{"id":4425,"date":"2009-03-13T05:18:35","date_gmt":"2009-03-13T05:18:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4425"},"modified":"2009-03-13T05:18:35","modified_gmt":"2009-03-13T05:18:35","slug":"videospeletjie-wil-swart-zombies-uitwis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4425","title":{"rendered":"Videospeletjie wil swart zombies uitwis"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Is dit rassisties vir wit mense om swart zombies te skiet?<\/p>\n<p> Capcom se nuwe vrystelling, <em>Resident Evil 5<\/em>, van die vervaardiger Jun Takeuchi spreek die vraag aan. Die reeks, wat in 1996 die eerste keer bekend gemaak is het meer as 12 miljoen eenhede verkoop en byna&nbsp; &lsquo;n half miljard dollar verdien, volgens die navorsingsfirma NPD Group. Dit is selfs in &lsquo;n redelik suksesvolle filmtrilogie verander met Milla Jovovich. Die jongste bydrae in die reeks volg ons Chris Redfield, die held van die eerste speletjie, terwyl hy &lsquo;n dodelike virus volg wat dorpies in Wes-Afrika besmet.<\/p>\n<p> Nou dat die speletjie amptelik vrygestel moet word, het dit nuwe debat oor rasse in videospeletjies ontlok.<\/p>\n<p> As &lsquo;n speler is mens dikwels geforseer om met &lsquo;n kapmes jou pad oop te kap deur aanvallers, en mens gebruik dieselfde wapens as wat gebruik was in die grusame slagtings in Rwanda en die Kongo oor die laaste 2 dekades. Deur swart zombies dood te maak kan mens goue skatte verdien, bo en behalwe die goed wat mens is vate en potte vind in verskillende Afrikadorpies.<\/p>\n<p> Mary Flanagan, &lsquo;n professor in digitale media by Dartmouth Kollege argumenteer dat die feit dat die spel se zombies nie wit is nie &lsquo;n belangrike detail is.<\/p>\n<p> Chris Kramer, &lsquo;n woordvoerder vir Capcom reken ook dat Amerikaners meer sensitief is vir aangeleenthede wat ras betref na die verkiesing van president Barack Obama. &ldquo;Daar is waarskynlik sommige kulturele vlakke van bewustheid wat nie daar is vir Japanese ontwikkelaars nie.&rdquo;<\/p>\n<p> Deel van die probleem is die tekort van swartes in die videospeletjie-industrie as &lsquo;n geheel. Een&nbsp; gebruiker het gespot dat daar meer swart joernaliste is wat aan die industrie dekking gee as wat daar swartmense in die industrie self is.<\/p>\n<p> Die speletjie bied net een opsie om te oorleef teen die swart zombies: Maak elke enkele een dood.<\/div>\n<p>&nbsp; <br \/> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/russian-pair\/\">\u0431\u0430\u043d\u044f \u043f\u043e\u0434<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Is dit rassisties vir wit mense om swart zombies te skiet? Capcom se nuwe vrystelling, Resident Evil 5, van die vervaardiger Jun Takeuchi spreek die vraag aan. Die reeks, wat in 1996 die eerste keer bekend gemaak is het meer as 12 miljoen eenhede verkoop en byna&nbsp; &lsquo;n half miljard dollar verdien, volgens die navorsingsfirma &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4425\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Videospeletjie wil swart zombies uitwis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4336],"class_list":["post-4425","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-videospeletjie-wil-swart-zombies-uitwis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4425","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4425"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4425\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4425"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4425"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4425"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}