{"id":43770,"date":"2017-05-16T08:47:16","date_gmt":"2017-05-16T06:47:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43770"},"modified":"2017-05-16T08:47:16","modified_gmt":"2017-05-16T06:47:16","slug":"duitse-stad-onteien-privaatwonings-vir-migrante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43770","title":{"rendered":"Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante"},"content":{"rendered":"<p>Die Duitse owerhede in Hamburg het ses residensi\u00eble eenhede in die Hamm-distrik naby die middestad gekonfiskeer in wat as &#8216;n ernstige ingryping in eiendomsreg beskryf kan word.<\/p>\n<p>Dit bly onduidelik waarom niemand die grondwetlikheid van die onteiening van die eiendom uitgedaag het nie, aangesien owerhede begin het om privaat wonings op te eis teen die wil van die eienaar.<\/p>\n<p>Boonop sal &#8216;n trustee deur die tweede grootste stad in Duitsland aangestel word om die eiendomme op te knap om dit aan &#8220;vlugtelinge&#8221; te verhuur, terwyl alle opknapping teen die eienaar se koste gedoen sal word. Die wonings in Hamm staan sedert 2012 leeg.<\/p>\n<p>Die tekort aan behuising het ontstaan \u200b\u200bdeur kanselier Angela Merkel se besluit om binne &#8216;n kort tyd die grense vir meer as twee miljoen migrante oop te maak.<\/p>\n<p>Stadsamptenare het reeds op kommersi\u00eble eiendomme beslag gel\u00ea en hulle sedert laat 2015 in migrantskuilings begin omskep. Op 1 Oktober 2015 het die stadsraad van Hamburg &#8216;n nuwe wet goedgekeur wat die stad toelaat om onbeboude kommersi\u00eble eiendomme te koop &#8211; kantoorgeboue sowel as grond &#8211; en te gebruik om migrante te huisves. Maar nou het hulle tot die stap oorgegaan om privaat eiendomme ook te konfiskeer.<\/p>\n<p>Toe Merkel miljoene uit Afrika, Asi\u00eb en die Midde-Ooste ingenooi het, het die behuisingsprobleem akuut geword. Meer as 400 nuwe migrante kom elke dag in Hamburg aan en al die bestaande vlugtelingskuilings is vol.<\/p>\n<p>Die behuisingskrisis is egter deur die stad self vererger. &#8216;n Studie wat in 2012 gedoen is, het voorspel dat teen 2017 sal daar &#8216;n tekort van minstens 50 000 huur eiendomme wees. Die regering het &#8216;n plan aangebied om 6 000 nuwe residensi\u00eble eenhede per jaar te bou, maar die plan het nooit van die grond gekom nie omdat voornemende bouers deur regering-opgelegde huurgeld verhinder is, wat dit onmoontlik gemaak het om selfs net hul konstruksiekoste te verhaal.<\/p>\n<p>Sedertdien het die stad beslag gel\u00ea op private eiendom om sy behuisingstekort op te los. Aangesien die eienaars van onbeboude eiendomme weier om hul eiendomme op vrywillige grondslag aan die stad beskikbaar te stel, word daar bloot beslag gel\u00ea op die wonings.<\/p>\n<p>Die maatre\u00ebl is natuurlik verwelkom deur links en ver-links. &#8220;Ons doen alles wat ons kan om te verseker dat die vlugtelinge nie in die komende winter dakloos is nie,&#8221; het senator Till Steffen van die Groen Party voorheen ges\u00ea. &#8220;Om hierdie rede moet ons vakante kommersi\u00eble eiendomme gebruik.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Die voorgestelde konfiskering van privaat grond en geboue is &#8216;n massiewe aanval op die eiendomsreg van die burgers van Hamburg,&#8221; het Andr\u00e9 Trepoll van die Christen-Demokratiese Unie (CDU) ges\u00ea en bygevoeg dat die doelwitte die middele nie regverdig het nie. &#8220;Dit is &#8216;n onteiening deur die staat.&#8221; Hy het die maatre\u00ebl &#8216;n &#8220;intimidasiewet&#8221; genoem wat &#8216;n &#8220;politieke dambreuk met verreikende implikasies&#8221; tot gevolg het.<\/p>\n<p>Katja Suding, die leier van die Vrye Demokrate in Hamburg, het ges\u00ea die voorgestelde wet is &#8216;n &#8220;onaanvaarbare oorsteek van rooi lyne. Sulke dwangmaatre\u00ebls sal slegs woede teen vlugtelinge veroorsaak.&#8221;<\/p>\n<p>Soortgelyke onteieningsmaatre\u00ebls is in Berlyn, die Duitse hoofstad, voorgestel, maar nie geslaag nie omdat hulle ongrondwetlik geag word.<\/p>\n<p>Christiana Kant, wat van die vlugteling-behuising in Hamburg ko\u00f6rdineer, het aan die BBC ges\u00ea dat die blote getalle van die instroming &#8216;n groot logistieke probleem is. &#8220;Ons huisves mense in supermarkte, in &#8216;n tennissaal, net om &#8216;n dak oor hul koppe te kry,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sal Duitse owerhede die maksimum hoeveelheid leefruimte per persoon beperk en diegene met groot woonstelle dwing om dit met vreemdelinge te deel?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Duitse owerhede in Hamburg het ses residensi\u00eble eenhede in die Hamm-distrik naby die middestad gekonfiskeer in wat as &#8216;n ernstige ingryping in eiendomsreg beskryf kan word. Dit bly onduidelik waarom niemand die grondwetlikheid van die onteiening van die eiendom uitgedaag het nie, aangesien owerhede begin het om privaat wonings op te eis teen die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43770\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43771,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,15078,16687,7693,8562],"class_list":["post-43770","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-hamburg","tag-migrante","tag-onteiening","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43770","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43770"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43770\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43771"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43770"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43770"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43770"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}