{"id":4413,"date":"2009-03-13T00:48:18","date_gmt":"2009-03-13T00:48:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4413"},"modified":"2009-03-13T00:48:18","modified_gmt":"2009-03-13T00:48:18","slug":"spesialiseenhede-oefen-vir-die-wreldbeker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4413","title":{"rendered":"Spesialiseenhede oefen vir die W?reldbeker"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die SA polisie en die SA nasionale weermag gaan gesamentlike oefeninge hou volgende week om sekuriteitsmaatre&euml;ls te oefen vir die 2010 W&ecirc;reldbekersokkertoernooi.<\/p>\n<p> &ldquo;Die spesifieke oefening is gemik om ons sekuriteitsvaardighede op te skerp om &lsquo;n veilige omgewing te skep in die gasheerstede gedurende groot gebeurtenisse, insluitend die beveiliging van die nasionale lugruim,&rdquo; het woordvoerder Sally de Beer Woensdag in &lsquo;n verklaring ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die oefening gaan plaasvind in 4 stadions en sommige vliegvelde in Gauteng en Noordwes.<\/p>\n<p> Sommige van die topeenhede in die veiligheidsmagte sal deelneem in gesimuleerde scenario&rsquo;s en noodplanne oefen om enige vorm van bedreiging uit die lug af te weer, het de Beer ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Die operasie word beskou as &lsquo;n uitstekende opleidingsgeleentheid vir die sekuriteitspersoneel wat ontplooi gaan word gedurende die FIFA Konfederasiebeker in Junie vanjaar en die 2010 FIFA W&ecirc;reldbeker wat net meer as 12 maande weg is.&rdquo;<\/p>\n<p> Die polisie-eenhede wat aangewend gaan word sluit in die spesiale taakmag, die nasionale intredingseenheid, die nasionale lugvleuel, die honde-eenheid, bomopruiming en gyselaarsonderhandelaars, en ook komponente van grense en hawenseenhede.<\/p>\n<p> Omdat die oefening gemik is daarop om die lugruim te beveilig, gaan die SA Lugmag, in noue samewerking met die lugverkeerbeheer van die departement van vervoer &lsquo;n belangrike rol speel.<\/p>\n<p> &ldquo;Die departemente sal sterk ondersteun word deur die burgerlugvaartowerheid en verskeie ander elemente van die SANW en regeringsko&ouml;rdinasiestrukture, wat ge&iuml;ntegreerde inter-departementele ondersteuning sal voorsien aan die SA polisie.&rdquo;<\/p>\n<p> Die burgerlugvaartowerheid het reeds kennisgewings gegee aan alle lugpersoneel (NOTAM) dat vlugte beperk gaan word &ndash; maar nie verbied nie &ndash; in sekere lugruimgebiede oor Johannesburg, Pretoria (Gauteng) en Rustenburg (Noordwes).<\/p>\n<p> &ldquo;Met die uitsondering van geskeduleerde of staatsvlugte, moet alle ander vliegtuie wat die beperkte lugruim wil ingaan tussen 16 en 19 Maart voldoen aan bepalings.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Dit sluit in die aansoek om toestemming om te vlieg ten minste 24 uur voor die tyd, die indien van &lsquo;n vlugplan, die vliegtuig moet toegerus wees met &lsquo;n transpondeerder en onderworpe wees aan &lsquo;n inspeksieproses.&rdquo;<\/p>\n<p> Enige vliegtuig wat die tydelik beperktelugruim binnegaan sonder die voorgeskrewe toestemming mag onderskep word.<\/p>\n<p> De Beer het ges&ecirc; daar gaan baie aktiwiteit in die lug wees in Johannesburg, Pretoria en Rustenburg, veral oor Soccer City, Ellispark, Loftus en die Koninklike Bafokeng stadions.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/blog\/game-strategies\/guide-to-roulette-betting-strategies\">roulette double bet strategy<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/test.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\/\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die SA polisie en die SA nasionale weermag gaan gesamentlike oefeninge hou volgende week om sekuriteitsmaatre&euml;ls te oefen vir die 2010 W&ecirc;reldbekersokkertoernooi. &ldquo;Die spesifieke oefening is gemik om ons sekuriteitsvaardighede op te skerp om &lsquo;n veilige omgewing te skep in die gasheerstede gedurende groot gebeurtenisse, insluitend die beveiliging van die nasionale lugruim,&rdquo; het woordvoerder Sally &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4413\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Spesialiseenhede oefen vir die W?reldbeker&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,4325,21108],"class_list":["post-4413","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-spesialiseenhede-oefen-vir-die-wreldbeker","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4413","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4413"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4413\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4413"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4413"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4413"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}