{"id":43937,"date":"2017-06-01T10:57:31","date_gmt":"2017-06-01T08:57:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43937"},"modified":"2017-06-01T20:45:17","modified_gmt":"2017-06-01T18:45:17","slug":"treine-bots-oos-van-johannesburg-na-kabeldiefstal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43937","title":{"rendered":"Treine bots oos van Johannesburg na kabeldiefstal"},"content":{"rendered":"<p>Minstens vyftig mense is beseer en een is dood nadat \u2018n trein vanoggend van agter teen \u2018n ander trein gebots het. Die moontlikheid van kabeldiefstal word ondersoek. Pendelaars word met busse na hul bestemmings geneem.<\/p>\n<p>ER24 se woordvoerder, Russel Meiring, s\u00ea die ongeluk het tussen 06:00 en 07:00 by die Elandsfontein-stasie oos van Johannesburg plaasgevind. <\/p>\n<p>Treindienste in die ooste van Johannesburg is tot verdere kennisgewing opgeskort. Volgens Metrorail is daar geen kragtoevoer op vier spoorlyne tussen Germiston en Kemptonpark nie. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die lyk van een van die treindrywers is in die trein gevind en is op die toneel dood verklaar. Meiring s\u00ea die ander pasi\u00ebnte het geringe tot matige beserings opgedoen en is na plaaslike hospitale in die gebied vervoer. <\/p>\n<p>\u201cToe paramedici op die toneel opdaag, het verskeie pasi\u00ebnte langs die trein rondgeloop. Sommige is ook in die trein vir hul beserings behandel. <\/p>\n<p>Gelukkig het meeste van die pasi\u00ebnte geringe tot matige skrapies en frakture opgedoen. Plaaslike owerhede is nog op die toneel om die oorsaak van die ongeluk te ondersoek,\u201d s\u00ea Meiring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Minstens vyftig mense is beseer en een is dood nadat \u2018n trein vanoggend van agter teen \u2018n ander trein gebots het. Die moontlikheid van kabeldiefstal word ondersoek. Pendelaars word met busse na hul bestemmings geneem. ER24 se woordvoerder, Russel Meiring, s\u00ea die ongeluk het tussen 06:00 en 07:00 by die Elandsfontein-stasie oos van Johannesburg plaasgevind. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43937\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Treine bots oos van Johannesburg na kabeldiefstal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-43937","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43937","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43937"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43937\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43937"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43937"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43937"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}