{"id":4426,"date":"2009-03-13T06:13:31","date_gmt":"2009-03-13T06:13:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4426"},"modified":"2009-03-13T06:13:31","modified_gmt":"2009-03-13T06:13:31","slug":"zim-kry-nuwe-koerant","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4426","title":{"rendered":"Zim kry nuwe koerant"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Zimbabwe gaan &lsquo;n nuwe onafhanklike dagblad kry, 5 jaar nadat die laaste dagblad gevou het, het ondersteuners van die projek Donderdag ges&ecirc;, en die hoop uitgespreek vir &lsquo;n verligting op die mediabeperkings.<\/p>\n<p> Trevor Ncube, uitgewer van die privaat weeklikse koerante, die <em>Zimbabwe Indpendent,<\/em> <em>The Standard<\/em> en Suid-Afrika se <em>Mail &amp; Guardian<\/em> het ges&ecirc; het hy besluit op die projek na die koalisieregering van president Robert Mugabe en sy teenstaander van ouds Morgan Tsvangirai die lig gesien het.<\/p>\n<p> &ldquo;Hoewel daar probleme was aan die begin, glo ons dat die nuwe inklusiewe Zimbabwiese regering besef dit is belangrik om &lsquo;n ekonomiese omgewing te skep wat plaaslike en internasionale beleggers aanmoedig,&rdquo; het Ncune in &lsquo;n verklaring ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;<em>News Day<\/em>, &lsquo;n onafhanklike en vars nuwe dagblad sal &lsquo;n belangrike rol speel in di herbouing van ons nasie. Ons sal van die politieke ooreenkoms af werk om die nuwe stem van Zimbabwe te wees.&rdquo;<\/p>\n<p> Ncube het nie &lsquo;n datum gegee waarop die koerant sal begin nie.<\/p>\n<p> Hy het ges&ecirc; die dagblad sal &lsquo;n forum wees vir idees &ldquo;wat ons nodig het om &lsquo;n vars ekonomie te skep en om &lsquo;n platform vir debat te skep, terwyl ons die sake aanspreek van ons gesondheidsorg, onderwys en maatskaplike stelsel.&rdquo;<\/p>\n<p> Die koerant sal elke dag uitgegee word behalwe Sondag, het Ncube ges&ecirc;, en bygevoeg dat die <em>Zimbabwe Independent<\/em> en die <em>Standard<\/em> sal voortgaan om uitgegee te word op Vrydae en Sondae.<\/p>\n<p> Zimbabwe se laaste onafhanklike daaglike koerant, die <em>Daily News<\/em> het in 2004 toegemaak na dit nie voldoen het aan streng mediawetgewing nie.<\/p>\n<p> Mugabe se regering het &lsquo;n mediawet afgekondig op die aand van die 2002 verkiesings wat bedoel was om buitelandse mediakorrespondente uit die land te sit en ten minste 4 onafhanklike koerante gesluit het wat baie krities was oor sy regering.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">free online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zimbabwe gaan &lsquo;n nuwe onafhanklike dagblad kry, 5 jaar nadat die laaste dagblad gevou het, het ondersteuners van die projek Donderdag ges&ecirc;, en die hoop uitgespreek vir &lsquo;n verligting op die mediabeperkings. Trevor Ncube, uitgewer van die privaat weeklikse koerante, die Zimbabwe Indpendent, The Standard en Suid-Afrika se Mail &amp; Guardian het ges&ecirc; het hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4426\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim kry nuwe koerant&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,4337],"class_list":["post-4426","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-zim-kry-nuwe-koerant"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4426","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4426"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4426\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4426"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4426"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4426"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}