{"id":43801,"date":"2017-05-19T09:13:49","date_gmt":"2017-05-19T07:13:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43801"},"modified":"2017-05-19T09:13:49","modified_gmt":"2017-05-19T07:13:49","slug":"gepeupel-drom-weer-in-coligny-voor-hof-saam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43801","title":{"rendered":"Gepeupel drom weer in Coligny voor hof saam"},"content":{"rendered":"<p>Die EFF in Noordwes sal vandag &#8216;n opmars na die Coligny-polisiekantoor lei om te betoog teen &#8216;n landdros se besluit om borgtog te gee aan twee wit mans wat daarvan beskuldig word dat hulle &#8216;n swart tiener vermoor het.<\/p>\n<p>Die twee is reeds deur die media skuldig bevind ten spyte van geen bewyse nie.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nMatlhomola Mosweu is verlede maand dood. Pieter Doorewaard en Philip Schutte beweer hy het sonneblomme gesteel en is gevang by &#8216;n plaas waar hulle werk.<\/p>\n<p>Hy is dood toe hy van &#8216;n bakkie gespring het waarin hulle hom na die polisiekantoor vervoer het. Die ANC het sedertdien aangekondig dat hy die borgtog se besluit sal appelleer.<\/p>\n<p>Betty Diale, voorsitter van die Noordwes-EFF, s\u00ea die party se leier, Julius Malema, word nie verwag by die optog nie, aangesien dit &#8216;n provinsiale optog is.<\/p>\n<p>Die gepeupel wat reeds die dorp geplunder het en wit huise afgebrand het met die verskoning dat die &#8220;wit moordenaars&#8221; nie borg moet kry nie, sal weer vandag voor die Coligny-polisiestasie betoog. <\/p>\n<p>Die inwoners s\u00ea die polisie wou hulle nie bystaan om klagtes van rassisme en aanranding aanhangig te maak nie. Die gemeenskap beskuldig boere van rassisme en swak behandeling. Diefstal en steel is klaarblyklik nie &#8216;n probleem nie.<\/p>\n<p>Die inwoners gaan ook voor die plaaslike hof betoog en &#8216;n memorandum oorhandig waarin hulle eis dat die twee boere, wat beskuldig word van die moord op die 16-jarige Matlhomola Mosweu, se borgtog teruggetrek word. <\/p>\n<p>Die gepeupel sal deur die EFF gelei word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die EFF in Noordwes sal vandag &#8216;n opmars na die Coligny-polisiekantoor lei om te betoog teen &#8216;n landdros se besluit om borgtog te gee aan twee wit mans wat daarvan beskuldig word dat hulle &#8216;n swart tiener vermoor het. Die twee is reeds deur die media skuldig bevind ten spyte van geen bewyse nie. \u00a0 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43801\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gepeupel drom weer in Coligny voor hof saam&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12566,20859,266],"class_list":["post-43801","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-borg","tag-coligny","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43801","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43801"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43801\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43801"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43801"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43801"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}