{"id":43918,"date":"2017-05-31T10:34:44","date_gmt":"2017-05-31T08:34:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43918"},"modified":"2017-05-31T10:44:44","modified_gmt":"2017-05-31T08:44:44","slug":"burgemeesteres-van-parys-gee-apartheid-fees-n-op-duimpie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43918","title":{"rendered":"Burgemeesteres van Parys gee apartheid-fees &#8216;n op-duimpie"},"content":{"rendered":"<p>Die burgemeesteres van Parys, Anne Hidalgo, het in &#8216;n reeks twiete aangekondig dat &#8216;n &#8220;duidelike oplossing gevind is&#8221; aangaande die organisasie van die Afro-feministiese fees Nyansapo, wat witmense verbied om deel te neem: Wittes sal doodgewoon steeds verbied word.<\/p>\n<p>Hiladgo het hierdie week apartheid verklaar en ges\u00ea dat die slegs-swart werkswinkels in elk geval sal voortgaan: &#8220;Die fees wat in &#8216;n openbare plek georganiseer word, sal vir almal oop wees. Nie-gemengde werkswinkels sal elders in &#8216;n streng privaat omgewing gehou word.&#8221;<\/p>\n<p>Die burgemeesteres het gevra dat &#8216;n swart feministiese fees vroe\u00ebr verban word omdat sy ges\u00ea het dat wit mense verbied word. Maar toe net daar weer van plan verander terwyl sy voorgee om &#8220;ferm&#8221; te wees.<\/p>\n<p>&#8216;n &#8220;Kompromie&#8221; is gevind in segregasie na die &#8220;ferm intervensie gister [Sondag] met die organiseerders&#8221;. Maar die Mwasi-kollektief het kort daarna verklaar dat die segregasie van die begin af so beplan is en so sal bly.<\/p>\n<p>Die Mwasi-kollektief, wat die afro-feministiese gebeurtenis georganiseer het, was in hul antwoord erg sarkasties: &#8220;So basies is ons oorspronklike [gesegregeerde] program absoluut nie verander nie. Ons wag nou op &#8216;n formele mededeling van die stadsraad van Parys, en &#8216;n openbare verskoning,&#8221; het die lede van die vereniging op Twitter ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hidalgo het Sondag gevra dat die Nyansapo-fees in die Franse hoofstad uitgestel word, wat na verwagting van 28 tot 30 Julie by &#8216;n staatsbefondsde kultuursentrum gehou word.<\/p>\n<p>Die gebeurtenis is bevorder as &#8220;gewortel in swart feminisme, aktivisme en op &#8216;n Europese skaal&#8221; en 80 persent van die feesgebied wat opsy gesit word as &#8220;nie-gemengde&#8221; ruimte vir swart vroue alleen&#8221; volgens sy Franse webwerf.<\/p>\n<p>Die Engelse weergawe van die webwerf gebruik nie die woord &#8220;nie-gemengde&#8221; nie maar vertaal die rasse-apartheid met &#8220;gereserveer&#8221;.<\/p>\n<p>Hidalgo, &#8216;n Sosialis, het aanvanklik op Twitter ges\u00ea dat sy die organisasie van hierdie gebeurtenis &#8220;beslis veroordeel&#8221; het, omdat blankes verbied word en bygevoeg dat sy die reg voorbehou het om die organiseerders vir diskriminasie te vervolg. Dit was toe &#8216;n le\u00eb dreigement.<\/p>\n<p>Michel Delpuech, polisiewoordvoerder, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea die polisie is nie Sondagaand oor die geleentheid ingelig nie.<\/p>\n<p>SOS Rassisme het die gebeurtenis beskryf as &#8216;n fout, selfs &#8216;n gruwel, want dit veroorsaak etniese skeiding, terwyl anti-rassisme &#8216;n beweging is wat daarop gemik is om rasse te integreer.<\/p>\n<p>Die Mwasi-kollektief is in 2014 gestig deur &#8216;n groep Afrika-vroue en gemengde rasse wat die behoefte gehad het om hul sienings rakende &#8220;onderdrukkings&#8221; wat verband hou met klas, geslag, seksualiteit of godsdiens aan te spreek.<\/p>\n<p>Van die vier verskillende ruimtes, is drie voorbehou vir swart vroue, swart mense en &#8220;rasse&#8221;-vroue.<\/p>\n<p>Nie net SOS Racisme en die linkse Licra-organisasie was verontwaardig oor die separatistiese beginsels nie, maar ook die Front National het die burgemeesteres van Parys oor hierdie &#8220;fees wat blankes verbied&#8221; uitgevra.<\/p>\n<p>Die Internasionale Liga teen Rassisme en Antisemitisme &#8211; <em>Ligue Internationale Contre le Racisme et l&#8217;Antis\u00e9mitisme<\/em> (LICRA) in Frans &#8211; is in 1927 gestig teen sogenaamde rasse-onverdraagsaamheid, vreemdelingehaat en uitsluiting.<\/p>\n<p>Die Afro-feministiese kollektief Mwasi het die klagtes as &#8220;&#8216;n veldtog van disinformasie en fopnuus georkestreer deur die mees verouderde verregges&#8221; veroordeel.<\/p>\n<p>Hulle het bygevoeg: &#8220;Ons is hartseer om te sien dat sommige anti-rassistiese verenigings hulself laat manipuleer. Hulle bevind hulself paradoksaal aan die kant van rassiste om diegene wat pragmatiese voorstanders is van die waardes van gelykheid en respek, te stigmatiseer.&#8221; Die kollektief het die bygevoegde teks Sondag op sy webwerf gepubliseer.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste keer dat sulke apartheid en segregasie die nuus in Frankryk haal nie. In 2016 het die organisasie van &#8216;n &#8220;dekoloniserende somerkamp&#8221; in Reims &#8216;n &#8220;opleidingseminaar oor anti-rassisme&#8221; bevorder, gereserveer vir slagoffers van wat hulle &#8220;staatsrassisme&#8221; genoem het, wat witmense verbied.<\/p>\n<p><em>Hierdie berig is spesiaal nagevors vir PRAAG in Afrikaans. Sluit aan en help ons om fopnuus teen te werk!<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgemeesteres van Parys, Anne Hidalgo, het in &#8216;n reeks twiete aangekondig dat &#8216;n &#8220;duidelike oplossing gevind is&#8221; aangaande die organisasie van die Afro-feministiese fees Nyansapo, wat witmense verbied om deel te neem: Wittes sal doodgewoon steeds verbied word. Hiladgo het hierdie week apartheid verklaar en ges\u00ea dat die slegs-swart werkswinkels in elk geval sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43918\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burgemeesteres van Parys gee apartheid-fees &#8216;n op-duimpie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43919,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18876,1093,266,23924],"class_list":["post-43918","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-anti-rassisme","tag-frankryk","tag-rassisme","tag-slegs-swart"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43918","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43918"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43918\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43919"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43918"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43918"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43918"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}