{"id":43699,"date":"2017-05-08T09:42:27","date_gmt":"2017-05-08T07:42:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43699"},"modified":"2017-05-08T09:45:35","modified_gmt":"2017-05-08T07:45:35","slug":"borgaansoek-uitspraak-van-coligny-boere-vandag-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43699","title":{"rendered":"Borgaansoek-uitspraak van Coligny-boere vandag verwag"},"content":{"rendered":"<p>Uitspraak word vandag verwag in die borgaansoek van twee wit boere wat van moord op &#8216;n tienerseun van Coligny in Noordwes aangekla word.<\/p>\n<p>Die swart gemeenskap wat klaarblyklik nie tussen oorsaak en gevolg kan onderskei nie, het die hotel op die dorp afgebrand om druk op die owerhede te plaas om die twee wittes skuldig te bevind.<\/p>\n<p>Pieter Doorewaard en Philip Schutte word beskuldig van die moord op die 17-jarige Matlhomola Mosweu, wat tot gewelddadige betogings en brandstigting in Coligny gely het. <\/p>\n<p>Die twee s\u00ea hulle het Mosweu gevang nadat hulle hom en nog \u2019n seun in hul werkgewer se sonneblomland gesien het. Die ander swarte het glo weggehardloop. <\/p>\n<p>Die twee s\u00ea die swart tiener het van hul bewegende bakkie afgespring. Die staat het met &#8216;n dranksugtige getuie vorendag gekom wat beweer die beskuldigdes het Mosweu &#8220;ontvoer, met \u2019n vuurwapen gedreig en van die bakkie afgegooi&#8221;. <\/p>\n<p>Doorewaard en Schutte staan tereg op aanklagte van moord, ontvoering en regsverydeling.<\/p>\n<p>Intussen het die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo, en die LUR vir onderwys, Sello Lehari, Sondag Mosweu se begrafnisdiens saam met vriende, familie en hooggeplaastes bygewoon. In plaas daarvan om die gemeenskap te kalmeer, het hulle olie op die vuur gegooi.<\/p>\n<p>Mahumapelo het ges\u00ea die hof moet kyk hoe Mosweu dood is. Hy het ook gewaarsku dat as &#8220;geregtigheid&#8221; nie geskied nie, sal die gemeenskap aanhou onluste pleeg. <\/p>\n<p>Sy woordvoerder, Brian Setswambung, s\u00ea die premier vra die gemeenskap om te wag vir die hof se beluit of borg toegeken sal word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Uitspraak word vandag verwag in die borgaansoek van twee wit boere wat van moord op &#8216;n tienerseun van Coligny in Noordwes aangekla word. Die swart gemeenskap wat klaarblyklik nie tussen oorsaak en gevolg kan onderskei nie, het die hotel op die dorp afgebrand om druk op die owerhede te plaas om die twee wittes skuldig [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43701,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[12566,20859,5489,5488],"class_list":["post-43699","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-borg","tag-coligny","tag-onluste","tag-oproer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43699","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43699"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43699\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43701"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43699"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43699"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43699"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}