{"id":43934,"date":"2017-06-01T10:43:31","date_gmt":"2017-06-01T08:43:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43934"},"modified":"2017-06-01T11:27:57","modified_gmt":"2017-06-01T09:27:57","slug":"duitse-restaurant-eienaar-moet-sluit-na-linkse-terreur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43934","title":{"rendered":"Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Duitse restaurant is gedwing om sy deure te sluit nadat linkse boewe duisende euro se skade veroorsaak het. Die plek is gevandaliseer omdat die eienaar &#8216;n werkslokaal by sy restaurant uitverhuur het aan die AFD-party.<\/p>\n<p>Eienaar Sven Lohse, wat nie eens die party ondersteun nie, het ges\u00ea hy het die funksiesaal aan die party uitgehuur omdat hy &#8220;in demokrasie glo en almal toegelaat moet word om hul gedagtes openlik te bespreek sonder om aangeval te word&#8221;.<\/p>\n<p>Dit was egter verlore op die sogenaamde &#8220;anti-fasciste&#8221; wat besluit het om sy restaurant te vernietig omdat hulle nie saamstem met AFD-beleid nie.<\/p>\n<p>Lohse het aan die Duitse koerant, <em>Junge Freiheit<\/em>, ges\u00ea: &#8220;Motorbande is stukkend gesteek, vensters en fasades is verniel, perdemis is by die deur gelos, ek is gevloek en gedreig op die telefoon &#8211; en alles in die naam van demokrasie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek doen dit nie meer nie. Ek is nou 56 jaar oud. Ek wil nie die res van my lewe met sulke onkundiges belas wees nie,&#8221; het hy bygevoeg. Hy het ges\u00ea dat hy nog nooit so iets in sy lewe gesien het nie, selfs nie in die derde w\u00eareld nie.<\/p>\n<p>Na &#8216;n reeks aanhoudende en groot dreigemente van geweld het die restaurantseienaar van Schleswig-Holstein sy restaurant gesluit.<\/p>\n<p>Drie weke na die staatsverkiesing in Schleswig-Holstein het Lohse genoeg: na herhaalde dreigemente het hy sy herberg &#8220;Tivoli&#8221; in Aukrug naby Neum\u00fcnster gesluit. Sy &#8220;oortreding&#8221; in die o\u00eb van sy teenstanders: die AFD het kamers vir hul geleenthede gehuur ter ondersteuning van die streekverkiesingsveldtog.<\/p>\n<p>Soos berig van die <em>Kieler Nachrichten<\/em> Dinsdag, is daar die afgelope maande talle aanvalle op die restaurant uitgevoer. Toegangsdeure is besmeer met slagspreuke, perdemis en hope geskeurde AFD-kieskaarte wat by die deur afgelaai is, en motorbande is gesny.<\/p>\n<p>Die polisie vermoed politieke motiewe. Op die internet spog die linkse ekstremiste openlik oor hul dade. Daar was egter nog geen arrestasies nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Land wat nie kritiek duld nie, is nie meer &#8216;n demokrasie nie, s\u00ea Lohse. &#8220;Ek was altyd trots om Duits te wees,&#8221; het hy ges\u00ea en bygevoeg dat hy die reg het om met enigiemand, selfs die Turkse president, te praat: &#8220;Erdogan moet ook met my praat.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Duitse restaurant is gedwing om sy deure te sluit nadat linkse boewe duisende euro se skade veroorsaak het. Die plek is gevandaliseer omdat die eienaar &#8216;n werkslokaal by sy restaurant uitverhuur het aan die AFD-party. Eienaar Sven Lohse, wat nie eens die party ondersteun nie, het ges\u00ea hy het die funksiesaal aan die party &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43934\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22301,5031,5227,23925,15607],"class_list":["post-43934","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afd","tag-demokrasie","tag-duitsland","tag-linkse-terreur","tag-vandale"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43934","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43934"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43934\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43934"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43934"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43934"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}