jaar nadat olieproduksie in die land onder staatsbeheer gebring is. Di&eacute; veld is in 2005 ontdek.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-443","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/443","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=443"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/443\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=443"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=443"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=443"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}