{"id":44269,"date":"2017-07-10T11:29:52","date_gmt":"2017-07-10T09:29:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44269"},"modified":"2017-07-10T12:24:27","modified_gmt":"2017-07-10T10:24:27","slug":"wat-wou-die-oproeriges-in-hamburg-regtig-bereik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44269","title":{"rendered":"Wat wou die oproeriges in Hamburg regtig bereik?"},"content":{"rendered":"<p>Kanselier Angela Merkel het haar besluit verdedig om die G20-byeenkoms in Hamburg te hou. Nadat gewelddadige botsings die byeenkoms lamgel\u00ea het en donker rookwolke bo die Schanzenviertel gehang \u200b\u200bhet, was dit hoegenaamd nie duidelik wat die oproeriges wou bereik nie.<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-44273\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/hamburg-100x100.jpg\" alt=\"\" width=\"100\" height=\"100\" \/><\/p>\n<p>Katja Kipping, mede-voorsitter van die Linkse party, het Saterdag by op &#8216;n optog aan die betogers ges\u00ea die polisie het sowat 50 000 mense vir die <em>Solidariteit Sonder Grense<\/em> se protes beraam, terwyl organiseerders die getal op meer as 75 000 geskat het.<\/p>\n<p>Merkel het ges\u00ea haar regering sal besighede vergoed vir eiendomsbeskadiging in die nasleep van plundery en oproer deur Antifa-aktiviste. Gewelddadige botsings het meer as 200 polisiebeserings veroorsaak en ongeveer 260 betogers is in hegtenis geneem. Merkel hoop vir herverkiesing in September, vir &#8216;n vierde termyn, iets wat Zuma nie eers gegun word nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek veroordeel in die sterkste terme die ongekende geweld en ongebreidelde brutaliteit waarmee die polisie herhaaldelik tydens die G-20 gekonfronteer is,&#8221; het Merkel aan Bloomberg ges\u00ea terwyl polisiehonde op die agtergrond onophoudelik bly blaf en helikopters oorvlieg. &#8220;Blykbaar is daar mense wat geen belangstelling het in die kwessies nie, maar eerder &#8216;n verwoestingstog van blinde vernietiging in hul eie omgewing wou sien. Harde polisiemaatre\u00ebls is die enigste reaksie daarop.&#8221; Oor die Antifa se oogmerke was Merkel tjoepstil en niemand wou &#8220;kwessies&#8221; bevraagteken nie.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"en\">?\u203c\ufe0f?? <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Germany?src=hash\">#Germany<\/a>: A few more impressions of the unrest and riots by left-wing extremists of <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Antifa?src=hash\">#Antifa<\/a> at the <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/G20?src=hash\">#G20<\/a> in <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Hamburg?src=hash\">#Hamburg<\/a>. <a href=\"https:\/\/t.co\/oTSgOF9IbH\">pic.twitter.com\/oTSgOF9IbH<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Onlinemagazin (@OnlineMagazin) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/OnlineMagazin\/status\/884039691456196609\">July 9, 2017<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Die Duitse polisie was nie geamuseerd nie. Een beampte het die kanselier gevra of sy voel dat die beraad die moeite werd was. Duitsland se anti-kapitalistiese linkse partye, Turkse en Koerdiese dissidentgroepe, asook arbeids- en omgewingsorganisasies het hul almal by die optogte aangesluit.<\/p>\n<figure id=\"attachment_44271\" aria-describedby=\"caption-attachment-44271\" style=\"width: 100px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-44271 size-thumbnail\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/selfi-100x100.jpg\" alt=\"\" width=\"100\" height=\"100\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-44271\" class=\"wp-caption-text\">Linkse idiote neem selfies van hul vernietiging in die naam van Merkel se beleid<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die polisie het ges\u00ea sowat 500 aanvallers het &#8216;n supermark geplunder. Oproeriges het in die winkels ingebreek en goedere gesteel. Peter Altmaier, Merkel se skakelbeampte, het die onluste as &#8220;terreur&#8221; beskryf. Altmaier het Saterdag die Merkel-regering se grootste belaglikheid getwiet: &#8220;Die linkse ekstremistiese terreur in Hamburg was walglik en net so erg soos terreur deur regse ekstremiste en Islamiste.&#8221; Maar daar is geen terreur deur &#8220;regse ekstremiste&#8221; aangemeld nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die grootste besorgdheid van die weermag is tans die gebruik van hommeltuie deur [linkse] betogers,&#8221; het <em>Der Spiegel<\/em> berig. &#8220;Volgens interne ontledings kan hulle oor die Elbphilharmonie [konsertsaal] of die ontmoetingsplek vlieg met &#8216;n swerm kommersi\u00eble tuie.&#8221;<\/p>\n<p>Die Amerikaanse president Donald Trump is beskryf deur Hans-Georg Maassen, hoof van die Duitse geheime diens, die <em>Verfassungsschutz<\/em>, as aanhitser van &#8220;regse ekstremisme&#8221;. Trump het sy eerste ontmoeting met die Russiese president, Wladimir Poetin in Hamburg gehad, terwyl bykans 20 000 polisie eintlik probeer het om&#8230; geweld deur linkses te keer.<\/p>\n<p>Verlede jaar het Maassen in &#8216;n onderhoud aan Reuters ges\u00ea: &#8220;Die regs-ekstremistiese toneel is &#8216;n netwerk op Europese vlak, en in sommige gevalle, met verbindings in die Verenigde State.&#8221; Maar daar was geen teken van sulke groepe se teenwoordigheid in Hamburg nie. Inteendeel.<\/p>\n<p>&#8220;Die wreedheid, met die uiters gewelddadige chaos in Hamburg is onbegryplik en verregaande,&#8221; het die Duitse minister van binnelandse sake, Thomas de Maiziere, ges\u00ea. &#8220;Hulle is nie betogers nie, hulle is misdadigers.&#8221; Maar die &#8220;misdadigers&#8221; het dit duidelik gestel dat hulle &#8216;n politieke doelwit het wat met Merkel s&#8217;n ooreenstem: Oop grense en die gepaardgaande wetteloosheid.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"en\">?\u203c\ufe0f?? <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/G20?src=hash\">#G20<\/a> in <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Hamburg?src=hash\">#Hamburg<\/a> &#8211; tactics of the black bloc. First riots &amp; demolish. Then camouflaged as harmless protesters back into the turmoil. <a href=\"https:\/\/t.co\/Qlxi3Q296I\">pic.twitter.com\/Qlxi3Q296I<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Onlinemagazin (@OnlineMagazin) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/OnlineMagazin\/status\/883986122598166529\">July 9, 2017<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kanselier Angela Merkel het haar besluit verdedig om die G20-byeenkoms in Hamburg te hou. Nadat gewelddadige botsings die byeenkoms lamgel\u00ea het en donker rookwolke bo die Schanzenviertel gehang \u200b\u200bhet, was dit hoegenaamd nie duidelik wat die oproeriges wou bereik nie. Katja Kipping, mede-voorsitter van die Linkse party, het Saterdag by op &#8216;n optog aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44269\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat wou die oproeriges in Hamburg regtig bereik?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44274,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15078,19106,19361,20190,7829],"class_list":["post-44269","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hamburg","tag-linkses","tag-merkel","tag-oop-grense","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44269\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44274"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}