{"id":4417,"date":"2009-03-13T01:30:28","date_gmt":"2009-03-13T01:30:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4417"},"modified":"2009-03-13T01:30:28","modified_gmt":"2009-03-13T01:30:28","slug":"220-dorpe-hou-belasting-terug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4417","title":{"rendered":"220 Dorpe hou belasting terug"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Omtrent 220 dorpe hou hulle munisipale belasting terug weens swak dienslewering, het die nasionale belasting betalersvereniging Donderdag (NTU) ges&ecirc;.<\/p>\n<p> NTU raadslid Jaap Kelder het ges&ecirc; dorpe is siek en sat van slaggate, wateronderbrekings, onvoldoende rommelverwydering en oorgroeide bosse langs die pad, en het daarom besluit om hulle munisipale belastings &ldquo;terug te hou&rdquo; tot die dienste verbeter is.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit is nie &lsquo;n belastingboikot nie&#8230;ons hou die geld terug. Dit is baie belangrik om die onderskeid te maak.&rdquo;<\/p>\n<p> Die inwoners betaal die geld in &lsquo;n trustrekening en die geld sal oorbetaal word aan die munisipaliteite wanneer die griewe uitgesorteer is,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Kelder het ges&ecirc; die inisiatief, wat onderneem is deur lede van die belastingbetalersverenigings in verskeie dorpe het in 2005 begin, met inwoners wat formele dispute verklaar het met hulle munisipaliteite oor swak dienslewering.<\/p>\n<p> Die munisipale belastings word in &lsquo;n fonds in betaal wat deur die belastingbetalers vereniging bestuur word of in &lsquo;n trustfondsrekening.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit sal aangaan vir solank as wat die dienste nie gelewer word nie,&rdquo; het Kelder ges&ecirc;.<\/p>\n<p> In sommige dorpe het inwoners begin om verskeie munisipale funksies self te verrig.<\/p>\n<p> &ldquo;Indien hulle nie diens lewer nie, doen die inwoners dit self,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Op &lsquo;n vraag van hoe die munisipaliteite kan diens lewer as hulle nie betaal word nie, het Kelder ges&ecirc;: &ldquo;Hulle het die geld gehad om dit te doen, maar dit was nie gedoen nie. Werk nou eers en dan sal ons betaal.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Dit gaan nou al aan vir 4 jaar en eers nou begin ons &lsquo;n reaksie kry van die regering.&rdquo;<\/p>\n<p> Die regering het reeds gereageer op die inwoners se griewe in die vorm van optrede deur die nasionale tesourie, het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die SA Plaaslikeregeringsvereniging het Donderdag gemeenskappe aangemoedig om in vennootskappe te gaan met munisipaliteite in &lsquo;n poging om diens te verbeter, eerder as om hulle belasting terug te hou.<\/p>\n<p> &lsquo;n Woordvoeder het ges&ecirc;: &ldquo;Ons moedig almal aan om in vennootskappe te gaan met die munisipaliteite om dienslewering te verbeter. Alle munisipaliteite het openbarevennootskapprogramme in plek&#8230;.maar om belasting te weerhou verswak die munisipaliteite net verder. Hulle het geld nodig om dienslewering vol te hou en te verbeter,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/38-ulichnye-svetilniki\">\u0444\u043e\u043d\u0430\u0440\u044c \u043f\u043e\u0434\u0432\u0435\u0441\u043d\u043e\u0439 \u0443\u043b\u0438\u0447\u043d\u044b\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.vlast.ua\/prokuratura-nachala-rassledovat-rekonstruktsiyu-pamyatnika-arhitektury-v-tsentre-harkova\/\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Omtrent 220 dorpe hou hulle munisipale belasting terug weens swak dienslewering, het die nasionale belasting betalersvereniging Donderdag (NTU) ges&ecirc;. NTU raadslid Jaap Kelder het ges&ecirc; dorpe is siek en sat van slaggate, wateronderbrekings, onvoldoende rommelverwydering en oorgroeide bosse langs die pad, en het daarom besluit om hulle munisipale belastings &ldquo;terug te hou&rdquo; tot die dienste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4417\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;220 Dorpe hou belasting terug&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4329,21089,21108],"class_list":["post-4417","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-220-dorpe-hou-belasting-terug","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4417","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4417"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4417\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4417"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4417"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4417"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}