{"id":4408,"date":"2009-03-12T02:55:39","date_gmt":"2009-03-12T02:55:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4408"},"modified":"2009-03-12T02:55:39","modified_gmt":"2009-03-12T02:55:39","slug":"duitse-tiener-dood-tien-en-beseer-talle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4408","title":{"rendered":"Duitse tiener dood tien en beseer talle"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&lsquo;n Sewentienjarige gewapende man wat in swart geklee was het &lsquo;n skietery begin by sy voormalige ho&euml;rskool in suidwes Duitsland, en ten minste 10 mense doodgeskiet en ander gewond voordat hy gevlug het van die toneel af, het polisie ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Streekswoordvoerder van die polisie, Klaus Hinderer, het ges&ecirc; 9 studente is dood in die skool en die gewapende man het &lsquo;n volwassene buite die geboue doodgeskiet voor hy ontsnap het.<\/p>\n<p> &ldquo;Hy het in die skool ingegaan met &lsquo;n wapen en &lsquo;n bloedbad veroorsaak,&rdquo; het streekspolisiehoof Erwin Hetger ges&ecirc;. &ldquo;Ek het nog nooit so iets in my lewe gesien nie.&rdquo;<\/p>\n<p> Na die aanval het die verdagte gevlug van die Albertville ho&euml;rskool na die sentrale gedeelte van Winnenden, &lsquo;n dorp van 28 000 mense, het Hinderer ges&ecirc;. Polisie het inwoners gewaarsku om niemand in hulle kar op te laai nie terwyl hulle gesoek het na die verdagte, wat verlede jaar klaargemaak het by die skool.<\/p>\n<p> Helikopters het die gebied gefynkam gedurende die soektog.<\/p>\n<p> Getuies het ges&ecirc; studente het by die vensters van die skoolgebou uitgespring nadat die man begin skiet het. Bekommerde ouers het vinnig op die skool toegesak, wat gedurende die insident ontruim is.<\/p>\n<p> Die man het die skool om 09:30 ingegaan en wild en wakker begin skiet, het die polisie ges&ecirc;. Duitsland se n-tv het berig dat die polisie ges&ecirc; het die verdagte was aangetrek in &lsquo;n swart gevegsuniform.<\/p>\n<p> Omtrent 1000 kinders is in die skool, wat gele&euml; is in &lsquo;n buurt sowat 20 kilometer noordoos van Stuttgart.<\/p>\n<p> Die skietery kan die ergste wees in Duitsland sedert 2002, toe die 19-jarige Robert Steinhauser 12 onderwysers, &lsquo;n sekretaresse, 2 leerlinge en &lsquo;n polisiebeampte geskiet het voor hy die wapen op homself gedraai het in die Gutenburg ho&euml;rskool in Erfurt.<\/p>\n<p> Stenhauser het &lsquo;n doktersnota vervals wat gelei het tot sy skorsing. Hy was &lsquo;n lid van &lsquo;n skietklub en was gelisensieer om wapens te besit. Die aanval het gelei daartoe dat Duitsland die ouderdom vir die besit van wapens vir ontspanning van verhoog het van 18 tot 21.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Die 17-jarige is intussen gedood. Volgens die polisie was dit selfmoord. <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/detektor-lzhi\">\u0434\u0435\u0442\u0435\u043a\u0442\u043e\u0440 \u043b\u0436\u0438 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0433\u0440\u0430\u0444<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n Sewentienjarige gewapende man wat in swart geklee was het &lsquo;n skietery begin by sy voormalige ho&euml;rskool in suidwes Duitsland, en ten minste 10 mense doodgeskiet en ander gewond voordat hy gevlug het van die toneel af, het polisie ges&ecirc;. Streekswoordvoerder van die polisie, Klaus Hinderer, het ges&ecirc; 9 studente is dood in die skool &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4408\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse tiener dood tien en beseer talle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4321,162,21089],"class_list":["post-4408","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-duitse-tiener-dood-tien-en-beseer-talle","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4408","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4408"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4408\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4408"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4408"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4408"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}