{"id":43902,"date":"2017-05-29T12:13:50","date_gmt":"2017-05-29T10:13:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43902"},"modified":"2017-05-30T08:43:49","modified_gmt":"2017-05-30T06:43:49","slug":"brief-verkrampte-regses-en-kloekserwatiewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43902","title":{"rendered":"Brief: Verkrampte regses en kloekserwatiewe"},"content":{"rendered":"<p>\u201cPas aan of sterf,\u201d het PW Botha ges\u00ea. In die Anglosfeer het die woord \u201ccuckold\u201d, wat volgens Infogalactic die volgende is, \u201cA cuckold is the husband of an adulterous wife. In evolutionary biology, the term is also applied to males who are unwittingly investing parental effort in offspring that are not genetically their own&#8230;\u201d onlangs \u2018n nuwe gebruik gekry. Die kern van die woord word op sy eie gebruik, of met \u201cconservative\u201d gepaar om dan \u201ccuckservative\u201d te maak.<\/p>\n<p>In Afrikaans sien ek mense gebruik die woord &#8220;kloekserwatief&#8221;. Die term word as \u2018n skeldwoord gebruik om regse of konserwatiewe mans af te kraak wat verkies om toe te gee aan die eise en bevele van linkses, in die hoop dat die hoofstroommedia hom sal aanvaar en goedkeur, en nie \u2018n rassis sal noem nie. Sulke mans dink dit is belangriker om op \u2018n morele miershoop te veg en te verloor, in plaas van om hulle edel \u201cwaardes\u201d te vededig en die opponent aan te pak op dieselfde wyse as wat linkses met regses doen.<\/p>\n<p>Die Afrikanerweergawe van \u2018n kloekserwatief is na my mening: \u2018n man wat op Saterdae rustig sit en rugby kyk met sy hande op sy pens, terwyl een van sy twee bediendes die vleis braai. Sy sagte wange verklap sy daaglikse ontbyt van spek en eiers, en hy lyk altyd of hy warm kry. Hy oefen drie keer \u2018n week pligsgetrou op sy loopband, wat hy teen \u2018n nie te steil helling van 7.5 grade stel, teen \u2018n matige spoed. D\u00edt om die vetjies te verbrand; of so s\u00ea hy.<\/p>\n<p>In die politiek is hy natuurlik &#8220;gematig&#8221;, en glad nie \u2018n rassis nie. Hy behandel iedereen met eerbied en respek; hy beoordeel \u2018n man volgens sy karakter en nie sy velkleur nie. Hy dink die grondwet is \u2018n wonderlike dokument, en hou \u2018n klein boekie daarvan op sy bedkassie langs sy Bybel. Hy dink ook as \u2018n mens net die tyd sal neem om met di\u00e9 wat ons haat en wil uitmoor te sit en \u2018n gesprek te voer, mens altyd gemene grond sal vind om \u2018n positiewe toekoms saam te bou.<\/p>\n<p>Sy gesinslewe is in geen beter toestand nie. Sy dogter kuier graag saam met swart mans (met uitstekende karakter natuurlik), terwyl sy nuwe vrou en sy vrou se kind hom openlik verafsku.<\/p>\n<p>Sulke mans is werklik verkramp, veral uit \u2018n regse perspektief. Hulle dink dat die liberaal-demokratiese staat die toppunt van die mense se politieke evolusie is. Nog meer, hy glo dat die strewe na die Nuwe W\u00eareldorde \u2018n evolusie en nie \u2018n revolusie moet wees nie, nes Ian Smith van Rhodesi\u00eb. Hy vermy ten alle koste om menslike biodiversiteit te bespreek. Hy sal toelaat dat sy dogter haar in die duisternis in vermeng, so bang is hy om \u2018n rassis deur een of ander swart jeugdige genoem te word.<\/p>\n<p>Nou, ek is self geen grondwetaanbidder of &#8220;grondwetter&#8221; (Hermann Giliomee) nie; ek neem ook nie Bantoebeloftes ernstig op nie. Ek dink sulke mans is deel van die rede hoekom ons op hierdie geskiedkundige laagtepunt verkeer. Hulle is heeltemal onbevoeg vir die stryd waarmee ons te doen het. Sou dit van my afhang, sou ons die laers al begin toetrek het; en enige iemand links van AfriForum (Edms.) Bpk. buite laat om dood te gaan. Verraad het \u2018n prys.<\/p>\n<p>\u2018n Groot stryd l\u00ea vir ons voor. Dit sal tot ons voordeel wees om solank swakheid en teenstrydigheid uit ons volksiel te verwyder.<\/p>\n<p>\u2014 Pierre Fouch\u00e9<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cPas aan of sterf,\u201d het PW Botha ges\u00ea. In die Anglosfeer het die woord \u201ccuckold\u201d, wat volgens Infogalactic die volgende is, \u201cA cuckold is the husband of an adulterous wife. In evolutionary biology, the term is also applied to males who are unwittingly investing parental effort in offspring that are not genetically their own&#8230;\u201d onlangs &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43902\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Verkrampte regses en kloekserwatiewe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43903,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[768,23918,23917,235,8825,16459],"class_list":["post-43902","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaner","tag-cuckservative","tag-kloekserwatief","tag-links","tag-regs","tag-verkramp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43902","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43902"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43902\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43903"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43902"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43902"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43902"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}