{"id":44178,"date":"2017-06-28T07:34:17","date_gmt":"2017-06-28T05:34:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44178"},"modified":"2017-06-28T07:34:17","modified_gmt":"2017-06-28T05:34:17","slug":"swart-verwoesting-in-coligny-ryklik-beloon-deur-die-provinsiale-regering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44178","title":{"rendered":"Swart verwoesting in Coligny ryklik beloon deur die provinsiale regering"},"content":{"rendered":"<p>Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroe\u00ebr vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag &#8216;n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang.<\/p>\n<p>Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, s\u00ea die burgemeester sal &#8216;n sooispitseremonie op die terrein hou waar die Moshoeu-families se nuwe huis gebou sal word. Die familie woon tans in die Scotland-plakkerskamp. <\/p>\n<p>Setswambung s\u00ea die besoek sal deel vorm van die plaaslike regering se &#8220;versoening-, genesings- en hernuwingsprogram&#8221;.<\/p>\n<p>Die dood van die jeudige het aanleiding gegee tot weke van openbare geweld wat &#8216;n spoor van verwoesting in Coligny gelaat het. <\/p>\n<p>Verskeie winkels, voertuie en winkels is in die proses beskadig. Pieter Doorewaard en Phillip Schutte wat daarvan beskuldig word dat hulle Moshoeu &#8220;vermoor&#8221; het, sal op 7 Augustus in die hof verskyn.<\/p>\n<p>In die media is die twee wit boere reeds skuldig bevind. Al die hoofstroom nuusbronne wat berig oor die dood van die jeugdige, gebruik spesifiek die term &#8220;vermoor&#8221;. Hulle beweer dat die swart jeugdige &#8220;vermoor&#8221; is, terwyl die twee wit boere nog nie skuldig bevind is deur &#8216;n hof nie.<\/p>\n<p>&#8220;Een van die dinge wat die burgemeester sal doen, is om amptelik die familie in kennis te stel dat die regering &#8216;n besluit geneem het om hulle &#8216;n nuwe huis te bou. Die burgemeester sal ook kruideniersware oorhandig en met verskillende belanghebbendes oorleg pleeg,&#8221; s\u00ea Setswambung.<\/p>\n<p>Die verwoesting wat die swart gemeenskap gesaai het, word noe beloon. Die huise van wit inwoners wat afgebrand is, gaan nie vervang word deur die regering nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroe\u00ebr vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag &#8216;n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang. Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, s\u00ea die burgemeester sal &#8216;n sooispitseremonie op die terrein hou waar die Moshoeu-families se nuwe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,20859,23971,218,23970],"class_list":["post-44178","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-coligny","tag-kruideniersware","tag-misdaad","tag-nuwe-huis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44178","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44178"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44178\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44178"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44178"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44178"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}