{"id":43994,"date":"2017-06-07T09:28:48","date_gmt":"2017-06-07T07:28:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43994"},"modified":"2017-06-07T13:21:20","modified_gmt":"2017-06-07T11:21:20","slug":"londen-se-burgemeester-eis-dat-trump-se-staatsbesoek-gekanselleer-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43994","title":{"rendered":"Londen se burgemeester eis dat Trump se staatsbesoek gekanselleer word"},"content":{"rendered":"<p>Die burgemeester van Londen, Sadiq Khan, het &#8216;n beroep op die Britse regering gedoen om &#8216;n beplande staatsbesoek van die Amerikaanse president Donald Trump te kanselleer nadat hy op Twitter deur Trump gekritiseer is.<\/p>\n<p>Vir meer as &#8216;n jaar nou al, word Londen getref deur terreurvoorvalle, waaronder drie groot aanvalle in die afgelope drie maande. Volgens Premier Theresa May is vyf geloofwaardige terreurkomplotte gedurende dieselfde tydperk gefnuik. In baie gevalle blyk dit dat die voorvalle deur beide owerhede en die media onderspeel is.<\/p>\n<p>In sy tyd as burgemeester, het Londen &#8216;n toename in terreurvoorvalle gesien, terwyl die meeste van die mense wat toegang tot Brittanje verbied word, onder meer &#8220;wit nasionaliste&#8221; is soos die Amerikaanse radiopersoonlikheid Michael Savage, blogger Don Black en die Nederlandse politikus Geert Wilders. Selfs die Amerikaanse beroemde kok Martha Stewart is in 2008 verbied, omdat sy aan aandelemarkondersoekers onwaarhede verklaar het.<\/p>\n<p>In plaas daarvan om te fokus op terreurbestryding, het Khan Londense burgers asook inwoners in ander dele van Europa sowel as die Verenigde State aangemoedig om te leer om met terrorisme saam te leef as deel van die daaglikse lewe.<\/p>\n<p>In September 2016 het Khan in die nasleep van die bomaanvalle in New York en New Jersey verklaar dat die bedreiging van terreuraanvalle &#8220;bloot &#8216;n deel van &#8216;n groot stad is&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het Skotse nasionaliste vir die bevordering van &#8220;rassisme&#8221; gekritiseer, maar was stil toe groot skares Islamitiese in Desember 2016 in Londen vergader het vir &#8216;n week van protes in die oproep tot die vestiging van &#8216;n w\u00eareldwye kalifaat. Oproeriges by die geleentheid het vlae geswaai ter ondersteuning van die Taliban.<\/p>\n<p>Volgens die burgemeester, mag Trump nie na Londen toe kom nie, totdat hy sy voorgestelde verbod op reisigers na die VSA van ses Moslemlande teruggetrek het.<\/p>\n<p>Gedurende sy tyd as regshulp het Sadiq Khan gedien as die Hoofregsadviseur vir die Moslemraad van Brittanje se regsake-komitee. In 2003 het Khan protes gelewer teen wat hy beskryf het as &#8220;onoordeelkundige&#8221; arrestasies van Moslems vir beweerde terreurbande. In 2004 het Khan gepraat by &#8216;n geleentheid wat Ibrahim Hewitt ingesluit het; Hewitt is op rekord waar hy steniging as &#8216;n straf vir owerspel verdedig.<\/p>\n<p>In 2009 was Khan deel van &#8216;n internasionale veldtog wat die uitlewering van Taliban- en Tsjetsjeense jihadiste aan die Verenigde State uitgedaag het.<\/p>\n<p>Gedurende die 1990&#8217;s het Khan se swaer, Makbool Javaid, &#8216;n beroep gedoen op jihad as lid van die Islamitiese groep Al-Muhajiroun. Die groep het onlangs opgetree as borg en werfer van Britse jihadiste wat by ISIS wil aansluit.<\/p>\n<p>Al-Muhajiroun is ook gelei deur Anjem Choudary, &#8216;n Britse Islamiet wat in 2016 tronk toe gestuur is vir die ondersteuning van die Islamitiese staat nadat hy instruksies uitgereik het oor die maak van bomme en die vestiging van &#8220;Moslem bendes&#8221; vir die doel om terreuraanvalle te pleeg en word verbind met georganiseerde misdaad.<\/p>\n<p>Terwyl Khan hom van sy swaer en Al-Muhajiroun probeer distansieer het, het hy in 2003 &#8216;n verhoog met &#8216;n ander lid van Al-Muhajiroun en &#8216;n veroordeelde terroris wat Taliban-militantes opgelei het, gedeel.<\/p>\n<p>Hy beweer dat sy gereelde assosiasie met verskeie individue en groepe wat aan jihad en terrorisme gekoppel is, die gevolg is van sy werk as menseregte-prokureur. Maar soos die Daily Beast opgemerk het, het Khan die meerderheid van hierdie geleenthede bygewoon, nie in sy hoedanigheid as &#8216;n prokureur nie.<\/p>\n<p>Op 6 Oktober 2016: <em>News World India <\/em>het berig dat die polisie in Karachi, Pakistan die grootste vonds van NAVO-wapens in die hande van Islamitiese jihadiste in die stad se geskiedenis ontdek het. Karachi se polisiehoof het ges\u00ea dat die wapens geskeduleer is om na militante groepe in Londen verskeep te word vir &#8216;n groot operasie wat hulle beplan. Hoe die militantes die massiewe <em>cache <\/em>van NAVO-wapens kon bekom, is onduidelik.<\/p>\n<p><em>Hierdie berig is spesiaal nagevors vir PRAAG. Ondersteun ons asseblief om hoofstroomfopnuus teen te werk!<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgemeester van Londen, Sadiq Khan, het &#8216;n beroep op die Britse regering gedoen om &#8216;n beplande staatsbesoek van die Amerikaanse president Donald Trump te kanselleer nadat hy op Twitter deur Trump gekritiseer is. Vir meer as &#8216;n jaar nou al, word Londen getref deur terreurvoorvalle, waaronder drie groot aanvalle in die afgelope drie maande. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43994\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Londen se burgemeester eis dat Trump se staatsbesoek gekanselleer word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43995,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-43994","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43994","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43994"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43994\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43995"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43994"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43994"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43994"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}