{"id":44023,"date":"2017-06-09T12:03:59","date_gmt":"2017-06-09T10:03:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44023"},"modified":"2017-06-09T20:56:16","modified_gmt":"2017-06-09T18:56:16","slug":"theresa-may-findus-pannekoeke-in-n-stukkende-vrieskas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44023","title":{"rendered":"Theresa May: Findus pannekoeke in &#8216;n stukkende vrieskas"},"content":{"rendered":"<p>Die Skotse Nasionale Party, Brittanje se derde grootste party, kan moontlik &#8216;n sogenaamde progressiewe alliansie vorm met die Arbeidersparty om die Konserwatiewe Party uit die regering te kry. <\/p>\n<p>Die leier van die SNP, Nicola Sturgeon wou dit nie bevestig of ontken nie en het slegs ges\u00ea dit is nog te vroeg om enige besluite te neem. <\/p>\n<p>Die Skotse nasionaliste het meer as 20 setels in die verkiesing verloor. Die Britse eerte minister, Theresa May se Konserwatiewe Party kon ook nie &#8216;n volstrekte meerderheid behaal nie. <\/p>\n<p>Die terreuraanvalle in Londen en Manchester is op May se brood gesmeer na haar ses jaar van leiding, aangesien sy as minister van binnelandse sake onder die loep gekom het, veral weens die besnoeiing van polisiegetalle. Haar versuim om aandag te geen aan wetstoepassing het verhoed dat die jihadiste gestop word.<\/p>\n<p>En haar toestemming dat Libiese terroriste mag gaan deelneem aan &#8216;n coup d&#8217;etat in Libi\u00eb en dat hulle daarna mag terugkeer volgepomp met jihadistiese ideologiese ywer, het ook nie gehelp nie.<\/p>\n<p>Die uitslae tot dusver dui op &#8216;n hangparlement. Die finale uitslae word binnekort verwag.<\/p>\n<p>Die Britse Eerste Minister het in die onlangse Britse politieke geskiedenis een van die mees dramatiese ineenstortings ervaar van enige leier nog, en het &#8216;n algehele meerderheid in die parlement verloor in &#8216;n blitsverkiesing wat sy voorspel het dat sy gemaklik sal wen.<\/p>\n<p>May se arrogansie kan ook beteken dat Boris Johnson na vore kan tree as nuwe premier, nog &#8216;n algemene verkiesing en &#8216;n groter gemors by die puinhoop wat die Brexit-onderhandelingstafel vir die Konserwatiewe Party is.<\/p>\n<p>Haar eindelose mantra van &#8220;sterk en stabiele leierskap&#8221; het talle begin irriteer en aan haar die bynaam van &#8220;Maybot&#8221; besorg met haar robotiese herhalings en geprogrammeerde le\u00eb frases. Vergeleke met Arbeiderleier Jeremy Corbyn, &#8216;n veteraan, wat die publiek as eg ervaar het, was May &#8216;n teleurstelling.<\/p>\n<p>In &#8216;n seldsame onbekende ontmoeting met &#8216;n kieser wat verfilm is en viraal geraak het, het May gereageer deur le\u00eb veldtogslagspreuke te herhaal nadat &#8216;n vrou wat kwaad was vir welsynsinkortings, haar gekonfronteer het.<\/p>\n<p>&#8220;Theresa May het die persoonlike warmte, kwinkslae, oratoriese vermo\u00eb en aantreklikheid van &#8216;n Indesit-yskas-vrieskas, wat foutief deur &#8216;n man genaamd Trevor vir vyf pond, kontant in die hand, &#8216;n bietjie reggetimmer is en wat nou vol ontdooiende Findus Crispy Pannekoeke is,&#8221; het die satiriese skrywer Rod Liddle het in die konserwatiewe politieke weekblad The Spectator geskryf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Skotse Nasionale Party, Brittanje se derde grootste party, kan moontlik &#8216;n sogenaamde progressiewe alliansie vorm met die Arbeidersparty om die Konserwatiewe Party uit die regering te kry. Die leier van die SNP, Nicola Sturgeon wou dit nie bevestig of ontken nie en het slegs ges\u00ea dit is nog te vroeg om enige besluite te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=44023\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Theresa May: Findus pannekoeke in &#8216;n stukkende vrieskas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-44023","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44023","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44023"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44023\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44023"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44023"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44023"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}