{"id":44085,"date":"2017-06-19T11:23:59","date_gmt":"2017-06-19T09:23:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44085"},"modified":"2017-06-19T11:25:43","modified_gmt":"2017-06-19T09:25:43","slug":"brief-kan-afrikaners-saamwerk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44085","title":{"rendered":"Brief: Kan Afrikaners saamwerk?"},"content":{"rendered":"<p>Die spreekwoord, \u201cWant soos hy in sy siel bereken is, so is hy,\u201c beskryf nie net die omvang van \u2018n man se volle wese nie, maar is so uitvoerig as om uit te strek tot elke bepaling en besonderheid van sy lewe. \u2018n Man is letterlik wat hy dink, sy karakter is die totale som van al sy gedagtes.<br \/>\nSoos wat die plant groei, en nie kan onstaan sonder die saad nie, so groei elke daad van \u2018n man uit die verborge saad van gedagtes, en kan nie daarsonder voortspruit nie. Dit geld sowel vir die dade wat \u201cspontaan\u201d en \u201conbedag\u201d genoem word as di\u00e9 wat met voorbedagtheid uitgevoer word. &#8211; James Allen, <em>As a Man Thinketh<\/em><\/p>\n<p>Afrikaners kan nie saamstaan nie, Afrikaners is lui, Afrikaners is afvallig, Afrikaners moet gestraf word.<\/p>\n<p>Bogenoemde is stellings wat mens dikwels hoor van ons ouer geslagte. Trouens, mens hoor dit veel meer vanaf die ouer geslagte as van die jonges. Dit laat my dink dat sulke uitsprake &#8220;meme&#8221; is wat versprei is tydens ons oueres se vormingsjare, en dat hulle nou eenmaal daardie gedagtes nie kan ontgroei nie.<\/p>\n<p>Hierdie probleem is redelik eenvoudig, dus gaan my brief gaan hierdie keer mooi kort wees.<\/p>\n<p>Laat die leser hom verbeel dat daar \u2018n bus vol rugbyspelers op pad is na \u2018n groot wedstryd, en onderweg daarheen ry die bus per ongeluk deur \u2018n lelike slaggat. Een band is stukkend en die busbestuurder vra die naaste passasier om hulp:<\/p>\n<p>Bestuurder: \u201cPassasier, kan jy en \u2018n paar van jou kamerade gou kom help om die stukkende band te vervang?\u201d<\/p>\n<p>Passasier: \u201cMeneer, nie ek \u00f3f my kamerade kan u kom help nie, want, u sien, ons elkeen het \u2018n verskillende ideologie as dit kom by bande ruil, en boonop stem meeste van ons nie saam met die roete wat gekies is om ons by die wedstryd te bring nie, daarom is dit vir ons onmoontlik om u nou met u versoek te help. Miskien as ons \u2018n demokratiese verkiesing hou&#8230;\u201d<\/p>\n<p>Die les is: \u2018n mens se wil, jou gedagtegang, bepaal of mens wil saamwerk of nie.<\/p>\n<p>Meeste van ons mense het al deelgeneem aan \u2018n spansport, veral in hulle jeug. Daar is baie mense wat beginsels wat hulle uit hul gekose sport geleer het, toepas op sowel hulle privaat as hulle beroepslewens as volwassenes. Beginsels soos: goeie sportmanskap, die belange van die span bo di\u00e9 van die individuele speler, oefening en voorbereiding om doeltreffend te kan presteer, ens. Tog sal dit meeste van hulle tussen die o\u00eb slaan as ek nou s\u00ea dat daardie beginsels net so geldig is vir hulle volksbestaan, en dat dit doelbewus so toegepas moet word.<\/p>\n<p>Selfs die vergelyking met spansport is vir my oppervlakkig. \u2018n Mens kan soveel spanne ruil as wat mens wil en net soveel deel wees van die eerste span as van die laaste. Dit is nie die geval met \u2018n volk nie.<\/p>\n<p>Nou sal enkele verskoppelinge seker nog steeds vir my in die kommentaar laat weet oor hoekom saamhorigheid onmoontlik is, of dat Afrikaners hardnekkig is en nie wil luister nie, of dat ons stryd onoorwinbaar is, ens.\u00a0 Dit is reg so, elkeen het sy stokperdjie.<\/p>\n<p>Vir di\u00e9 lesers wat ernstig is oor die toekoms en hul volk se plek daarin, moet daar in hierdie verband geen dubbelsinnigheid wees nie. Hulle moet verstaan wat gedoen moet word, en dat samewerking tussen ons mense daarvoor nodig is.<\/p>\n<p>Dit is jou plig.<\/p>\n<p>\u2014 Pierre Fouch\u00e9<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die spreekwoord, \u201cWant soos hy in sy siel bereken is, so is hy,\u201c beskryf nie net die omvang van \u2018n man se volle wese nie, maar is so uitvoerig as om uit te strek tot elke bepaling en besonderheid van sy lewe. \u2018n Man is letterlik wat hy dink, sy karakter is die totale som &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44085\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Kan Afrikaners saamwerk?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44090,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[2188,23944,23945,23946],"class_list":["post-44085","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaners","tag-saamstaan","tag-saamwerk","tag-spansport"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44085"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44085\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44090"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44085"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44085"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}