{"id":4414,"date":"2009-03-13T00:53:19","date_gmt":"2009-03-13T00:53:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4414"},"modified":"2009-03-13T00:53:19","modified_gmt":"2009-03-13T00:53:19","slug":"onwettige-immigrante-in-vk-is-80-meer-as-beskikbare-syfer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4414","title":{"rendered":"Onwettige immigrante in VK is 80% meer as beskikbare syfer"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&lsquo;n Studie van die Londense skool van Ekonomie het bevind dat daar ongeveer 725,000 buitelanders is wat onwettig in Brittanje woon.<\/p>\n<p> Die syfer is 81% meer as die laaste skatting van 430,000 van die departement van binnelandse sake wat in 2005 openbaar gemaak is.<\/p>\n<p> BBC se program Panorama het gisteraand&nbsp; beweer dat teen die huidige spoed van deportasie, dit 34 jaar sal neem en sowat 8 miljard pond kos om die agterstand op te klaar van mense wat tans onwettig in die VK is.<\/p>\n<p> Die departement van binnelandse sake het sy skatting van die skaal van onwettige immigrasie verdedig, en aangedring dat die 2005 syfer &ldquo;net &lsquo;n skatting was en nie behoort gesien te word as &lsquo;n definitiewe syfer nie.&rdquo;<\/p>\n<p> &lsquo;n Woordvoerder het ges&ecirc;: &ldquo;Geen regering was nog ooit in staat om akkurate syfers te kan toon vir die hoeveelheid mense wat onwettig in die land is nie.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;As gevolg van die aard van die saak is dit onmoontlik om dit akkuraat te plaas, en dit is hoe die geval bly.&rdquo;<\/p>\n<p> Die nuus het aanleiding gegee tot versoeke dat &lsquo;n &ldquo;amnestie&rdquo; gegee word aan onwettige immigrasie, wat effektief die wat in die VK is sal toelaat om daar te bly.<\/p>\n<p> Boris Johnson, die burgemeester van Londen, het ges&ecirc; die beste manier om die agterstand te hanteer is om te s&ecirc; dat almal wat onwettig daar is toegelaat moet word om te werk en uiteindelik volle burgerskap te verwerf.<\/p>\n<p> Hy het ges&ecirc;: &ldquo;Indien mense hier gaan wees en ons chronies misluk om hulle uit te skop, is dit moreel reg dat hulle behoort by te dra met hulle belasting tot die res van die gemeenskap.&rdquo;<\/p>\n<p> Mnr. Johnson is tans op &lsquo;n weg wat hom gaan laat bots met sy Konserwatiewe party, wat die plan teenstaan.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/headbands\/crystal-headpieces\/\">swarovski crystal bridal<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nikmedia.com.ua\/news\/view\/8982\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n Studie van die Londense skool van Ekonomie het bevind dat daar ongeveer 725,000 buitelanders is wat onwettig in Brittanje woon. Die syfer is 81% meer as die laaste skatting van 430,000 van die departement van binnelandse sake wat in 2005 openbaar gemaak is. BBC se program Panorama het gisteraand&nbsp; beweer dat teen die huidige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4414\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onwettige immigrante in VK is 80% meer as beskikbare syfer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4326],"class_list":["post-4414","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-onwettige-immigrante-in-vk-is-80-meer-as-beskikbare-syfer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4414","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4414"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4414\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4414"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4414"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4414"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}