{"id":44197,"date":"2017-06-30T08:15:50","date_gmt":"2017-06-30T06:15:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44197"},"modified":"2017-06-30T08:15:50","modified_gmt":"2017-06-30T06:15:50","slug":"polisiestasie-aangeval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44197","title":{"rendered":"Polisiestasie aangeval"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat ondersoek die moord op twee polisielede wat Donderdag in die Koffiefontein-polisiestasie doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Konstabels Obert Mekoa en Mzonani Majo is albei in die kop geskiet terwyl hulle aan diens was in die Koffiefontein Gemeenskapsdienssentrum. Hul liggame is ontdek deur kollegas wat van patrollie teruggekom het.<\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea een van die oorledenes se dienspistool word ook vermis.<\/p>\n<p>Die provinsiale polisiekommissaris, Lebeoana Tsumane, is dadelik na Koffiefontein.<\/p>\n<p>Die polisie in die Vrystaat het &#8216;n beloning van R300 000 aangebied vir enige inligting wat kan lei tot die arrestasie van die moordenaar of moordenaars wat verantwoordelik is vir die bloedbad waarin die twee polisiebeamptes vermoor is.<\/p>\n<p>Tsumane het ges\u00ea vroe\u00eb aanduidings is dat die beamptes geskiet is deur mense wat hulle gedink het by die stasie ingeloop het om hulp. Hy het by die parlement se portefeuljekomitee oor polisie gepraat om die aanval op polisiekantore te veroordeel.<\/p>\n<p>Tsumane s\u00ea die polisie sal alles in stryd werp op soek na die daders. &#8220;Ons bied diegene wat ons kan help R300 000 aan vir inligting hieroor. Ek wil egter ons gemeenskappe in die Vrystaat en die land verseker dat ons nie sal rus totdat ons hierdie misdadigers in hegtenis geneem het nie. Barbaars en baie sleg vir ons land.&#8221;<\/p>\n<p>Intussen het Tsumane ges\u00ea &#8216;n ho\u00ebprofiel-span, die Vrystaat se beste, is saamgestel om die ondersoek te lei.<\/p>\n<p>Die toon van verontwaardiging van die polisiekommissaris is opmerklik. Dieselfde verontwaardiging ontbreek as dit oor plaasmoorde handel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat ondersoek die moord op twee polisielede wat Donderdag in die Koffiefontein-polisiestasie doodgeskiet is. Konstabels Obert Mekoa en Mzonani Majo is albei in die kop geskiet terwyl hulle aan diens was in die Koffiefontein Gemeenskapsdienssentrum. Hul liggame is ontdek deur kollegas wat van patrollie teruggekom het. Die polisie s\u00ea een van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44197\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisiestasie aangeval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11744,8857,6307],"class_list":["post-44197","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanval","tag-polisiestasie","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44197","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44197"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44197\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44197"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44197"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44197"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}