{"id":4376,"date":"2009-03-06T01:28:40","date_gmt":"2009-03-06T01:28:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4376"},"modified":"2009-03-06T01:28:40","modified_gmt":"2009-03-06T01:28:40","slug":"verkragting-het-normaal-geraak-volgens-msf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4376","title":{"rendered":"Verkragting het normaal geraak, volgens MSF"},"content":{"rendered":"<div id=\":3e\" class=\"ii gt\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Slegs lande wat in oorlog gewikkel is het soveel seksuele geweld as Suid-Afrika, het dokters sonder grense (MSF) Donderdag in &lsquo;n globale verslag ges&ecirc; wat die probleem van verkragting uitwys. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Die syfers wat ons het is skrikwekkend, maar dit is net die punt van die ysberg, aangesien meeste gevalle nie aangemeld word nie,&rdquo; het Meinie Nicolai, die operasionele direkteur van die groep, wat bekend is onder die Franse letters MSF ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;In konflikte kan verkragting gebruik word om mense te verneder, straf, vrees te skep en gemeenskappe te vernietig,&rdquo; het MSF ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;In tye van stabiliteit is seksuele geweld ook &lsquo;n groot probleem, wat gesondheid en lewens vernietig,&rdquo; het die groep ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sommige lande wat die hoogste verkragringskoerse het sluit in Liberi&euml;, Burundi, die Demokratiese republiek van die Kongo, Suid-Afrika en Colombia. Gemiddeld word 35 vroue per dag in die lande verkrag, het MSF ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Alhoewel seksuele geweld verskerp word in oorlog, het MSF ges&ecirc; dat dit ook miljoene mense affekteer wat in post-konflik lande woon en selfs in stabiele omgewings. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In Suid-Afrika word verkragting geassosieer met kriminele aktiwiteit en huishoudelike geweld. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Ons het opgemerk dat verkragting in gemeenskappe as normaal beskou word, end at dit normaal geword het om verkrag te word,&rdquo; het Janine Josias, &lsquo;n MSF dokter wat in Khayelitsha buite Kaapstad werk ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Khayelitsha het een van die hoogste syfers van verkragting in &lsquo;n land waar dit geskat word dat &lsquo;n vrou elke 26 sekondes verkrag word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Maar Josias het ges&ecirc; &lsquo;n toenemende aantal mans word ook verkrag. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Ons het &lsquo;n toenemende aantal mans en seuns wat slagoffers van verkragting is. Oor die algemeen word mans en seuns nie raakgesien of behandel nie,&rdquo; het sy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Vroue maak egter die oorgrootte meerderheid van die slagoffers uit. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In 2007 het MSF meer as 12 000 slagoffers van seksuele geweld w&ecirc;reldwyd behandel, beide in konflik gebiede en stabiele omgewings. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lb.ua\/society\/2015\/02\/23\/296529_prokuror_harkova_uvolilsya_tri_dnya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Slegs lande wat in oorlog gewikkel is het soveel seksuele geweld as Suid-Afrika, het dokters sonder grense (MSF) Donderdag in &lsquo;n globale verslag ges&ecirc; wat die probleem van verkragting uitwys. &ldquo;Die syfers wat ons het is skrikwekkend, maar dit is net die punt van die ysberg, aangesien meeste gevalle nie aangemeld word nie,&rdquo; het Meinie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4376\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verkragting het normaal geraak, volgens MSF&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,4289,4290],"class_list":["post-4376","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-verkragting-het-normaal-geraak","tag-volgens-msf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4376\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}