{"id":4399,"date":"2009-03-11T07:36:49","date_gmt":"2009-03-11T07:36:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4399"},"modified":"2009-03-11T07:36:49","modified_gmt":"2009-03-11T07:36:49","slug":"pakistan-op-die-rand-van-chaos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4399","title":{"rendered":"Pakistan op die rand van chaos"},"content":{"rendered":"<p><\/p>\n<div align=\"justify\"> Vrese neem toe dat die Pakistani-opposisie se beplande opmars na Islamabad die week die kernbewapende land in chaos kan dompel en die politieke toekoms van die pro-Westerse president Asif Ali Zardari in gevaar kan stel.<\/p>\n<p> Die politieke konfrontasie kan ook Pakistan wegdryf van sy stryd teen ekstremisme en die pogings om sy ekonomiese krisis te oorkom, twee prim&ecirc;re gebiede van kommer wat die Westerse regerings wil h&ecirc; hulle op moet fokus.<\/p>\n<p> &lsquo;n Alliansie van opposisiepartye, wat gelei word deur &lsquo;n voormalige eerste minister Nawaz Sharif en die invloedryke regsgemeenskap, beplan om &lsquo;n Donderdag protesaksie te begin, genaamd &lsquo;n lang mars, van die suidelike stad Karachi wat Islamabad 4 dae later sal bereik.<\/p>\n<p> Dit beplan om &lsquo;n sitstaking te hou in die hoofstad, tot hulle eise van die herinstelling van die regstelselonder &lsquo;n onafhanklike voormalige hoofregter Iftikhar Chaudhry toegestaan word.<\/p>\n<p> Die mars sal na verwagting toeneem in getalle soos dit deur die oostelike provinsie Punjab gaan. Dit is die streek in Pakistan me die hoogste bevolking en &lsquo;n vesting van Sharif.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit sal baie gevaarlik wees vir die dinamika van die land,&rdquo; het Rasool Bux Raees, &lsquo;n politieke wetenskap professor by die gesiene Lahore universiteit van Bestuurswetenskappe ges&ecirc;. &ldquo;Geweld, onstabiliteit, protes, stakings en meer konfrontasies sal toeneem, en die regering het nie werklik die gevaar van die situasie besef nie.&rdquo;<\/p>\n<p> Die kommer het toegeneem in Washington en ander Westerse hoofstede dat die politieke twis Pakistan se aandag sal aflei van die stryd teen die Taliban en Al-Ka&iuml;da militante wat oorgrensaanvalle loods in Afghanistan.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/24-osveshchenie-lestnitsy-v-dome\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u0430\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043b\u0435\u0441\u0442\u043d\u0438\u0446\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vrese neem toe dat die Pakistani-opposisie se beplande opmars na Islamabad die week die kernbewapende land in chaos kan dompel en die politieke toekoms van die pro-Westerse president Asif Ali Zardari in gevaar kan stel. Die politieke konfrontasie kan ook Pakistan wegdryf van sy stryd teen ekstremisme en die pogings om sy ekonomiese krisis te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4399\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pakistan op die rand van chaos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4312],"class_list":["post-4399","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-pakistan-op-die-rand-van-chaos"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4399"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4399\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}