{"id":4421,"date":"2009-03-13T03:31:54","date_gmt":"2009-03-13T03:31:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4421"},"modified":"2009-03-13T03:31:54","modified_gmt":"2009-03-13T03:31:54","slug":"dis-tyd-vir-daardie-afrikaanse-kanton","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4421","title":{"rendered":"Dis tyd vir daardie Afrikaanse kanton!"},"content":{"rendered":"<p>Ek stem volmondig saam met Daniel M. le Roux. Die tyd is ryp vir &#39;n eie Afrikaner\/Afrikaanse kanton (volkstaat). Dit is &#39;n idee wat so gou moontlik bespreek, bemark en oor besluit moet word, want dit sal die talle depressiewe en ontnugterde Afrikaners weer motiveer\/inspireer om nuut, vars en verbeeldingryk&nbsp; te dink. <\/p>\n<p>Op die oomblik onttrek talle Afrikaners hulle van die samelewing. Daar sal net baie nugter en eerlik gekyk moet word na die mees geskikte gebied vir so &#39;n staat. Na my mening is die Bo-Karoo die mees ideale gebied, juis a.g.v. die Afrikaansheid, die ongereptheid en die relatief min misdaad van die omgewing. <\/p>\n<p>Dit is ook nie n gebied met groot industrie&euml; wat vreemdes en plakkers lok nie. Die Karoo-platorand vorm reeds &#39;n sterk natuurlike grens tussen die verskillende gebiede. Die Vryheidsfront se langtermynvisie kan dus uitstekend werk, maar dan sal ons beslis meer mense opgewonde moet maak oor die idee. <\/p>\n<p>Die huidige bestel gaan ons in elk geval binnekort dwing tot so &#39;n besluit. Selfbeskikking is dus op die tafel. Moet net nie die Engelse &#8211; van watter kleur ookal &#8211; hierby betrek nie. Ons moet mos altyd skoonmaak sodat hulle kan oorvat! Universiteit Stellenbosch is die nuutste slagoffer hiervan.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/83-podsvetka-dlya-kartin-i-zerkal\">\u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u043a\u0430\u0440\u0442\u0438\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek stem volmondig saam met Daniel M. le Roux. Die tyd is ryp vir &#39;n eie Afrikaner\/Afrikaanse kanton (volkstaat). Dit is &#39;n idee wat so gou moontlik bespreek, bemark en oor besluit moet word, want dit sal die talle depressiewe en ontnugterde Afrikaners weer motiveer\/inspireer om nuut, vars en verbeeldingryk&nbsp; te dink. Op die oomblik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4421\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dis tyd vir daardie Afrikaanse kanton!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,4333,21093],"class_list":["post-4421","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-jacobus-kotze","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4421","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4421"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4421\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4421"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4421"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4421"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}