{"id":43810,"date":"2017-05-19T10:00:41","date_gmt":"2017-05-19T08:00:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43810"},"modified":"2017-05-19T10:03:19","modified_gmt":"2017-05-19T08:03:19","slug":"migrante-moet-weggehou-word-van-pro-immigrasie-g7-leiers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43810","title":{"rendered":"Migrante moet weggehou word van pro-immigrasie G7-leiers"},"content":{"rendered":"<p>Die leiers van G7-lande neem geen kanse met &#8220;vlugtelinge&#8221; wanneer dit hul eie veiligheid raak nie.<\/p>\n<p>Smokkelbote wat migrante in die Middellandse See optel, word verbied om in Taormina waar die G7-byeenkoms op 26-27 Mei gehou word, anker te gooi.<\/p>\n<p>Die riglyn van die Italiaanse Ministerie van Binnelandse Sake het gelei tot &#8216;n geleidelike afname in die aantal skepe wat by die hawens van Sicili\u00eb aanland, en sal lei tot die volledige sluiting van die hawens vanaf 22 tot 28 Mei.<\/p>\n<p>Vrees dat migrante die veiligheid van w\u00eareldleiers in gevaar sal stel, is deur die polisiehoof Franco Gabrielli geopper. Hy het ges\u00ea dat die Italiaanse veiligheidsdienste &#8216;n plan aangebied het om die veiligheid van die staatshoofde en die regerings wat tydens die beraad teenwoordig sal wees, te waarborg.<\/p>\n<p>Die verbod op die aankoms van migrante sal vanaf Maandag in werking tree, terwyl leiers vergader om ekonomiese beleid te bespreek by die San Domenico Palace-hotel op die eiland. Die Libi\u00eb-Itali\u00eb-taxi wat deur NRO&#8217;s bedryf word om Europa te oorspoel van mense uit die Derde W\u00eareld, sal na ander hawens gerig word, wat volgens Dokters-Sonder-Grense (MSF) &#8216;n dag of twee tot die reis kan toevoeg.<\/p>\n<p>Tommaso Fabbri, hoof van MSF Itali\u00eb, het ges\u00ea hulle is bekommerd oor die migrante: &#8220;Ons is bekommerd omdat dit &#8216;n dag of twee by die seiltyd voeg.&#8221;<\/p>\n<p>Migrantebote dok gereeld in Sicili\u00eb om gratis kos en mediese behandeling te ontvang voordat hulle na ander Italiaanse hawens vaar.<\/p>\n<p>Migrante word ironies genoeg weggehou van die Duitse kanselier Angela Merkel wat &#8216;n oop grensbeleid met alle mag bevorder. Die res van Europa se kiesers moet daagliks met die risiko leef van migrante, maar anders as gewone mense sal die EU- en ander leiers nie aan dieselfde gevaar blootgestel word nie.<\/p>\n<p>Die dorp sal vanaf 13 Mei afgesper word, met motors wat verbied is. Inwoners is woedend oor die ongerief maar waarskynlik dankbaar dat die toestroming tydelik gestaak sal word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leiers van G7-lande neem geen kanse met &#8220;vlugtelinge&#8221; wanneer dit hul eie veiligheid raak nie. Smokkelbote wat migrante in die Middellandse See optel, word verbied om in Taormina waar die G7-byeenkoms op 26-27 Mei gehou word, anker te gooi. Die riglyn van die Italiaanse Ministerie van Binnelandse Sake het gelei tot &#8216;n geleidelike afname [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43814,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20110,4869,16201,19361,16687],"class_list":["post-43810","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-beraad","tag-eu","tag-g7","tag-merkel","tag-migrante"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43810","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43810"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43810\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43814"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43810"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43810"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43810"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}