{"id":43848,"date":"2017-05-24T13:30:27","date_gmt":"2017-05-24T11:30:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43848"},"modified":"2017-05-24T13:55:47","modified_gmt":"2017-05-24T11:55:47","slug":"britse-moslem-verantwoordelik-vir-aanval-in-manchester-weermag-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43848","title":{"rendered":"Britse Moslem verantwoordelik vir aanval in Manchester, weermag ontplooi"},"content":{"rendered":"<p>ISIS het Dinsdag amptelik verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval op konsertgangers in Manchester deur sy <em>Amaq News Agency<\/em>, volgens die SITE Intelligence Group. Die ISIS-verklaring het hom &#8216;n &#8220;soldaat&#8221; van die Kalifaat genoem.<\/p>\n<p>Salman Abedi (23), is ge\u00efdentifiseer as die aanvaller in wat beskryf is as &#8216;n spykerbomaanval by die Manchester-arena aan die einde van &#8216;n Ariana Grande-konsert. Hy het homself en ten minste 22 mense opgeblaas terwyl 59 ander gewond is, het CBS News berig.<\/p>\n<p>Twee Amerikaanse amptenare s\u00ea die vermeende bommer het vermoedelik met die trein na Manchester vanaf Londen gereis, het Reuters berig. Hy was bekend aan die Britse veiligheidsmagte en het slegs dae v\u00f3\u00f3r die aanval vanaf Libi\u00eb teruggekeer.<\/p>\n<p>Vyfduisend troepe is in die VK ontplooi en premier Theresa May s\u00ea nog aanvalle word verwag.<\/p>\n<p>Volgens Paul Joseph Watson van Infowars, was die ouers van selfmoordbommer Libiese vlugtelinge wat in die VK verwelkom is.<\/p>\n<p>Britse amptenare probeer vasstel wie van die aanval vooraf geweet het en of daar &#8216;n netwerk van mense was wat gehelp het. Bronne het ook ges\u00ea hul doel sal wees om vas te stel of Abedi self die dodelike toestel gebou het, of as &#8216;n meesterbrein agter die ontploffing gebruik het.<\/p>\n<p>Teenterrorisme-eenhede het Dinsdag op verskeie plekke in Greater Manchester toegeslaan. &#8216;n Bron het aan The Sun ges\u00ea die aanval het baie kundigheid vereis.<\/p>\n<p>Dit word nou gevrees dat Abedi deel was van &#8216;n meer sinistere netwerk. &#8220;Die fokus sal nou wees op sy vriende, familie en ander bande om te sien of daar &#8216;n terroriste netwerk agter hom was.&#8221; &#8216;n Beheerde ontploffing het plaasgevind by &#8216;n adres in Fallowfield, Manchester.<\/p>\n<p>Ten minste twee ander adresse wat met Abedi verband hou, is ook deursoek met meer arrestasies wat in die volgende 24 uur verwag word. Die polisie het soektogte uitgevoer in Whalley Range, &#8216;n gebied van Manchester wat nie minder nie as 4 moskees bevat.<\/p>\n<p>Abedi was &#8216;n Britse burger, wat in Desember 1995 in Manchester gebore is. Hy was glo van Libiese oorsprong en het minstens drie broers en susters. Abedi het vermoedelik &#8216;n ge\u00efmproviseerde ploftoestel gebruik, het die polisie ges\u00ea. Boute en skroewe is op die toneel van die ontploffing gevind, het getuies ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy jongste slagoffer is as agtjarige Saffie Rose Roussos.<\/p>\n<p>Die aantal potensi\u00eble terroriste wat in die Verenigde Koninkryk dopgehou word, het tot byna 3 500 gegroei, maar hulle word nie so streng as &#8216;n jaar gelede gemonitor nie, het The Express berig. In plaas daarvan word blankes ondersoek.<\/p>\n<p>Sewentig (25 persent) van die mense wat in 2015 gearresteer is, was wit, terwyl 91 (35 persent) van di\u00e9 wat verlede jaar aangehou is, wit was. Onder spesiale polisie magte kan mense vir tot nege uur aangehou word, DNS-monsters en vingerafdrukke geneem word, sonder die nodige redes.<\/p>\n<p>Sowat 400 ISIS-opgeleide vegters het vermoedelik teruggekeer van konflikte in Siri\u00eb en Irak, maar nuwe statistieke toon die aantal arrestasies, deursoekings, en ondersoeke van verdagte terroriste in hawens en lughawens het van 2015 tot 2016 gedaal.<\/p>\n<p>Net n\u00e1 die aanval in Manchester het die BBC-joernalis, Katty Kay, aan kykers ges\u00ea dat Europe\u00ebrs &#8220;gewoond moet raak aan terreuraanvalle omdat ons dit nooit heeltemal kan stop nie&#8221;.<\/p>\n<p>UKIP-leier Nigel Farage, het ges\u00ea oop-grense aktiviste en politici wat die lewens van onskuldiges op die altaar van globalisme opoffer, moet die skuld vir die bloedbad dra.<\/p>\n<p>&#8220;Wat hierdie politici gedoen het, in die ruimte van net 15 jaar, kan die gang van die manier waarop ons in die land in die volgende 100 jaar leef, be\u00efnvloed,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Ek onthou, ongeveer vyf jaar gelede, dat ek ges\u00ea het ons het &#8216;n &#8216;vyfde kolom&#8217; gehad wat in ons eie volk bestaan.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is die eerste keer in ons geskiedenis dat ons mense onder ons gehad het wat ons waardes wou vernietig en ons eintlik selfs wou doodmaak en ek onthou die absolute golf van veroordeling teen my.&#8221;<\/p>\n<p>Sowat 55 persent van Europe\u00ebrs ondersteun &#8216;n einde aan immigrasie uit Moslemlande, terwyl slegs 20 persent die status quo wil behou. Dit is &#8216;n volstrekte meerderheid wat Islamiete uit wil h\u00ea.<\/p>\n<p>Britse sensusdata van 2011 toon dat Manchester 15,8 persent Moslem was, en dat Islam die vinnigste groeiende godsdiens in die stad toe was.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISIS het Dinsdag amptelik verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval op konsertgangers in Manchester deur sy Amaq News Agency, volgens die SITE Intelligence Group. Die ISIS-verklaring het hom &#8216;n &#8220;soldaat&#8221; van die Kalifaat genoem. Salman Abedi (23), is ge\u00efdentifiseer as die aanvaller in wat beskryf is as &#8216;n spykerbomaanval by die Manchester-arena aan die einde van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43848\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse Moslem verantwoordelik vir aanval in Manchester, weermag ontplooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43849,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-43848","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43848","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43848"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43848\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43849"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43848"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43848"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43848"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}