{"id":43881,"date":"2017-05-27T13:04:40","date_gmt":"2017-05-27T11:04:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43881"},"modified":"2017-05-27T13:04:40","modified_gmt":"2017-05-27T11:04:40","slug":"karel-combrinck-weste-voer-vn-n-woestynpil","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43881","title":{"rendered":"Karel Combrinck: Weste voer VN &#8216;n woestynpil"},"content":{"rendered":"<p>Indien daar nog twyfel was oor die sinisme, valse vroomheid en korrupsie van Westerse demokrasie\u00eb, dan het die verkiesing van die VN se Kommissie vir Vroueregte in April 2017 dit tot walging toe bewys. Sewe-en-veertig van die 54 lede van die VN se Ekonomiese en Sosiale Raad het naamlik &#8216;n verteenwoordiger van Saoedi-Arabi\u00eb tot lid van die Kommissie vir Vroueregte verkies.<\/p>\n<p>Die stemming was geheim maar by wyse van eliminasie is dit duidelik dat minstens 15 Westerse demokrasie\u00eb vir die Saoedi-Arabiese kandidaat moes gestem het, waaronder minstens 5 Europese lande. Die Kommissie bestaan uit dertien lede, waarvan een nou &#8216;n Saoedi-burger is.<\/p>\n<p>Die posisie is natuurlik dat Saoedi-Arabi\u00eb een van die swakste rekords ter w\u00eareld het vir sover dit vroueregte aanbetref. Steniging en geseling van vroue is amptelike strafvorme in Saoedi-Arabi\u00eb en kom algemeen voor. Minder belangrik, maar tog insiggewend, is dat vroue in Saoedi-Arabi\u00eb nie eers &#8216;n motorvoertuig mag bestuur nie.<\/p>\n<p>Met een uitsondering is geen van die Europese lande wat vir die Saoedi-Arabi\u00ebr gestem het bereid om dit te erken nie, maar kruip hulle weg agter die geheime stemming. Die uitsondering is Belgi\u00eb, wie se buitelandse minister, Didier Reynders voor die Belgiese parlement apologie aangeteken het vir die pro-Arabiese stem wat die gevolg was van die patetiese rede dat die Belgiese verteenwoordiger by die VN nagelaat het om vooraf met sy regering oorleg te pleeg.<\/p>\n<p>Die ware redes vir die vriendskapsgebaar teenoor Saoedi-Arabi\u00eb is natuurlik eerstens oliebelange en voorts die feit dat Westerse lande wapens ten bedrae van miljarde dollar aan Saoedi-Arabi\u00eb verkoop, wapens wat hulle onder meer gebruik om die bevolking van Jemen te onderdruk. Die Westersgesteunde Saoedi-Arabiese oorlog in Jemen is daarop gemik om die regering daar teen rebelle te verdedig, m.a.w. presies die teenoorgestelde situasie as di\u00e9 in Siri\u00eb, waar die Westerse lande die rebelle t\u00e9\u00e9n die regering steun.<\/p>\n<p>Waarmee ons hier te make het, is die volslae morele dekadensie van wat ons as die &#8221; Westerse Beskawing&#8221; beskryf en waar daar net een waarde oor is \u2014 die $-teken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indien daar nog twyfel was oor die sinisme, valse vroomheid en korrupsie van Westerse demokrasie\u00eb, dan het die verkiesing van die VN se Kommissie vir Vroueregte in April 2017 dit tot walging toe bewys. Sewe-en-veertig van die 54 lede van die VN se Ekonomiese en Sosiale Raad het naamlik &#8216;n verteenwoordiger van Saoedi-Arabi\u00eb tot lid [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":43882,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[17285,10],"tags":[9468,10713,5505,10842,5360],"class_list":["post-43881","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-karel-combrinck","category-rubrieke","tag-menseregte","tag-saoedi-arabie","tag-vn","tag-vroue","tag-vroueregte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43881","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/13"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43881"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43881\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43882"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43881"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43881"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43881"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}