{"id":44180,"date":"2017-06-28T07:59:35","date_gmt":"2017-06-28T05:59:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44180"},"modified":"2017-06-28T08:00:45","modified_gmt":"2017-06-28T06:00:45","slug":"geweld-en-misdaad-teister-muizenberg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44180","title":{"rendered":"Geweld en misdaad teister Muizenberg"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie monitor die situasie in Capricorn naby Muizenberg in die Kaapse Skiereiland, nadat geweld weer daar opgevlam het. <\/p>\n<p>Maandag het &#8216;n groep oproeriges winkels in die gebied geplunder en buitebande gebrand. &#8216;n Sestienjarige jeugdige is in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld. <\/p>\n<p>Daar was gerugte dat die geweld met taxi-eienaars verbind word, maar dit is steeds nie duidelik of die jongste voorval met taxi-geweld verband hou nie. <\/p>\n<p>Spanning tussen strydende taxi-organisasies het die afgelope paar weke opgebou en meer as 70 taxi&#8217;s is verlede week geskut. &#8216;n Polisiewoordvoerder, Andr\u00e9 Traut, het ges\u00ea die polisie het die situasie toe gemonitor.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Kaapstad Verkeer s\u00ea intussen Prince George-rylaan in die Vrygrond-gebied is weer oopgestel, nadat dit vroe\u00ebr vir verkeer gesluit was. <\/p>\n<p>Vroe\u00ebr di\u00e9 maand het &#8216;n groep gewapende mans in &#8216;n ryverby-skietery die nuus gehaal.<\/p>\n<p>Die skietery van &#8216;n Toyota Camry het plaasgevind in die nabygele\u00eb voorstad van Steenbok, het die burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Dit was nie duidelik wie die gewapendes wou skiet nie. Die aanvallers het van die toneel gevlug.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse polisie het dieselfde aand &#8216;n skietery in St Christopherstraat, Lavender Hill, bevestig. &#8216;n Sestienjarige jeugdige in die kop en skouer gewond.<\/p>\n<p>Die Stad Kaapstad het verlede jaar ges\u00ea die polisie het patrollies in die gebied verhoog om stygende misdaad te bekamp.<\/p>\n<p>&#8220;Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsbeamptes voer gereelde patrollies in die omgewing op die motorfiets en te voet om sigbaarheid te behou en die gebied veilig te hou,&#8221; het die stadswoordvoerder Priya Reddy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die polisie het dit as &#8220;opportunistiese&#8221; misdaad beskryf en besoekers aan die strand gewaarsku om die gebied te vermy.<\/p>\n<p>Intussen lyk dit of die Engelse inwoners van Muizenberg se beplande restourasiewerk van R100-miljoen aan die Muizenberg-polisiestasie heroorweeg gaan word. Dit volg op wye kritiek op die opgraderingsplanne. <\/p>\n<p>Die Departement van Openbare Werke en die Suid-Afrikaanse Polisiediens het aan die Wes-Kaapse wetgewer ges\u00ea hulle oorweeg om &#8216;n nuwe polisiestasie in die nabygele\u00eb Vrygrond te bou. <\/p>\n<p>Die departement van Gemeenskapsveiligheid s\u00ea dit maak nie ekonomies sin om die gebou in Muizenberg teen so &#8216;n enorme bedrag op te gradeer, terwyl die geld beter aangewend kan word nie. <\/p>\n<p>Volgens die departement kan meer polisiestasies met di\u00e9 geld in die Vrygrond-gemeenskap gebou word waar misdaad &#8216;n baie groter probleem is.<\/p>\n<p>Vir meer as 60 jaar nou al is Muizenberg die gunsteling somerbestemming vir die Jode van Suid-Afrika. Die dorp spog met sy eie plaaslike sinagoge en plaaslike Joodse gemeenskapsaktiwiteite. Die dorp huisves ook &#8216;n Holocaustmuseum.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie monitor die situasie in Capricorn naby Muizenberg in die Kaapse Skiereiland, nadat geweld weer daar opgevlam het. Maandag het &#8216;n groep oproeriges winkels in die gebied geplunder en buitebande gebrand. &#8216;n Sestienjarige jeugdige is in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld. Daar was gerugte dat die geweld met taxi-eienaars verbind word, maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44182,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4933,218,19706,5457,21880],"class_list":["post-44180","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kaapstad","tag-misdaad","tag-muizenberg","tag-openbare-geweld","tag-strande"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44180","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44180"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44180\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44182"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44180"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44180"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44180"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}