{"id":4424,"date":"2009-03-13T04:45:41","date_gmt":"2009-03-13T04:45:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4424"},"modified":"2009-03-13T04:45:41","modified_gmt":"2009-03-13T04:45:41","slug":"cronin-takel-sasol-en-klerebedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4424","title":{"rendered":"Cronin takel Sasol en klerebedryf"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/jeremycronin.jpg\" width=\"240\" height=\"180\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>ANK-LP Jeremy Cronin het die chemiese vervaardiger Sasol en plaaslike klerevervaardigers Donderdagaand voor stok gekry, en die eersgenoemde beskuldig dat hy die Suid-Afrikaanse ekonomie benadeel en die laasgenoemde dat hulle lieg.<\/p>\n<p> Tydens &lsquo;n debat in Kaapstad russen 6 politieke partye oor die voortslepende globale ekonomiese insinking, het hy di&eacute; twee en die plaaslike mynsektor uitgesonder..<\/p>\n<p> &ldquo;Ons moet baie strenger raak met kompetisiebeleid, om ontslae te raak van die samewerking tussen die groot rolspelers in die privaatsektor &ndash; die mynhuise, die Sasols en so aan. Hulle maak ons ekonomie seer.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Sasol vra kleiner plastiekvervaardigers 40% meer as wat hulle vra in die buitelandse vir PVC, wat die basiese komponent is van plastiek. Ons moet werklik streng raak met hierdie karakters.&rdquo;<\/p>\n<p> Daar is ook &lsquo;n behoefte om streng te raak met die klerebedryf, om die plaaslike tekstielvervaardigers te beskerm.<\/p>\n<p> &ldquo;Byvoorbeeld, daar is &lsquo;n 60% verskil tussen wat Sjina s&ecirc; hulle uitvoer na Suid-Afrika en wat ons rekords by die hawens en deur die doeane toon wat van Sjina af gekom het.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Dit beteken dat die groot klerehandelaars lieg oor wat hulle invoer en die bronne van die invoere. Dus moet ons heelwat strenger raak,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die debat is gefasiliteer deur die Helen Suzman Stigting.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u0432\u0447\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ANK-LP Jeremy Cronin het die chemiese vervaardiger Sasol en plaaslike klerevervaardigers Donderdagaand voor stok gekry, en die eersgenoemde beskuldig dat hy die Suid-Afrikaanse ekonomie benadeel en die laasgenoemde dat hulle lieg. Tydens &lsquo;n debat in Kaapstad russen 6 politieke partye oor die voortslepende globale ekonomiese insinking, het hy di&eacute; twee en die plaaslike mynsektor uitgesonder.. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4424\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cronin takel Sasol en klerebedryf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-4424","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4424","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4424"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4424\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4424"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4424"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4424"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}