{"id":43786,"date":"2017-05-17T10:19:37","date_gmt":"2017-05-17T08:19:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43786"},"modified":"2017-05-17T21:50:52","modified_gmt":"2017-05-17T19:50:52","slug":"plaasmoord-in-noordwes-kom-na-premier-se-aanhitsing-teen-afrikaners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43786","title":{"rendered":"Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in &#8216;n plaasaanval. <\/p>\n<p>Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval. <\/p>\n<p>Die besoeker, &#8216;n vrou, het glo onder &#8216;n tafel weggekruip tydens die voorval. <\/p>\n<p>Afriforum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, s\u00ea die boere van die omgewing het tot vroeg vanoggend onsuksesvol na die voortvlugtendes gesoek. <\/p>\n<p>Volgens Cameron kan dit moontlik verband hou met die premier van Noordwes, Supra Muhamopelo, se opruiende uitsprake tydens verlede week se onrus op Coligny.<\/p>\n<p>Die aanval het plaasgevind op &#8216;n plaas by Biesiesvlei.<\/p>\n<p>Sersant Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder het bevestig dat die drie swart aanvallers die huis deur &#8216;n venster binnegedring het Dinsdagaand teen agtuur. <\/p>\n<p>Die boervrou het iets gehoor en gaan ondersoek instel. Sy is 2 keer geskiet, Haar man wat haar te hulp gesnel het, is in die bors geskiet en het op die toneel gesterf. <\/p>\n<p>&#8216;n Bejaarde vrou wat ook in die huis was tydens die aanval, is ongedeerd. <\/p>\n<p>Die aanvallers het met die egpaar se selfone en hul wit Hilux-bakkie gevlug. Plaaslike buurtwagte het nog nie daarin kon slaag om die aanvallers vas te trek nie. <\/p>\n<p>Die polisie wou nie die naam van die oorledene bekend maak nie. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in &#8216;n plaasaanval. Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval. Die besoeker, &#8216;n vrou, het glo onder &#8216;n tafel weggekruip tydens die voorval. Afriforum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, s\u00ea die boere van die omgewing het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43787,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[227,20859,218,6104,7298,9086,2261],"class_list":["post-43786","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-anc","tag-coligny","tag-misdaad","tag-noordwes","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43786","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43786"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43786\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43787"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43786"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43786"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43786"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}