{"id":43896,"date":"2017-05-29T11:27:19","date_gmt":"2017-05-29T09:27:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43896"},"modified":"2017-05-29T11:28:25","modified_gmt":"2017-05-29T09:28:25","slug":"spanje-motor-maai-voetgangers-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43896","title":{"rendered":"Spanje: Motor maai voetgangers af"},"content":{"rendered":"<p>Agt mense is beseer toe &#8216;n motor in &#8216;n skare buite &#8216;n klub in Marbella, Spanje, geploeg het. Voetgangers buite die Ocean Club naby die strand in die gewilde toeriste-oord is getref.<\/p>\n<p>Die voorval het plaasgevind op die Avenue de Lola Flores, maar wetstoepassers het ges\u00ea die voorval was nie &#8216;n terroriste-aanval nie. Getuies het egter aan The Sun ges\u00ea hulle het gedink dit is &#8216;n terroriste-aanval.<\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea die Britse bestuurder was vermoedelik onder die invloed van alkohol en die voorval is nie terreurverwant nie.<\/p>\n<p>Maar in Februarie vanjaar het &#8216;n Britse regeringsverslag gewaarsku van &#8220;direkte bedreigings&#8221; teen Spanje uitgereik deur ISIS.<\/p>\n<p>Volgens die Daily Star, het die verslag onthul dat die terreur groep, wat uit Siri\u00eb en Irak werk, sy veldtog aangepas het om Spaanse vertalers te huur, en beplan om Spaanssprekende buitelandse vegters te werf.<\/p>\n<p>David Videcette, &#8216;n voormalige Britse teen-terrorisme-beampte wat die 7\/7 Londen-bomaanvalle ondersoek het, het aan The Daily Star ges\u00ea: &#8220;Dit is baie moontlik dat daar &#8216;n aanval in Spanje kan wees.<\/p>\n<p>&#8220;As jy daaraan dink, is Spanje een van die min lande in Europa wat die afgelope jaar nie &#8216;n groot aanval gehad het nie.&#8221; Videcette het ges\u00ea Spaanse oorde is besonder kwesbaar vir vragmotoraanvalle as gevolg van hul wye oop strandpromenade wat daagliks aflewerings ontvang en voertuie kom en gaan onopgemerk.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle sal dalk op soek wees na spesifieke lande met toeriste om aan te val,&#8221; het hy bygevoeg. &#8220;Dit is baie moontlik die Costa Brava, Costa Del Sol, daardie soort plekke wat op iemand se teikenlys kan wees.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agt mense is beseer toe &#8216;n motor in &#8216;n skare buite &#8216;n klub in Marbella, Spanje, geploeg het. Voetgangers buite die Ocean Club naby die strand in die gewilde toeriste-oord is getref. Die voorval het plaasgevind op die Avenue de Lola Flores, maar wetstoepassers het ges\u00ea die voorval was nie &#8216;n terroriste-aanval nie. Getuies het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43896\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Spanje: Motor maai voetgangers af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43897,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,8716,7829],"class_list":["post-43896","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-spanje","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43896","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43896"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43896\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43897"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43896"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43896"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43896"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}